The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 8 - Leeus vs Drake |
Post Reply | Page 123> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 29-Nov-2022 at 11:54am |
Lionsworld se fotos van die wedstryd op facebook
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.621710813147989 |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die ding wat ons ook moet onthou is dat ons volgende naweek hulle weer speel by Ellis Park in die Challenge Cup. Ek wonder of ons nie dalk ook sulke basiese aanvals strategiee gebruik het gister nie juis om hulle uit te vang in die game van volgende week. Ons gaan hulle nog 2 meer keer speel hierdie seisoen.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 662 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Henco baie gelukig om nie n rooi kaart te kry nie, ons agterlyn spel pla my erg ons gebruik amper glad nie ons agterste 3 nie Quin Horn sal ook moet biedtjie harder moet werk om meer dominerend in die tekkel te wees
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Gister se kaart was vir 'n clean by 'n ruck en hy het die ou se kop met sy skouer getref. Moes waarskynlik rooi ipv geel gewees het
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Waarvoor kry hy die kaarte?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lions Flyhalf Jordan Hendrikse after URC win over Dragons https://youtu.be/Vq1cazVV12k
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lions coach Ivan van Rooyen after URC win over Dragons https://youtu.be/tbkl2WXM74E
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink dit moet ook genoem word dat Henco nou al 'n paar kaarte gekry het hierdie seisoen. Hy was dalk gelukkig om nie 'n rooi te kry vandag nie. Dit lyk tog of dit net neer kom op oorywerigheid, maar ek hoop hulle het 'n paar woorde met hom om bietjie te fokus. Dit het ons heel moontlik die game teen Ulster gekos (hulle het mos iets soos 3 driee in die tyd gescore wat hy af was) en vandag soos ek sê kon dit baie erger wees met 'n ander ref.
Edited by TunaLion - 27-Nov-2022 at 6:50pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het bietjie daaroor gedink vandat ek hierdie gepos het en as mens kyk hoe disjointed die Sharks ook lyk. Ons het maar 1 games in die laaste 6 weke / 43 dae gespeel. Ek is bly ons lynstane begin minder pateties lyk deesdae, maar dit mag ook wees omdat die Drake sulke patetiese span is.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is net bly Henco het nie n rooikaart gekry nie. Ons het hom nodig die volgende paar weke. Hoop France is ok, het hom gemis vandag
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Tuna Lion maar ons vat die wen dink die stres is ook hoog met die dat ons nog nie n wen op die park het nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het gespeel soos n span wat 4 weke terug laas gespeel het....
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Skeidsregter was baie swak.
Al wat swakker was, was ons ondersteuning by die rucks. Hopeloos te veel strafskoppe afgestaan by rucks. Vaste fasette baie goed.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
ook die eindtelling maar dit was maar 'n slordige wen teen 'n swakkerige span
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 25 - 79m - DOELSKOP Dragons
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 23 - 79m - DRIE Che Hope
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Zander nou ook op so ons hele bank is op
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 18 - 72m - DOELSKOP Gianni Lombard
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 31 vs #Dragons 18 - 72m - DRIE JP Smith
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 26 vs #Dragons 18 - 68m - DOELSKOP JJ Hanrahan
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
#URC - #Lions 26 vs #Dragons 16 - 68m - DRIE vir die Dragons
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lombard op vir Hendrikse
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Visagie en Asinathi op vir Botha en Dreyer
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
JP Smith op vir Sti
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Van Vuren op vir Schoeman
|
|
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |