Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions vs Cardiff
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Lions vs Cardiff

 Post Reply Post Reply Page  <1 234
Author
Message
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Mar-2022 at 9:39am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Vincent is goed maar niemand is onmisbaar nie. Ons sal 'n speler soos Sadie baie meer mis as vir Vincent

Ek is n moerse Vincent fan . Die ou gee alles , dit sal baie jammer wees as ons hom verloor. 

Maar soos genoem , 6,7,8 is nooit n posisie om oor te stress nie. Ons kry maklik nuwe Ouens.

Ek stem oor Sadie , ek weet nie of jy die Wits vs UJ game gekyk het nie ? 

Die UJ front row Lyk soos ysters. (1. Kiewit 2. Osuagwu 3. Bezuidenhout . Die hakker is soos Joseph Dweba , die stutte is altwee “solid” en in Baie beter shape as ons currie cup kaptein….
Osuagwu sal moet werk aan sy lynstaan gooie, dan het hy groot potential en kan ons antwoord wees op 2 (PJ Botha Lyk soos n Craven week speler teen die ou). 

Die TUKS span Lyk weer soos n monster span, groot en sterk Ouens. Ons moet Kyk om van hulle te recruit, met die bulle wat so Baie diepte koop, beteken dit die youngsters kry nie Kans nie , in 2013 het ons klomp bulls rejects by Tuks ge pouch en dit het Baie goed gewerk vir ons… (Koch , Mostert, Boeboes en Skosan). 


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Mar-2022 at 12:11pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Vincent is goed maar niemand is onmisbaar nie. Ons sal 'n speler soos Sadie baie meer mis as vir Vincent

Ek is n moerse Vincent fan . Die ou gee alles , dit sal baie jammer wees as ons hom verloor. 

Maar soos genoem , 6,7,8 is nooit n posisie om oor te stress nie. Ons kry maklik nuwe Ouens.

Ek stem oor Sadie , ek weet nie of jy die Wits vs UJ game gekyk het nie ? 

Die UJ front row Lyk soos ysters. (1. Kiewit 2. Osuagwu 3. Bezuidenhout . Die hakker is soos Joseph Dweba , die stutte is altwee “solid” en in Baie beter shape as ons currie cup kaptein….
Osuagwu sal moet werk aan sy lynstaan gooie, dan het hy groot potential en kan ons antwoord wees op 2 (PJ Botha Lyk soos n Craven week speler teen die ou). 

Die TUKS span Lyk weer soos n monster span, groot en sterk Ouens. Ons moet Kyk om van hulle te recruit, met die bulle wat so Baie diepte koop, beteken dit die youngsters kry nie Kans nie , in 2013 het ons klomp bulls rejects by Tuks ge pouch en dit het Baie goed gewerk vir ons… (Koch , Mostert, Boeboes en Skosan). 


Osuagwu het  al  in 'n CC game vir onds gespeel as ek nie mis het nie. Jy is reg dat sy lynstaan gooie n bietjie aandag kort, maar hy is 'n lekker besige haker.
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Mar-2022 at 7:32pm
Weet iemand of Jaco Kriel reg is na sy arm besering sondag
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2022 at 8:22am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

As mens kyk na sy impak in die paar goeie wedstryde wat ons onlangs gehad het, sou ek beslis se dat hy (Vincent) onmisbaar is op die kort (en selfs medium termyn) is. Maar dit is net my persoonlike opinie.
Op die oomblik is hy een van ons uitstaande spelers en die gevoel (vir 'n paar jaar nou al) is dat die Leeus goeie spelers eenvoudig te maklik laat wegkom. Vincent sal net nog 'n top speler wees en dis hierdie neiging wat vir my kommerwekkend is, veral as spelers waai na ander unies in Suid-Afrika. Sekerlik bied die Sharks hom nie  8 of 10 miljoen rand 'n jaar aan (soos oorsese klubs doen) nie. Ons moet tog sekerlik 'n kompeterende teen-aanbod kan maak en mens sal dit graag wil sien.

Edited by Goue Leeu - 17-Mar-2022 at 8:23am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39168
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2022 at 8:23am
Niks gehoor nie, hoop maar hy kan speel
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 234
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.