The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Ivan van Rooyen named as Lions head coach |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Author | ||
SoulBladeZA ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 25-Apr-2025 Status: Offline Points: 1 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 25-Apr-2025 at 2:48pm |
|
This aged well
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is so. Nie 'n sterk baldraer nie. Soos ek se, miskien kan Phillip se tegnieke daai kant van sy spel verbeter
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Marvin se verdedigingstats is altyd goed, maar op die aanval is hy vir my ondergemiddeld. Slaan baie maal aan en word maklik in besit betrap as hy die bal dra.
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Transvaal se onderhoude met Sean Erasmus en Phillip Lemmer was baie interesant en dit lyk of die skuiwe met 'n plan was. Sean bring 'n nuwe verdedigingsisteem terwyl Phillip sy stoeitegnieke inbring om die Leeus spelers meer dominant te maak by die "collisions"
Sal bai inetersant wees om te sien how dit oor die naweek uitspeel BTW, Marvelous Marvin is 'n onderskatte verdediger. Hy het laas seisoen meer tackles gemaak as enige ander Leeus speler (143) met 'n "tackle effectiveness" van 82%. As Lemmer hom meer dominant kan maak as baldraer sal dit 'n groot verbetering wees
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem nogal saam met Valie, groot probleem die afgelope twee seisoene was omkeerbesit a.g.v. swak vaardigheidsvlakke en balbeheer. As jy dit verkeerd kry, maak dit nie saak hoe goed jou verdedigingstruktuur is nie, jy gaan k@k. Pla ook dat drie van ons mees vaardige losvoorspelrs (Kriel, Warren en Kwagga) in die loop van 2 jaar weg is. Die wat hulle skoene moet volstaan, lyk maar na "grafters".
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop maar hulle nuwe sisteem werk, soos ons almal weet is verdediging in rugby een van die belangrikste aspekte en as jy dit verkeerd kry, het jy groot probleme
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jy jok! Ons het 'n verdedeging sisteem gehad laas jaar???
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem. En behalwe vir Ivan en Warren, en tot 'n sekere mate, Julian en Lemmer, is hulle nog baie onbeproef en nat agter die ore wat super rugby betref |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sean Erasmus is die nuwe verdedigingsafrigter en hy se hulle gaan 'n nuwe sisteem gebruik, anders as die een van laas jaar. Hopelik werk dit
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Met ons tipe brand, is balretensie uiters belangrik, anders kom die wiele lelik af.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek gaan nou maar die negatiewe drol wees... Neil moet homself bewys die jaar anders moet ons iemand anders kry. Laaste kans IMO.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jannie Klingbiel was in dieselfde skool as ek. Hy was baie slim.
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja die rolverdeling maak nogal sin en Lemmer en Whiteley sal nouliks saamwerk.
|
||
![]() |
||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Many cooks in the kitchen....
Dit het nie vir die Stormers gewerk nie, kom ons hoop maar dit werk by ons. |
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
The Lions management for the 2020 Vodacom Super Rugby season:
Ivan v Rooyen: Head Coach Sean Erasmus: Defence Neil de Bruin: Attack, Backs & skills Julian Redelinghuys: Forwards - Scrum Warren Whiteley: Forwards - Line-Out Philip Lemmer: Collisions & Rucking Wynand Ellis: Technical Analyst Rob Collins: Team Physician Preven Appalsamy: Physiotherapist Rupert Oberholster: Strength & Conditioning Jannie Klingbiel: Biokineticist Mustapha Boomgaard: Team Manager Johane Singwane: Assistant Team Manager Ram Khumalo & Carol Dickson: Massage |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee ek sal eerder net tyd af vra...altyd beter om eerlik te wees. LOL!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Maag pyn?
![]() |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Okay, die nuwe datum vir die geleentheid is hierdie Donderdag, 16 Januarie, om 2 uur. Bietjie moeilik vir my met 'n werk om 2 uur iets by te woon, sal moet dink wat ek gaan maak
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet julle dalk wanneer gaan die Membership Day wees? Noudat ek uiteindelik in JHB woon kon ek my "droom" behaal om seisoenkaartjies vir die Leeus te koop. Ek sien hulle skryf op hul blad dat hulle die details al in vroeg Desember sou gee van wanneer die dag gaan wees, maar ek vind nog niks nie :'(
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het verstaan sy medies sou hierdie week wees (voor vandag)
|
||
![]() |
||
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder by myself of hulle hom dan nog tot January gaan gee om oor sy besering te kom . dis half die gevoel wat ek kry .
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Realisties is seker net om te hoor of Willem Alberts sy medies geslaag het. Die feit dat hulle nog niks gese het nie, is seker nie 'n goeie teken nie
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ok dankie Tvl. Ek wonder maar net of dit realisties is om nog nuwe signings te verwag?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Soos ek dit verstaan, loop spelers se kontrakte tot 31 Oktober van elke jaar. As 'n speler se kontrak tot 'n einde kom, mag enige unie met hom onderhandel 120 dae voor sy kontrak eindig (maw van 1 Julie af) Anders mag enige unie met enige speler onderhandel, solank die speler sy unie daarvan in kennis gestel het, en sy unie het die reg om enige aanbod te match.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |