The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Bulle kies Duane, Schalk in opdrafspan |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 30-Jan-2019 at 1:59pm |
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/bulle-kies-duane-schalk-in-opdrafspan-20190130
Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, het ’n duideliker prentjie geskets van sy planne vir vanjaar se Superreeks met die beginspan wat hy vir Sondag se opwarmstryd teen die Stormers in Kaapstad gekies het. Daar is ’n groot gros Springbokke in die beginspan, wat die aanwinste Duane Vermeulen en Schalk Brits insluit. Die Bok-slot Lood de Jager sal die span vir die eerste keer lei, nadat Human hom as die Bulle se nuwe kaptein aangewys het. “Ek sou sê ons is so 60% met ons voorbereiding, maar ons sal Sondag weet of dit die geval is,” sê Human. * Die slot Jason Jenkins woon die naweek ’n troue by en is nie oorweeg nie. Bulle: Warrick Gelant, Jade Stighling, Jesse Kriel, Burger Odendaal, Duncan Matthews, Handré Pollard, Ivan van Zyl, Duane Vermeulen, Jannes Kirsten, Paul Schoeman, Lood de Jager (k), Eli Snyman, Trevor Nyakane, Schalk Brits, Lizo Gqoboka. PLAASVERVANGERS: Corniel Els, Simphiwe Matanzima, Dayan van der Westhuizen, Ruan Nortjé, Ruan Steenkamp, Thembelani Bholi, Embrose Papier, Manie Libbok, Dylan Sage, Johnny Kotze, Divan Rossouw. |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
>>>“Ek sou sê ons is so 60% met ons voorbereiding,
Weet hy die kompetisie begin oor 2 weke?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeiste dis 'n snaakse stelling om te maak
|
|
![]() |
|
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
hy kry solank die verskoning reg vir as hulle verloorteen die stormers
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Haha al die coaches sover probeer die wereld se verskonings maak nog voor die kompetisie begin het. Swys nouweer vertel vir almal watse jong span ons het en dat so baie spelers gladnie super rugby ervaring het nie..
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |