The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply ![]() |
Page <1 2930313233 43> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lombard het in 2018 laas Curriebeker vir ons gespeel, so het baie gesukkel met beserings. Ek dink ook nie hy is juis beter as Hendrikse wat nou vir ons speel nie
|
||
![]() |
||
Chris ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem Transvaal. He never lived up to the hype.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop die unie se of doen iets spesiaals om vir Jantjies totsiens te se?
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet nie hoe waar dit was nie, maar daar was gerugte twee of drie seisoene terug dat die rede dat die unie Jaco van der Walt en Shaun Reynolds laat gaan het, was om plek te maak vir Lombaard om by Jantjies oor te vat. Indien dit wel so is, is dit 'n kwessie van slim wat sy baas vamg.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jaco vd Walt het beslis vorm geslaan nadat hy weg is by ons
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het altyd vir Jaco gerate.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons hele game was om Elton gebou gewees, die ander kon net nie dieselfde lewer nie. Ek dink mens raak gatvol as iemand heeltyd 80 minute speel en jy moet erens anders diens doen. Jy gaan ook nie verbeter sonder lekker tyd in jou posisie nie en Jaco het bewys as iemand hom back doen hy sy ding.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is hoekom ek nie glo dat om in juniors te invest jou senior span gaan red nie. Daar is bitter min lojaliteit oor in professionele sport, sodra iemand talent wys dan raap n span met meer geld hom op
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Elton has paid his dues to the union, he deserves to now go and earn some money. Thank you for your service Elton Jantjes.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Skosan is ook oppad:
Baie goeie memories van hom, alles van die beste! |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ook nou net gesien, klink of hy oorsee gaan speel. Hy het baie driee vir die Leeus gedruk, ek dink hy hou die Super Rugby rekord, en ons aanvallende spel het hom goed gepas. In 'n span op die agtervoet soos wat ons die laaste rugk was, was hy minder indrukwekkend
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hier is die skakel na sy profiel op ons webwerf
http://www.lionsworld.co.za/squad.html#skosan |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
James Tedder is op trial by ons. Ikeys losskakel. Hy lyk na n goeie speler.
JP Smith, die stut wat voorheen vir die Reds SR gespeel het, en die laaste jaar in Amerka was, het vir 2 jaar by ons geteken. Hy is ook die tweeling broer van Ruan Smith, wat saam met hom by die Reds was.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
The Lions Rugby Co is excited to welcome the following players to the Pride:
- JP Smith (Prop): JP will represent the Johannesburg outfit for the next two years.
- James Tedder (Flyhalf): James joins the LRC on a trial basis.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dillon Smit het vir die Houston SaberCats geteken
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
eish verstaan nie wat ons storie was met hom nie.
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Glasgow het Nathan Mcbath se signing bevestig vanmiddag. Die man n goeie stut...
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Skote is lief vir Suid Afrikaanse krag manne
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nico Steyn, van die o/20 span is ook baie goed. Ek dink hy sal defnitief van volgende jaar af by die senior span feature.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
As jy bedoel volgende jaar Januarie.. dan sal ek bly wees :)
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Edwill oefen saam
|
||
![]() |
||
LION@SEA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 16-Jul-2018 Location: Cape Twon Status: Offline Points: 29 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dink ons kort so 4 signings om regtig n baie goeie span te het, en dan natuurlik die u/20 ouens ook te hou vir so 3/4 jaar. As ons maar net die volgende ouens kon kry!
1 Sti 2 Marx 3 Carlu 4 Willem 5 Franco Mostart 6 Kriel 7 Vincent Tshituka 8 Kwagga 9 Morne van den Berg 10 Jordan Hendrikse" 11 Edwill 12 Burger Odendaal 13 Wandisile Simelane 14 Rabz Maxwane 15 Green |
||
Hannes
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien Jamba Ulengo verlaat die unie. Ek dink ons het hom eintlik nodig vir ervare diepte.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy is al 3 jaar by die Leeus en het 11 games gespeel. Waarskynlik te duur per game gespeel
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis minder as 4 wedstryde per jaar.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 2930313233 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |