
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Match 2 - Ospreys vs Lions |
Post Reply
|
Page <12 |
| Author | |
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 25-Sep-2022 at 10:07am |
|
Die manne het mooi in die fight gebly tot die einde toe. Ek dink die feit dat ons vir die eerste keer in 2 jaar na voorseisoen gehad het, help definitief. Dis asof die nuwe manne die gameplan beter verstaan en uitvoer. Ons territory game en verdediging het geweldig opgetel, asook ons fisiekheid. Well done manne en well done ook aan die afrigtingspan.
|
|
![]() |
|
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 26-Sep-2022 at 3:14pm |
|
Welgedaan manne! Lekker om die eerste game op toer te wen. Sal die ouens baie selfvertroue vir die ander games gee.
Ek kon dit game nie kyk nie, en die highlights videos het maar nie veel highlights in gehad nie. Lyk of dit maar 'n swak game was?
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 26-Sep-2022 at 5:46pm |
|
|
![]() |
|
valie
Koning Leeu
Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 26-Sep-2022 at 5:46pm |
|
|
![]() |
|
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 26-Sep-2022 at 8:40pm |
|
Die onderhoud met Jaque Fourie praat hy van hoe die ander span dieper en dieper begin speel het. Ons wen verseker die hits die sover
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
Page <12 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |