
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Match 3 - Cardiff vs Lions |
Post Reply
|
Page <12 |
| Author | |
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 10:38pm |
|
Great wen vir ons...wind was duidelik 'n faktor want beide spanne was vasgepen in hulle 22 elke helfte
|
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 10:42pm |
|
Blykbaar was die wind baie minder in die 2de helfte, volgens die Welliese kommentators waarna ek geluister het. Lyk my die af seisoen het die span baie goed gedoen. Ek hou van ons (basiese) game plan, herhinner my baie aan die 2015 seisoen se gameplan van: defend, defend en gebruik die min kanse wat jy kry, terwyl jy die basics goed doen.
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Lion1986
Welpie
Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 162 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 10:46pm |
|
Was goed om te sien dat ons n vaste game kan speel. Scrummies se skoppe en die hoëballe kan beter, maar ons het die omstandighede goed gespeel.
Henco gaan nog bok word, sodra ons ons 13's op aanval gaan gebruik, gaan hy uitsaan.
Lombard se skopwerk was ook baie goed. Hoop van der Merwe is OK |
|
![]() |
|
PaBz0r
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2800 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 10:49pm |
|
Goed gedoen met al daai druk, ons gaan nie volgende week sulke foute kan maak nie.
Edited by PaBz0r - 30-Sep-2022 at 10:50pm |
|
![]() |
|
gertjie0000
Koning Leeu
Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1076 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 10:55pm |
|
Well done manne!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 11:01pm |
|
Die laaste drie het my baie beindruk. Dit het gewys die "never-say-die" houding van die span en die kersie op die koek was toe Lombaard se skop daarna wat hy oorgesit het van so 'n moeilike hoek terwyl ons anyway so ver voor al was. Voel of almal hul hardste probeer weer vir 'n slag en hul als gee - of ten minste in die 2 games wat ek nou van die Leeus gesien het was dit so. Ons verdediging is regtig vir 'n slag weer uitstekend en dit help ons het nie meer spelers soos 'n Simelane, Rabz of EW Viljoen. Ek weet Rabz is nog by ons, maar hy moet maar bly by die CC vlak asb.
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Goue Leeu
Koning Leeu
Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 30-Sep-2022 at 11:04pm |
|
Lekker manne!! Julle maak ons trots!!
|
|
![]() |
|
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 01-Oct-2022 at 8:34am |
|
Lions coach Ivan van Rooyen after victory over Cardiff in the URC on 30 September 2022 https://youtu.be/MISXpC13b3g
|
|
![]() |
|
Niela
Ervare Leeu
Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(1)
Quote Reply
Posted: 01-Oct-2022 at 1:29pm |
Stem saam, by is nie die grootse van Ouens nie. Laat my dink aan n Jaco Pretorius , maar met beter handling en defensive skills. It really was a pleasant suprise to see us win last night. Didn’t expect the team to pull of 2 in a row. We seem to be building some depth at lock , which has een oor biggest problem area for the last 3 seasons. I am not a big PJ Botha supporter , I always thought he was average at best , but he is doing the basics right , which is so important , really encouraging start to our season!
|
|
![]() |
|
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 03-Oct-2022 at 7:30am |
|
Man dis sommer weer lekker om 'n leeu ondersteuner te wees!
As die manne nou net kan bou op hierdie eerste twee wenne. Ek stem oor Henco van Wyk, hy het uitstekend gespeel! Baie goeie verdediger
|
|
![]() |
|
TunaLion
Koning Leeu
Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 04-Oct-2022 at 5:11pm |
|
Dan wil ek ook vir Marius Louw bietjie uitsonder. Hoe die Sharks hierdie ou laat gaan het, verstaan ek nie. Hy speel met so 'n f-jou houding agv hoe hy weggesmyt is deur hulle (of so kom dit voor vir my) en voel of hy sy als gee met als wat hy doen, of dit op verdediging of op aanval is. Dit is presies die tipe speler wat my hoop gee vir die toekoms, underrated en discarded ouens soos 'n Mostert en 'n Whiteley van destyds wat als gee vir die span. Ek hoop regtig hierdie is nie 'n false dawn nie en dit kan heel moontlik nog wees, want die Walliese spanne is maar taamlik swak, so kom ons kyk maar wat die toekoms in hou. Die komende week se game gaan baie sê van die span, want Edinburgh is regtig een van die beter spanne (in my opinie).
|
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
Page <12 |
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |