Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Warm-up match - Sharks vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Warm-up match - Sharks vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 234
Author
Message
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2719
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2019 at 11:01am
The forwards in the first half protected the ball well and seemed to do a lot of work. I was wondering about the lose trio, but it seemed ok. With Cyle coming back, it can only be better. I think for a light weight trio they manned up well against the heavier Sharks. Ruan Vermaak also played well and I think we are all a bit relieved that Sadie handled himself well.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2019 at 11:05am
My grootste bekommernis was 3, en Sadie was beter as okay. Enigste probleem is seker as hy sou seerkry, of selfs spelers in ander posisies waar ons diepte bietjie dun is soos loskop, haker, slot...ens.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2019 at 1:54pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoeveel keer is Groom in besit betrap? Te veel in my opinie. Hy het ook in 'n stadium 'n bal in die hande van die Sharks se agterlyn gegooi. Ons kan nie sulke foute in die regte kompetisie bekostig nie

Het dit ook opgemerk. En dit is nie asof sy voorspelers swak bal aan hom verkaf het nie. Kyk, alle spelers het hulle swak punte, maar in Groom se geval is daat geen sterk punte in sy spel wat daarvoor opmaak nie.


Kyk, ek hou nie van sy spel nie, so dit vat nie veel vir my om ongelukkig nie. Maar hy het ook nou begin skuins hardloop en pass, wat hy nie laasjaar gedoen het nie. Beide tekens dat hy dalk nie vinnig genoeg is nie en ook nie genoeg vertoue in sy pass het nie.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2019 at 1:58pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

My grootste bekommernis was 3, en Sadie was beter as okay. Enigste probleem is seker as hy sou seerkry, of selfs spelers in ander posisies waar ons diepte bietjie dun is soos loskop, haker, slot...ens.


Al die spanne in die kompetisie het nie veel diepte buite hul 23-tal nie. NZ se se nuwelinge is net gewoonlik baie beter as ons s'n en skakel amper in sonder dat span verswak word. Dit gaan ook draties verander volgende jaar glo ek, want meeste spelers in SR se kontrakte maak klaar die jaar. 2020 se SR gaan baie interessant wees.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39118
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2019 at 2:02pm
Die Leeus se prysuitdeling was mos Saterdag, en een van die goed wat hulle gedoen het was om erkenning te gee aan die 12 spelers wat in die SA Onder 20 squad was. As die 12 spelers vinnig die step-up kan maak het ons 'n blink toekoms
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 234
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.