The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
De Bruin was never the pride's alpha |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | |||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 24-Oct-2019 at 8:17pm |
||||
|
|||||
![]() |
|||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Miskien vir Andre Pretorius bietjie betrek? Hy doen nie te sleg by die Luiperde nie.
|
|||||
![]() |
|||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dalk Whatsap hy hulle..
![]() |
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dankie Monster. Ek het ook gou gaan kyk na tries for: 2019 TA 64, TF 53 2018 TA 55 TF 77 2017 TA 27 TF 81 2016 TA 42 TF 71 |
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40320 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie
|
|||||
![]() |
|||||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dink nie Swys kan veel help as hy net een dag 'n week by die Kings gaan wees. Dit is miskien ook hoekom Lions hom ook laat gaan het omdat hy minder tyd aan rugby wil spandeer. Dit is jammer oor Swys se gesondheid SA het nie veel sulke goeie tegniese coaches in SA. Mens kan ook sien hoe die Springbokke se attack verswak het vandag Swys daar weg is!
|
|||||
Lions4life
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
|
|||||
![]() |
|||||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Sien nou Swys is maar 1 dag n week by die Kings. De Bruin will spend one day a week with the team while they are at their Port Elizabeth base, but will be in constant communication with the attack team during the tour and will be watching remotely to see where the Kings can get better.
|
|||||
![]() |
|||||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Moet ook noem ons het nie meer die spelers met die vermoee gehad as Kriel, Mosterd, Faf, Ackerman, meestal ook nie Whiteley nie, die nuwe spelers het nie dieselfde as daardie manne nie.
Edited by Rooibonte8 - 23-Oct-2019 at 7:15pm |
|||||
![]() |
|||||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie
|
|||||
![]() |
|||||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64
|
|||||
![]() |
|||||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
![]() |
|||||
![]() |
|||||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 688 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan
|
|||||
![]() |
|||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieë teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dit sal ook interessant wees om te sien of ons werklik so baie tackles geslip het, en hoeveel driee van swak defence is en hoeveel van omkeer besit. ons het baie driee van omkeer besit afgestaan, wat ook die rede is dat ons minder driee gedruk het as wat ons kon - ons hou nie lank genoeg die bal nie. In ons game plan moet aanval en verdediging mekaar komplimenteer agv die "bal in die hand" benadering. alles gaan egter suid as ons die bal verloor. Wat ek probeer se is dat baie driee teen n span nie net so eenvoudig is as om net die fout by die defence coach te soek nie.
Edited by valie - 23-Oct-2019 at 10:18am |
|||||
![]() |
|||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
A defensive coach must coach everything from the tackle technique to defensive system.
At the same time , the player must take responsibility for slipping tackles and poor performance. So it’s always a joint responsibility. |
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Valie, lets just agree to disagree on this one! So waarvoor stel spanne dan 'n defense coach aan? As dit nie sy werk is om ouens te leer om te tackle en verdedigings lyne te vorm nie, wat doen hy dan?
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Should Swys now remain without a job then? The Lions were willing to let him go, so he was not under any obligation towards the Lions anymore.
|
|||||
![]() |
|||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Om verdedigings lyne vinnig te vorm na omkeerbesit is bykans onmoontlik. Verdediging en aanval gaan oor getalle (spelers) op sekere areas, en daai areas verskil tussen aanval en verdediging soos dag en nag. Ons speel n hoe tempo, bal in die hand game, wat beteken ons defense gaan altyd in n mate kwesbaar wees as ons nie die bal in die hand kan behou nie. Daar is niks met ons wedstrydplan of verdediging struktuur (wat die defense coach se verantwoordelikheid is), fout nie. Ons fout was eenvoudig dat spelers nie klinies en akkuraat genoeg was op die aanval nie, maw die uitvoering was swak - en hier voel ek die spelers moet die blaam kry. Ek sou graag wou sien hoeveel keer ons balle op die aanval verloor het, waar ons oppad was om n drie te druk, wat opge eindig het as n drie teen ons. Ek dink ons sal geskok wees om te sien hoeveel games ons letterlik weggegooi het.
|
|||||
![]() |
|||||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
|
|||||
![]() |
|||||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
![]() |
|||||
rooitrui ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 17-Apr-2016 Status: Offline Points: 237 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
wat dink julle vsn russel winter,trsnsvaal hyt seker n goeie rekord by ons.
Glo hy sal kom as hy aanbd kry.hy was baie goeie coach by u21 by ons
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ja, daar is dit ook nog. maar sy rekord alleen moes genoeg wees om hom te pos
|
|||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |