Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys se opvolger
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Cheetahs at Ellis Park on Saturday 24 October 2020, kickoff at 16:30.

Swys se opvolger

 Post Reply Post Reply Page  123>
Author
Message Reverse Sort Order
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Swys se opvolger
    Posted: 30-Oct-2019 at 10:18am
Die Leeus wil nie se hoe lank sy kontrak is nie
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1066
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 9:08am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Niks teen Cash nie, maar ek dink nie die unie is regtig ernstig om te kompeteer vir enige bekers nie... Ek het regtig gehoop hulle doen bietjie moeite en kry 'n afrigter met n goeie "track record"...
Maar nou ja, kom ons hoop maar dit werk uit...


Jip, ek stem.

Daar is nie regtig afrigters met goeie track record beskikbaar nie, en ek dink ons kan doodeenvoudig nie iemand van die buiteland bekostig nie.

Hierdie was/is eintlik al uitweg.


Edited by Attie Karate - 30-Oct-2019 at 9:10am
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1893
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 9:05am
Ek is bly vir Cash. Ek dink hy het genoeg ondervinding, en n goed genoeg track record om bevorder te word. Alles van die beste Cash!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1938
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 8:09am
Niks teen Cash nie, maar ek dink nie die unie is regtig ernstig om te kompeteer vir enige bekers nie... Ek het regtig gehoop hulle doen bietjie moeite en kry 'n afrigter met n goeie "track record"...
Maar nou ja, kom ons hoop maar dit werk uit...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 8:05am
Moet se dit was nogal 'n angswekkende rukkie net voor die aankondiging, ons kon iemand baie swakker as Cash gekry het
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1066
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 8:05am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Goeiste dis Cash
Wel, daar het ons dit nou.

Alles van die beste en mag ons baie suksesvol wees met hom as afrigter.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 8:03am
Nie regtig dit verwag nie, maar hy het nie sleg in die laaste 2 jaar se Curriebeker gedoen nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 636
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 8:03am
Wat n skok kom ons staan maar agter hom al wat my pla is hy gaan heel moontlik swys se seun daar hou en ek dink dit gaan ons aanval erg affekteer volgende jaar
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 7:58am
Goeiste dis Cash
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 7:57am
Wonder hoekom dit 2 dae later is as wat hulle dit aanvanklik wou doen
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Oct-2019 at 7:41am
Okay, die leeus het laat weet die aankondiging is vanoggend 8 uur. So oor 20 minute weet ons wie is Swys se opvolger
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 492
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 8:15pm
Ek het self hoë dink gehad van Russel toe hy hier weg is maar hy was nou vir lank die voorspeler afrigter by die Stormers en met al daai sterre kon hulle nêrens kom as ‘n pak. Hy sal eers weer bietjie moet bewys imo.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1893
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 4:56pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink wie ookal die afrigter is, is in vir bumpy ride. Ons is in groot oorgangsfase met spelers en mense by die unie.

Cash is al baie lank by Unie en het gecoach saam met John/Dick/Loffie/Ackers/Swys etc. 10+ jaar op die hoogste vlak is genoeg ervaring imo. Ek is meet bekommerd oor spelers as die coach to be honest. Soek stutte en slotte!
Stem. Afrigting is nie ons grootste probleem nie.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1981
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 4:44pm
My 2 cents worth: We need a coach that is a good man manager and master tactician. He must bring a balanced game plan to the Lions. One where attack is emphasized, but where defence and field position is not neglected. Under JA, we had a mobile forward pack that dominated their opposition. A lot of play was done through the set pieces, but we also were really brilliant at counter attacking through broken play.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Online
Points: 277
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 4:21pm
Is persoonlik meer bekommerd oor ons afrigting strukture as die hoof afrigter. Ons voorspelerspel het die afgelope twee seisoene agteruit geboer en het gehoop dat ons iemand soos Barend Pieterse (Cheetahs), Brett JvR (of soos iemand genoem selfs Russel Winter) sou inbring. Dieselfde geld met on aanvals en verdedigings afrigting. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2056
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 4:13pm
Seker eers hier kom lees en besluit teen n aankondiging.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4452
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 3:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Het daai email nognie deurgekom nie Tvl..??

Ek het 'n whatsapp gestuur en lyk my ons inligting dat die coach vandag aangekondig gaan word, was nie korrek nie.

Ai! Ek hoop maar dit is omdat ons nog besig is om daai groot naam te teken!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 33025
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 2:29pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Het daai email nognie deurgekom nie Tvl..??

Ek het 'n whatsapp gestuur en lyk my ons inligting dat die coach vandag aangekondig gaan word, was nie korrek nie.
Back to Top
monster View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 309
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:19pm
Cash lyk vir my so biedtjie sag .... Ackerman was n promonente vaders figuur wat nie doekies omgedraai het nie .... Cash lyk nie vir my na n “vat nie k@& van kabouters” tipe ou nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4452
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:12pm
Het daai email nognie deurgekom nie Tvl..??
Back to Top
Tin View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 30-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 181
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:04pm
Jy kan baie ervaring he, maar daar is net soveel afrigters wat werklik, goeie game plans, defensive plans ens kan maak en dit maak werk, as die afrigter nie so tipe persoon is nie, dan moet hy dai tipe tools gegee word in die sin van assistente, en as dit nie gaan gebur nie dan gaan ons swaar kry.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 492
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 12:00pm
Ek dink wie ookal die afrigter is, is in vir bumpy ride. Ons is in groot oorgangsfase met spelers en mense by die unie.

Cash is al baie lank by Unie en het gecoach saam met John/Dick/Loffie/Ackers/Swys etc. 10+ jaar op die hoogste vlak is genoeg ervaring imo. Ek is meet bekommerd oor spelers as die coach to be honest. Soek stutte en slotte!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 11:55am
Well ons weet dit gaan nie Gatland wees nie, sien hy rig vlge jaar die Chiefs af. Ek dink ok dat alhoewel Unie van binne wil promote hulle rerig groter moet dink...
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 636
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 11:46am
Ek weet nie ek dink ons het 'n meer ervare afrgiter nodig gehad sodat die jong manne by hom kan leer en ondervinding op tel jy kan nie in so kompetisie net inkom met bietjie ervaring en jy gaan goed doen nie kyk maar vir Swys met sy ondervinding het hy op tye maar gesukkel sonder Ackerman na hy weg is dalk is daar nie baie groot ervare afrigters in die mark nie kom ons wees positief dalk is dit 'n goeie skuif as dit so gebeur maar hy sal my moet bewys want CC is anders as super rugby
Back to Top
rooitrui View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 17-Apr-2016
Status: Offline
Points: 237
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooitrui Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 11:17am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

En dalk omdat dit per e-pos aangekondig gaan word, want as dit 'n hoe-profiel afrigter was, sou hulle seker die media uitgenooi het

Ai... Dit is great om ouens binne jou strukture te beloon en so aan, maar ek het regtig gehoop die unie gaan bietjie hoer mik die keer!
ek hou baie van russel winter,maar lyk my nie julle rate hom hoog nie.ej weet hyt ons verkaat vir wp maar moet verstaan hyt onder akkerman gecoach en op daardie staduim was daar nie vooruitsigte vir hom nie
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.