The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
URC 2022/23 Squad |
Post Reply ![]() |
Page <1234 7> |
Author | ||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wanneer is die CC dan, en waar gaan ons spelers kry om daarin ook nog deel te neem?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het nog nie die curriebeker datums gesien nie, maar ons sal seker weer dieselfde as laas jaar doen en met die juniors speel
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is vreemd, laas jaar teen hierdie tyd was daar alreeds 'n paar wedstryde al gespeel in die CC...
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het erens iets gehoor van Maart …. maar dit is net hoorsê
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die curriebeker het laas jaar middel Januarie begin, eerste wedstryd was 15 Januarie
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien Carlu Sadie word geteiken deur Edinburgh, sal seker einde van die seisoen dan waai as hul sy kontrak kan uitbetaal by die Sharks.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy was toe nie so groot verlies vir ons as wat ek gedink het dit gaan wees nie
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Is waar, en ek sal moet begin erken Asenathi word beter met elke game wat ek van hom sien.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
hy is 'n yster man
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Carlu het goed geskrum, maar mens kan duidelik sien dat Asenathi aan sy algemene spel elke week werk en sy skrum werk is op standaard
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat dink julle ( Transvaal
![]() Dreyer Sitholi Venter Nothnagel Horn en Nohamba
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
When pigs fly?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Venter was mos nie beseer nie, sy pa was siek en hy is terug SA toe vir daardie rede
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Van daardie lys dink ek mis ons vir Johanna by ver die meeste (woorde wat ek in die begin nooit gedink het ek so skryf nie). Dan mis ons ook glo ek vir Horn en Nothnagel redelik baie ook. Ons skrums doen darem nie te sleg (eintlik baie goed nog) sonder Dryer en Sti, ek sê nie hulle is swak spelers nie, maar ons diepte op stut is blykbaar actually goed.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wil net weereens noem dat ons lynstane en mauls baie baie beter was laas naweek. Weet nie of dit als agv Michael Van Vuuren is wat begin het op hakker nie, maar ek sal graag wil sien hoe gaan dit hierdie week as hy (hopelik) weer begin.
Edited by TunaLion - 24-Jan-2023 at 2:59pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien SupaRugby berig dat Emile van Heerden weer terug is by die Sharks, hulle wil hom nie vrystel nie
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ag nee. Hy het eintlik heel goed gelyk. 7 op sy rug gedra maar het eintlik maar slot gespeel. Was wat ons bodig gehad het.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
okay, dis dalk hoekom hy nie in ons laaste wedstryd gespeel het nie. Die sharks se 2 slotte was maar power teen die Stormers Saterdag
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Volgens Rapport onderhandel die Leeus met Akker van der Merwe, Jeandre Rudolph, Ruben de Haas en Jaco van der Walt.
Kom ons hou duimvas. Daai 4 spelers sal n massive boost vir ons wees.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kom ons kry eers ons huis in orde.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Akker sal 'n massiewe boost vir ons wees in die losgemale (bal beskerm en steel), lynstane, mauls en skrums. Dan natuurlik ook, pas hy briljant in by ons histories hardloopstyl van speel.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem, ons moet van Cash en Rudolf onstslae raak, maar hierdie spelers sal baie help.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
As ons 1 van daai teken sal ek baie verbaas wees.
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het gelees Akker gaan weg by Sale Sharks so as een van die ander SA spanne nie ons voorspring nie sal dot great wees as ons net Jaco van der Walt en Akker kry sal ek baie bly wees, rudolph sal self baie help in die lostrooi maar sal eerder n goeie slot wil he, wel as Akker speeltyd soek is die leeus die plek want hy kan maar die heeltyd speel sal ons baie help dia hoogtyd dat dinge met spelers bietjie begin draai.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1234 7> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |