The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply ![]() |
Page <1234 43> |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Yip, Rudolf het gese hy het 2 jaar geteken, so 2020 en 2021
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie nuus! Alhoewel ek glo iemand moet met Elton begin roteer op losskakel..
|
|
![]() |
|
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sien die op Suparugby
Lions get some Horns The Lions gained some Horns this week with the acquisition of Junior Springbok vice-captain Francke Horn. Horn commiited himself to the Lions tribe for two years, starting in November when the new contracts take effect. The big number eight is a former Paarl Boys High pupil and is a pure thoroughbred that could bolster a already talented and youtfull Lions family. He and the athletic Hacjivah Dayimani could one day fill the shoes of the Lion King Warren Whiteley in the number eight jumper. Horn represented the Junior Springboks earlier this year and would join Free State’s James Mollentze in Johannesburg. |
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sien die Burger berig dat die Leeus glo n aanbod gemaak het aan WP se Juarno Augustus. Dink hy kan n aanwins wees. Weet nie of hy op jou geheime lys was nie Tvl
Edited by Vaal Leeu 3 - 16-Aug-2019 at 7:42am |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nee hy was nie op my lys nie, en hy is ook nie eintlik 'n speler wat ek rate nie. Die 2 spelers wat op die lys van 3 was, is 'n stut en 'n veelsydige agterspeler. Hopelik hoor ons gou wat die uitkoms van die onderhandelinge met die 2 is
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sien die Kings wil Mbonambi lok met 'n reuse bedrag...
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Blykbaar R10m vir 2 en 'n half jaar, dis R4m per jaar..glad nie sleg nie
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nee hel!
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dalk wil Leeus hom omskep in n slot
![]() |
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ag nee hel, ou trokkie soos hulle hom ook noem.. Na hy vir die junior boks gespeel het wou al die WP skrywers hom mos sommer direk in bok span druk. Sedertien het hy nognie rerig gefeature nie, dink hy het met beserings gesukkel?
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja hy het n besering of 10 opgedoen
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wel hy speel nie Curriebeker op die oomblik nie so seker weer beseer
|
|
![]() |
|
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Baie potensiaal maar sukkel nogal met beserings
|
|
![]() |
|
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
The Lions Rugby Company is pleased to announce that Dillon Smit,Hacjivah Dayimani and Pieter Jansen have all renewed their contracts with the Lions. #LionsPride
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Julle gesien WP het Sadie aan Stade Francais geleen? In die Burger vanoggend gesien
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Seker gedurende die wereldbeker?
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sukkel om link gelaai te kry maar hulle se dis tot na die Wereldbeker ja. Maar noem ook dat hy dalk nie sal wil terugkeer nie. Stade sal n stewige oordragsfooi kan betaal as hulle wil...
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
okay dan kan ek seker maar se dat Sadie was een van die 3 name op my lys, en dit lyk asof ons hom dan verloor het
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Aggenee flippit!!!
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit lyk nie of dit verseker bevestig is nie dalk net spekilasie maar hulle sal seler meer maak om hom oorsee te verkoop
|
|
![]() |
|
AK ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit irriteer my nogal. Julian het hom soveel beter laat speel en sou dink dat hy bietjie lojaliteit sou wys .... en nog beter sou wou word.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat my effens bekommer het, is dat in die wedstryde wat hy vir WP in die Curriebeker gespeel het, dit soms maar gelyk het asof hy pakslae kry, maar dit wys seker ook dat skrum 'n 8-man ding is en nie 'n 1-man ding nie
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As mens moontlik nie lus is om vir hulle te speel nie kan dit seker ook maar n impak hê op sy spel. Maar ja hy het goed vir ons gedoen en dit sal n jammerte wees as hy daar bly.
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Noudat ek daaraan dink, wat 'n effing kuk move van WP! Om 'n speler eerder vir SA te verloor deur hom vir meer geld oorsee te "verkoop" as om hom aan 'n ander SA span beskikbaar te stel
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40311 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Onthou hy is geleen, nie verkoop nie, van die oorsese spanne het spelers nodig gedurende wereldbeker omdat van hulle spelers in die wereldbeker speel en hulle kompetisies gaan aan gedurende wereldbeker
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1234 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |