The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
LIONS ANNOUNCE TOURING SQUAD |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het so biedtjie na Zebre se resultate en groep gekyk … meestal onbekende name … hulle het in die Rainbow cup n paar groot tellings teen hulle gekry en nie een game gewen nie …. Dit lyk vir my omtrent die beste kans wat ons het om n game te wen …. Op die oomblik so 50% kans om te reen met n max van 23
Edited by monster - 17-Sep-2021 at 8:02am |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Zebre is verseker die swakste span in die kompetisie, so as ons hulle nie kan klop nie weet ons wat wag
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons moet hulle met ons sterk, ervare en dominante pak voorlangs oorheers en dan met ons opwindende agter spelers hulle deurmekaar hardloop met vinnige, voorvoet bal. Spelers wat dit sal kan vermag is bv mmm, uh, ok nee wag...
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() ![]() ![]()
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die slot WJ Steenkamp het vir my redelik goed gespeel die laaste 2 Curiebeker wedstryde … ek is verbaas om nie hom in die groep te sien nie … met die swaar velde oorsee sou ek hom en Reuben Schoeman op vlank ook oorweeg.
Moes Swanepoel nie nou al gereed gewees het nie?
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() Ek voel 'n konserwatiewe, skop-vir-die-hoeke, spelpatroon is ons beste kans om kompeterend te wees. En dan kan ons spelers net nie pass as ons op die aanval is in die kwartgebied nie, al is daar 'n moerse overlap. Dit moet ook beslis verander.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sover ek weet is Swanepoel nog besig met rehab, glo nie hy het al kontak gevat. Ek glo hy sal naby aan reg wees na die toer.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |