The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
QF2 - NZ vs Ireland |
Post Reply ![]() |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 17-Oct-2019 at 10:48am |
||
New Zealand 15 Beauden Barrett, 14 Sevu Reece, 13 Jack Goodhue, 12 Anton Lienert-Brown, 11 George Bridge, 10 Richie Mo'unga, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read (captain), 7 Sam Cane, 6 Ardie Savea, 5 Sam Whitelock, 4 Brodie Retallick, 3 Nepo Laulala, 2 Codie Taylor, 1 Joe Moody Substitutes: 16 Dane Coles, 17 Ofa Tuungafasi, 18 Angus Ta'avao, 19 Scott Barrett, 20 Matt Todd, 21 TJ Perenara, 22 Sonny Bill Williams, 23 Jordie Barrett Ireland 15 Rob Kearney, 14 Keith Earls, 13 Garry Ringrose, 12 Robbie Henshaw, 11 Jacob Stockdale, 10 Johnny Sexton, 9 Conor Murray, 8 CJ Stander, 7 Josh van der Flier, 6 Peter O'Mahony, 5 James Ryan, 4 Iain Henderson, 3 Tadhg Furlong, 2 Rory Best, 1 Cian Healy Substitutes: 16 Niall Scannell, 17 Dave Kilcoyne, 18 Andrew Porter, 19 Tadgh Beirne, 20 Rhys Ruddock, 21 Joey Carbery, 22 Chris Farrell, 23 Jordan Larmour |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek wil baie graag he Ierland moet wen, maar ek kannie sien hoe hulle die AB's 'n 4de keer in 'n ry gaan klop nie..
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Vir 'n verandering stem ek 100% saam met jou! LOL Die AB's lyk of hulle 'n nice klomp ouens is, en hulle toon altyd baie respek vir die bokke. Maar hel hulle kom met moord weg, en ek is seker dit word gecoach! En omdat hulle die magtige AB's is, is refs bang om hulle te blaas vir hul konstante vuilspel
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wel, ek sal graag 'n NZ vs SA finaal wil sien, met die Bokke wat dan wen, maar ek weet ook nie of ons die span het om hulle te klop nie
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sien uit na 4 baie goeie wedstryde die naweek, hoop rugby is die wenner en dat geel en rooi kaarte nie die uitslag van die wedstryde bepaal nie
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Stem saam jou transvaal. Leeubok ek het 15 jaar terug in Wales rugby gespeel vir so twee seisoene daar was 'n stut gewees wat van Wellington in New Zealand afgekom het wat saam my gespeel het en hy het ons klomp tricks gewys wat hulle van skool tyd af ingedril word een van hulle was gewees as jy getackle word en jy gaan grond toe on vinnig twee keer te rol wat veroorsaak dat die spelers wat die bal probeer steel van hulle voete afgaan en dit het daai seisoen great gewerk ek dink ons het in 16 westryde iets soos 3 of 4 turnovers afgestaan
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink eerlikwaar 'n semi finaal is goed genoeg vir hierdie bok span. Siende dat ons Japan speel in die quarters sal dit maar teleurstellend wees om teen hulle te verloor.
Ek sal daarvan hou as daar bietjie n shakeup is in terme van wie in die finaal speel en wen. As NZ weer wen sal dit 'n moerse antiklimaks wees. Aus het al 2 keer gewen, en Eng 1 keer so ek soek hulle ook nie in die finaal nie. Vir my sal Ierland vs wallis/frankryk finaal goed wees vir wereld rugby. Gertjie, interessant daai taktiek. En dit is juis wat maak dat mense nie van die AB's hou nie, mens kan duidelik sien hulle word gecoach om die reels te buig (en baie keer te breek) sonder om daarvoor gestraf te word.
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Edited by valie - 18-Oct-2019 at 9:03am |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink Wallis en Ierland is altwee nie op vorm nie en kan heel moontlik die naweek uitval
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Iets wat mens weer baie sien deesdae is spelers wat voor die baldraer in opponente vashardloop en partykeer ook vashou en verhoed of verhinder om behoorlik te verdedig. Dit irriteer my grensloos want dis blatante obstruksie en word nooit geblaas nie, die TMO keer net partymaal driee om as dit effens blatant was
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sou eerder daarvan gehou het dat ons in n sterker groep was, waar mens bietjie beter rugby kon sien, na die NZ game was dit maar net n rondtjommel vir plekke. Sal sien hoe loop ons teen Japan, lyk of dit n goeie wedstryd sal wees, nie soos die warmup nie.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ja NZ veral doen dit baie. Kolisi was daarvoor geblaas toe PSDT se drie gekanselleer was
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ierland is glad nie eers in die wedstryd nie
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
22-0 halftyd, en Ierland is nerens.
|
|||
![]() |
|||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
I was hoping for an upset. But Ireland made way to many basic and unforced errors.
AND (more importantly) NZ gets away with murder. That first try of smith. Retallick cleans stander from the side. Literally cleaning from touchline to touchline. Should have been a penalty to Ireland and NOT a try. Anyway , the all blacks always win so far that people say those little calls are irrelevant. But it’s not. Games are won on small moments and if the ABs get away with those more often than not, then they’ll win more often that’s not
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
NZ wen 46-14, maar hulle het beslis 'n paar keer in die wedstryd van die kant af skoongemaak en ek dink nie Owens het dit ooit opgetel nie
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink ook nie die strafdrie was 'n strafdrie nie, maar so diskwalifiseer Owens homself seker van die semifinale en finaal
|
|||
![]() |
|||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Daai straf drie was n bad call
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |