The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Leagues Welcome Inclusion Of South African Clubs I |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 02-Jun-2022 at 1:40pm |
|
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kan iemand vir my verduidelik hoe al hierdie werk asb? So ons speel in die challenge cup omdat ons nie die top 8 in URC was nie, reg? So dis amper soos 'n A liga (champions cup) en B liga (challenge cup)?
Vind die URC ook nog plaas vlg jaar? Vir hoe lank moet ons in die challenge cup speel?
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Leeubok ek mag verkeerd wees mar ek dink ons net in volgende jaar se challenge cup as ons soos die bulle, sharks en stormers eindig soos fir jaar speel ons die jaar daarna in die championscup
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Intersant
Yes, first time someone mentioned it was the Sharks CEO who said the reason for them spending so much this season, was due to the credit they built up in 2020/2021 when they spent much less than the cap. Ek lees dit wat n ou gese het op rugby 365 lyk my daar is krediete wat gegee word op die caps waarin voldoen moet word die bulls se ceo en sharks se ceo het nou al daaroor gepraat. Dit is nie reg nie want hoe gaan mens weet of sekere spanne weer bevoordeel word deur dit nie, nie dat ons ooit seker naby sal kan kom nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
korrek. Elke jaar se deelnemers aan die 2 cups word deur die log bepaal, so as ons beter in die volgende URC doen, kan ons ook in die Champions Cup speel in die 2023/2024 seisoen. Onthou, die URC begin al weer in September, en ek dink die eerste rondtes van die Challenge Cup is ook die jaar met die finale weer in Mei 2023
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ok dankie Tvl en Gertjie. Ek sien eintlik uit daarna om die leeus in aksie te sien in 'n toernooi waar hul nie 3570 keer teen die sharks/bulls/wp hoef te speel nie
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem saam met jou Leeubok ek wag net in spanning hoop vir n paar signings ten munste Rudolph het positief geklink dat hulle ernstig darmee besig is
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lol, "Rudolph" en "ernstig" in dieselfde sin
![]() |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die wenner van die Challenge cup word ook automaties op gebring na die Championship Cup toe. So as ons dit wen en nie in die top 8 eindig van die URC, is ons nog steeds dan in die Championship Cup.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |