The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 14:00 |
Match 17 - Lions vs Benetton |
Post Reply | Page 12> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 28-Mar-2023 at 11:39am |
Congrats to Travis Gordon who made his URC debut for the #Lions on Saturday
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1029 |
Post Options
Thanks(0)
|
Skies bietjie van die onderwerp af sien tuks ia gerelegate na die varsity shield is nogal n hengse ahock dalk hoekom die bulle ook sukkel
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
15. Matteo Minozzi,, 14. Onisi Ratave,, 13. Joaquin Riera,, 12. Filippo Drago,, 11. Marcus Watson,, 10. Jacob Umaga,, 9. Dewaldt Duvenage (c),, 8. Lorenzo Cannone, 7. Manuel Zuliani,, 6. Giovanni Pettinelli,, 5. Riccardi Favretto,, 4. Niccolò Cannone,, 3. Simone Ferrari,, 2. Siua Maile,, 1. Nahuel Tetaz,. Replacements: 16. Bautista Bernasconi,, 17. Thomas Gallo,, 18. Tiziano Pasquali,, 19. Federico Ruzza,, 20. Henry Time-Stowers,, 21. Alessandro Garbisi,, 22. Giacomo Da Re,, 23. Marco Zanon Edited by Transvaal - 27-Mar-2023 at 2:17pm |
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem saam, span het karakter gewys om terug te kom, maar dit het ook gelyk asof Beneton voet van die padaal laat gaan het nadat hulle vierde drie gedruk het. Daarna was hulle (Benetton) lynstane en rolgemale 'n probleem toe hulle plaasvervangers (veral hull hakker) opkom, terwyl Nothnagel 'n groot impak op daai fasette gehad het toe hy opkom. Vir die eerste 60 minute was die net Ntlabakanye en van der Merwe wat impak gehad het. Hopelik gee die wen nog broodnodige vertroue vir die res van die seisoen
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het eintlik maar baie swak gespeel, en toe skielik druk ons in die laaste 20 minute of so 3 vinnige driee en Benetton kon toe nie terugkom nie
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis baie lekker om weer 'n wen weg van die huis te kry. Ek het ongelukkig die game gemis maar sal deur die week die highlights kyk
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daai drie wat ons uit ons eie 22 gedruk het is so goed soos enige Leeus drie wat ek nog ooit gesien het
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Benetton vs Lions Post Match Briefing on 25 March 2023 https://youtu.be/wkPZPJu12Po
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1029 |
Post Options
Thanks(0)
|
Well done
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daai laaste 6 minute het soos 'n ewigheid gevoel
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het dit glad nie sien kom nie, 3 vinnige driee en ons steel basies die wen
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
WTF! My bleddie senuwees! Well done boys!
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
ek weet nie hoe nie, maar n BP wen. Leeus het alles gedoen om te probeer verloor.
Dalk Manie Ras se beste game in n leeu trui
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
n Paar snaakse beslissings ook van die skeidsregter.....
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Paar sagte oomblikke aan ons kant, die eerste drie is die senter darem te maklik tussen Tshituka en Smith deur, toe Venter wat die bal van die afskop vang ipv net los en dit gee Benetton veldposisie en hulle gaan druk.
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
Marius Louw is shockingly bad at retaining the ball in a tackle situation
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
4min in and PJ Botha showing again that he doesn't belong at this level
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hey in my jong dae was ek altyd op die oos pawiljoen
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 662 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien daar is nou n pakket op ticket pro beskikbaar waar jy vir R300 2 kaartjies op Ellispark asook 2 kaartjies op Loftus kan koop vir die twee double headers … lyk nie of jy jou kaartjies kan kies nie …. Op die park is dit oos onder tussen kwart gebied en 10 tree
Vir die wat wil gaan bak in die son
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Chatting to Julian Redelinghuys and Emmanuel Tshituka ahead of Benetton clash https://youtu.be/Kbu-I9Lik4c
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Frank Murphy aangewys as skeidsregter
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39239 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja die toetse is klaar so al die spelers wat 6 nasies gespeel het behoort terug te wees, behalwe as hulle 'n spesiale reeling het
|
|
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |