The Lions next play Griquas at Ellis Park in the Currie Cup Final on Saturday 20 September 2025, kickoff is at 15:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply ![]() |
Page <1 1112131415 43> |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
James Tedder is op trial by ons. Ikeys losskakel. Hy lyk na n goeie speler.
JP Smith, die stut wat voorheen vir die Reds SR gespeel het, en die laaste jaar in Amerka was, het vir 2 jaar by ons geteken. Hy is ook die tweeling broer van Ruan Smith, wat saam met hom by die Reds was.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hier is die skakel na sy profiel op ons webwerf
http://www.lionsworld.co.za/squad.html#skosan |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ook nou net gesien, klink of hy oorsee gaan speel. Hy het baie driee vir die Leeus gedruk, ek dink hy hou die Super Rugby rekord, en ons aanvallende spel het hom goed gepas. In 'n span op die agtervoet soos wat ons die laaste rugk was, was hy minder indrukwekkend
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2792 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Skosan is ook oppad:
Baie goeie memories van hom, alles van die beste! |
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 572 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Elton has paid his dues to the union, he deserves to now go and earn some money. Thank you for your service Elton Jantjes.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is hoekom ek nie glo dat om in juniors te invest jou senior span gaan red nie. Daar is bitter min lojaliteit oor in professionele sport, sodra iemand talent wys dan raap n span met meer geld hom op
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2792 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons hele game was om Elton gebou gewees, die ander kon net nie dieselfde lewer nie. Ek dink mens raak gatvol as iemand heeltyd 80 minute speel en jy moet erens anders diens doen. Jy gaan ook nie verbeter sonder lekker tyd in jou posisie nie en Jaco het bewys as iemand hom back doen hy sy ding.
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het altyd vir Jaco gerate.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jaco vd Walt het beslis vorm geslaan nadat hy weg is by ons
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet nie hoe waar dit was nie, maar daar was gerugte twee of drie seisoene terug dat die rede dat die unie Jaco van der Walt en Shaun Reynolds laat gaan het, was om plek te maak vir Lombaard om by Jantjies oor te vat. Indien dit wel so is, is dit 'n kwessie van slim wat sy baas vamg.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop die unie se of doen iets spesiaals om vir Jantjies totsiens te se?
|
||
![]() |
||
Chris ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem Transvaal. He never lived up to the hype.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lombard het in 2018 laas Curriebeker vir ons gespeel, so het baie gesukkel met beserings. Ek dink ook nie hy is juis beter as Hendrikse wat nou vir ons speel nie
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1557 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle kan seker ook sien hierdie unie is going van bad to worse.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Elton Jantjies and Gianni Lombard moves to Japan |
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1557 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So hul gaan maar aanploeter met wat ons het en hoop die juniors red ons in die toekoms? Is dit nie juis die juniors wat ons nou het wie mos moes red nie?
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nog twitter nuus:
We have retained the services of junior Boks, Sibusiso Shongwe and Izan Esterhuizen. |
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 156 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja, hul was by die Sa u/20 groep. Goeie spelers, ons het 7 spelers daar gehad
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 694 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
senters en n vleeul?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40558 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die Leeus rapporteer op twitter dat hierdie 3 spelers geteken is
- Henco van Wyk
- Quan Horn
- Tyler Bocks
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis goed, uiteindelik 'n kopie in 'n area waar ons dit regtig nodig het
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien ons het n slot gekontrakteer, wat vir Griekwas gespeel het, maar wat al voor heen op ons boeke was.
FP Pelser 2.00m 112kg Op sy highlights reel lyk hy nogal nie sleg nie. Goeie lynstaan springer, goeie hande, clean lekker by die rucks, goeie baldraer en lyk of hy darem kan tackle ook. Ek hoop ons kan darem weer van die naweek af rugby kyk.
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 694 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En hy het gisteraand alweer seer gekry
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 1112131415 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |