The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
MALCOLM MARX |
Post Reply ![]() |
Author | ||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 21-Apr-2020 at 9:10am |
|
More manne kyk die artikel oor MARX ek sien hulle se hy was in baie goeie vorm in Japan 5 driee in sy laaste 4 wedstryde en ek sien hy se hy mis sy leeus familie en kan nie wag om terug te wees nie ek dink ons kan verseker ook nie wag nie hy en Kriel dink ek gaan 'n baie groot verskil maak.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem Valie dis jammer ons kan nie 'n ou soos sous ook terug kry op slot nie hy is soos twee manne wat jy op die veld het
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis waar. Ons kort n vinnige, balvaardige slot met n engin, wat nie bang is om sy hande vuil te maak nie.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Swys het n paar weke gelede blykbaar gese dat net Kwagga en Malcolm se afwesigheid die Leeus se pak met iets soos 40% verswak. Dis geen wonder ons sukkel in alle fassette nie. - Ons pak domineer nie soos in die verlede nie. Ons staan baie driee af agv omkeer besit, wat op sy beurt weer ons defence (wat by the way sover nie te goed was nie) nog slegter laat lyk.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hmmm, dit se baie van die ander 6 spelers in die pak..
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |