
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Lions vs Edinburgh |
Post Reply
|
Page <123 |
| Author | |
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 7:14pm |
|
4 Baie goeie wenne manne!! Hou so aan!! Hierdie Edinburgh span was oortrek met huidige toets-spelers...
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 700 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 7:21pm |
|
Lekker manne !!!!
Hou so aan , nog net 1 moeilike hekkie
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 700 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 7:26pm |
|
My informant in die Kaap sê hy het met sy kontak gepraat en gevra of Carlu nou weg gaan by die Leeus … sy kontak wou nie direk bevestig dat Carlu weg gaan nie maar hy het genoem Carlu het vir hom n huis in Umhlanga gekoop … glo n vakansie huis
Edited by monster - 02-Apr-2022 at 7:28pm |
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 8:25pm |
|
Die amptelike skare was 2152
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 8:58pm |
|
Edinburgh coach Mike Blair after URC Loss vs Lions on 2 April 2022 https://youtu.be/BwoxmyC7U7I
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 02-Apr-2022 at 9:08pm |
|
Lions coach and captain after URC win over Edinburgh on 2 April 2022
|
|
![]() |
|
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Apr-2022 at 11:06am |
|
Ek kon baie lanklaas ñ game kyk, maar kon darem gister 2de helfde kyk.
Lynstane het baie verbeter, maar grootste verbetering is beslis verdediging. Dit was wel moer close ñ paar keer gister, maar die geduld, dissipline en struktuur is duidelik opmerklik. Ook beste wat ek PJ Botha nog sien speel het.
|
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Apr-2022 at 3:48pm |
|
Kyk, ek is een wat haat om oor refs te kla, maar hier gaan ek. Gianluca Gnecchi is seker een van die swakste refs wat ek seker ooit gesien het. In ons game teen Glasgow (in Oktober) het hy daardie drie van hulle toegeken wat kort was en ons die game gekos het, laas week het hy die game vir Ulster gekos deur Ulster se drie nie toe te ken nie. In albei gevalle het die URC na die games erken hy het verkeerde beslissings gemaak. En in gister se game was hy pateties. Moes moontlik 'n rooi of geel vir Schoeman gee vir die illegal cleanout wat tot Carlu Sadie se besering gelei het. Hy het ook nie die hoogvat op Rass gesien wat Rass duidelik gevoel het vroeg in die game. Gelukkig in die game het hy ons nie die wen gekos nie en ek voel hy was maar baie swak albei kante toe. Maar dit gaan my verstand ten bowe hoe hy nie verbeter nie en aanhou om games te kry om te blaas.
Edited by TunaLion - 03-Apr-2022 at 3:49pm |
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Attie Karate
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1573 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Apr-2022 at 5:13pm |
|
Mag net oor die ref kla as jy wen, so jy is in die groen.
![]() Anders as ouers by skoolwedstryde
![]() |
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Apr-2022 at 5:48pm |
|
Van die Edinburgh mense het vir die fotograwe op die veld gese dis die swakste skeidsregter wat hulle nog ooit beleef het, so hulle was nie gelukkig nie. Het ook gese die TMO het baie tyd gemors om te soek vir goed wat hulle verkeerd gedoen het
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Apr-2022 at 5:49pm |
|
LionsWorld se fotos van die wedstryd:
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.434481898537549 |
|
![]() |
|
emiel1
Ervare Leeu
Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 04-Apr-2022 at 11:57am |
|
Wedstryd kon enige kant toe geswaai het, maar die span het goed gedoen om kop te hou, veral op verdediging, wat week na week verbeter (kudos vir Jacques Fourie wat baie vermag het in 'n kort tydperk). JP Smith en BJ Botha het goed gedoen as impak spelers die afgelope paar weke, maar Saterdag het hulle (en die res van die pak) ook goeie fondasie gele.
|
|
![]() |
|
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 04-Apr-2022 at 2:26pm |
Ek hoop hulle het gepraat van die "aanslaan" wat hy teen ons gegee het, wat ons onder baie druk gesit het.. forward passes.. skewe lynstane ens? :) Die ref was baie swak, hy het hulle in die game gehou die eerste helfde. |
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 04-Apr-2022 at 3:50pm |
Jy bedoel seker PJ Botha, want BJ Botha is al bietjie oud om nog op die vlak te speel ![]() Maar ja, die verdediging lyk al beter, maar dit moet op alle vlakke verbeter, sal help as dit op CC vlak kan verbeter want daar is dit maar swak. Ons sal ook eers na die Sharks game kan regtig sê, want daar by Kings Park is daar nie altitude om ons uit te help nie en hulle het 'n goeie aanval.
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
monster
Ervare Leeu
Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 700 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-Apr-2022 at 6:47am |
|
Ek en my seun was velede saterdag op Ellispark … vir die eerste keer sedert 2019…. Ons het die eerste helfde op die hoof paviljoen gesit en die tweede helfde op die oostelike paviljoen …. Manne al daai losies aan daai kant is leeg … die stof lê lekker dik op daai wit stoele …. Al die stoele onder wat onder dak is ( wat nie nat reen nie) is toe onder die stof en voëlmis. Ek dink nie ons besef regtig hoe swaer het dit met die unie finansieel gaan nie
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
Page <123 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |