
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time |
Match 46 - Sharks vs Bulls |
Post Reply
|
| Author | ||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Topic: Match 46 - Sharks vs BullsPosted: 26-Mar-2019 at 8:19am |
|
|
Saturday 30 March 2019 in Durban kickoff at 15:05 SA Time Referee: Mike Fraser AR1: Rasta Rasivhenge AR2: Brendon Pickerill TMO: Christie du Preez Sharks: 15 Aphelele Fassi, 14 Lwazi Mvovo, 13 Lukhanyo Am, 12 Andre Esterhuizen 11 Makazole Mapimpi, 10 Robert du Preez, 9 Louis Schreuder (captain), 8 Daniel du Preez, 7 Jacques Vermeulen, 6 Luke Stringer, 5 Hyron Andrews, 4 Ruben van Heerden, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Akker van der Merwe, 1 Tendai Mtawarira Replacements: 16 Craig Burden, 17 Thomas du Toit, 18 Khutha Mchunu, 19 Gideon Koegelenberg, 20 Philip van der Walt, 21 Grant Williams, 22 Kobus van Wyk, 23 Curwin Bosch Bulls: 15 Divan Rossouw, 14 Cornal Hendricks, 13 Jesse Kriel, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Handre Pollard, 9 Embrose Papier, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Ruan Steenkamp, 5 Eli Snyman, 4 Jason Jenkins, 3 Trevor Nyakane, 2 Schalk Brits, 1 Lizo Gqoboka Replacements: 16 Corniel Els, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Conrad van Vuuren, 19 Jannes Kirsten, 20 Tim Agaba, 21 Ivan van Zyl, 22 Manie Libbok, 23 Johnny Kotze LionsWorld Prediction: Sharks by 5 Edited by Transvaal - 29-Mar-2019 at 8:21am |
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 27-Mar-2019 at 8:33am |
|
|
Mike Fraser aangewys as skeidsregter
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 27-Mar-2019 at 12:49pm |
|
|
Bulle se span opgedateer
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 29-Mar-2019 at 8:22am |
|
|
Sharks se span opgedateer
|
||
![]() |
||
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 29-Mar-2019 at 8:32am |
|
|
Twee spanne lyk redelik ewe sterk, Hoewel ek dink die Bulle het beter slotte, en die Saarks het 'n beter voorry.
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 3:55pm |
|
|
Bulle 6-3 voor rustyd. Seker weer een van die swakste helftes wat ek in 'n lang tyd gesien het, verskriklik baie foute van altwee spanne
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 3:55pm |
|
|
Hierdie is tot dusver een van die swakste gehalte wedstryde wat ek in n lang tyd gesien het. So baie basies foute van alle kante, terwyl die ref self n paar swak beslissings gemaak het. |
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 3:56pm |
|
Haha, presies wat ek gedink het. Al SA se spanne laat onsmaar sleg lyk vandag so ver.
|
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 4:00pm |
|
|
Nog geen drie vir enige SA span so ver hierdie naweek. Sal maar sien hoe dit eindig.
|
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 4:33pm |
|
|
So die hoogtepunt van die game is Brits wat Akker punch en dan looi Akker hom...rooi kaarte vir altwee
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 4:56pm |
|
|
Goeie skrum van die Bulle op 78 minute en hulle wen die wedstryd met 'n strafskop, 19-16. Gelykop sou beter vir ons gewees het!
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 4:58pm |
|
|
Maar dit is goed vir ons want ons bly bo aan die SA konferensie
|
||
![]() |
||
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2799 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Mar-2019 at 5:00pm |
|
|
Goeie gelykop opgeneuk
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 9:03am |
|
|
Ek sien meeste websites gee Akker die skuld vir die insident...het vir my gelyk asof Brist die eerste hou gooi en die skeidsregter het dit ook so gesien
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 9:38am |
|
Edited by Attie Karate - 31-Mar-2019 at 9:38am |
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 9:40am |
|
|
Oor die swak gehalte wedstryd- fear of failure het beide hierdie spanne se spelers in 'n wurggreep. Hul sal iemand moet kom kry om met hierdie ouens te kom praat.
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 9:50am |
|
|
Ek stem dat Akker vir Brits met die kop clean teen die linkerbors, maar Brits gooi die eerste punch
|
||
![]() |
||
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 1:31pm |
|
Ek weet nie of ek gister se wedstryd aan "fear of failure" sal toeskryf nie, veral nie nadat die Bulle laas week ook pateties gelyk het en die Sharks al heel seisoen sukkel met afronding, behalwe vir een of twee spelers. Al drie die SA spanne (behalwe vir die Leeus) sukkel maar soos gewoonlik om drieë te druk. Weet nie wat ek gedink het toe ek so paar weke terug die Bulle al begin prys het vir hoe goed hulle vanjaar lyk nie en dat hulle kamma een van die beste spanne vanjaar is.
|
||
|
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1566 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 31-Mar-2019 at 1:46pm |
|
Dis maar my opinie agv van al die senuweagtige foute wat hul gemaak het. Almal lyk erg ge-tense.
|
||
|
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 01-Apr-2019 at 7:20am |
|
Ek het daai tyd gese, gee kans laat ons eers sien of die Bulle regtig so goed is.. Nouja, toe is hul dalk NIE so goed nie. Hul het wel goed gedoen om die sharks in Dbn te klop, maar soos julle almal al gese het dit was n baie swak game. Siende dat die Wolves die Waratahs nou ook geklop het begin ons wen daar al hoe meer indrukwekkend lyk
|
||
![]() |
||
J J
Pasgebore Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 01-Apr-2019 at 8:03am |
|
|
Al verskil tussen die 2 spanne is dat Pollard beter pale toe skop, die hantering van altwee spanne was pateties. Ek het ook gedink die ref was nie so goed gewees nie, maar Mallet se weer die ref het n goeie game gehad.
|
||
![]() |
||
Post Reply
|
|
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |