The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Mitch – The Real Story |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As dit wat ek sover hier lees die waarheid is, het die Leeus se eie bestuur n groter aandeel in ons downfall gehad as net die afrigtingspan.
Ja, Mitchell het foute gemaak, soos almal maar doen, maar ek kan nou sien hoekom die Cats en die Leeus van daai era bekend gestaan het as n "coach's graveyard". Ek kan ook verstaan as n afrigter die moer in raak oor senior spelers maak soos wat hulle wil, en oor sommige van die spelers wat slapgat was. Die bestuur wat ons daaityd gehad het, was meestal daar vir eie gewin (met enkele uitsonderings natuurlik), en nie committed om die Leeus se saak enigsins te bevorder nie. Ek onthou toe Kevin as President verkies is, moes die Leeus hulle grondwet spesiaal verander, om voorsiening te maak daarvoor dat n oud speler as persident verkies kan word, wat vir my wys hoe ver die leeus agter geraak het itv hulle professionaliteit. |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sjo, ek dog dit was nog altyd so duidelik soos daglig
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |