Forum Home Forum Home > General > Rugby Staaltjies en Stories
  New Posts New Posts RSS Feed - grappie
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

grappie

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39112
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: grappie
    Posted: 07-Sep-2022 at 4:36pm
Het hierdie nou net op facebook gesien, het my hardop laat lag so wees gewaarsku:

Die VERSKIL tussen Eben Etzebeth en Bakkies Botha SÉ JOHN SMITH is :
Daar is 2 goed -
1)Eben Etzebeth speel en dan word hy die moer in gedurende die game. Bakkies Botha het klaar die moer in op die veld gehardloop.
2)Eben Etzebeth luister nog na sy kaptein. Bakkies Botha het na niemand geluister nie. Hy het sommer die 1e min.van die game begin klappe uitdeel. John Smith sê dis die moeilikste man wat hy in al sy jare as Springbok kapt. kon beheer. Hy was al so moeg van die ref. wat hom geroep het om met Bakkies te praat. Dan gaan hy maar na Bakkies toe en sê vir hom. Bakkies die ref. sê jy moet nou ophou met jou nonsens. Dan sê Bakkies vir hom. Gaan sê jy vir die ref. Hy is die volgende een wat gedonner gaan word.
3)John Smith sê hy was n rou Soutie. Maar Bakkies Botha het hom leer Afr. praat. Hy sê hy moes net, want as hy met Bakkies Eng. gepraat het, het Bakkies bloot vir hom gesê: Praat my taal, ek verstaan fokol wat jy sê.
Tog sê John Smith dat in sy generasie tyd, was daar geen slotpaar in die wereld beter as Vic Matfield en Bakkies Botha nie....
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.094 seconds.