The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Lions Rugby Co Player Announcement |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ja nadat swys vir hom nee gese het, ek sien die leeus onderhandel met Warrick Galant hulle en wp onderhandel met hom en dan is die sharks en wp agter Simelane aan en soos ek die sharks ken sal hy sekerlik soontoe skuif
|
||||
![]() |
||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Am is their captain , will be a bad move for Simelane. He must get regular starts at 13 if he wants to reach his potential
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek stem Niela ek hoopmaar ons kanhom hou ek dink nie galant sal seker n bad koop wees nie coetseehet nie juis baie goed gespeel die laaste tyd nie en galant het x faktor en as die regte coach met hom werk kan hy baie goed raak wat dink julle manne?
|
||||
![]() |
||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Galant is nie bad nie , maar vir my is Coetzee net so goed. Ons kort slotte en met Marx wat waai kort ons n hakker. Ons twee hakkers is baie average en dan is PJ Botha ons 3de hakker , hy is jonk , maar hy lyk vir my te klein om werklik n great hakker te wees
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ja jammer daai Dweba het oorsee geteken hy kom 'n goeie aanwins gewees het moet ons nie maar gaan kyk na daai ek dink dit was Samuels wat wp toe is ook mos 'n hakker hy was self nie te bad gewees nie
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Edited by valie - 18-May-2020 at 8:33am |
||||
![]() |
||||
Leeu1975 ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Blykbaar gaan Pieter-Stef nie oorsee nie maar soek 'n beter kontrak met WP
|
||||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Before Akker van der Merwe left for the Sharks, he had an interview with a newspaper, where he told the journalist that he grew up in the Southern Cape, and would love to live close to the sea. I then knew that we were going to lose him. The Sharks offered him a starting spot, and the coastal lifestyle that he desired. I don't think that they offered him more money. This is a thing that has been going on for decades. Way back in the 90's AJ Venter went to the Sharks for the same reason (to live by the sea), and there are loads of players that has done the same. Schalk Brits is another example, so too Joe van Niekerk. A former CEO of the Lions used to be a frequent visitor on this site about a decade ago, and he cornfirmed just that: The Lions and the Bulls needed to cough up a lot more money to attract and retain players. |
||||
![]() |
||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek stem Valie dis die probleem vir die leeus en die bulle om by die see te bly is 'n groot aantrekking hoor maar hoe baie mense as jy hulle vra as hulle enige plek in sa kon bly waar dit sal wees en meeste gaan se die Kaap.
En oor die Simelane debakel ek dink die leeus het baie in hom bele en hy het nog nie deliver nie ja hulle het hom nie baie kanse gegee nie maar dan ook die kanse wat hy gekry het het hy nie baie goed benut nie, en dis sleg dat mens so houding het ek glo as jy soos in sy geval min kanse kry kan jy baie hard werk en vir die coach wys hy moet jou speel kyk maar vir Skosan 'n baie goeie voorbeeld ek dink hy was baie avarage toe hy begin het maar kyk waar is hy nou deur harde werk ek haat dit as mense net voel als moet in hulle skote val so nee Simelane sit bietjie als in en ek waarborg jou jy sal elke week begin weet nie wat julle manne dink nie maar dis wat ek dink?
|
||||
![]() |
||||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
I agree with you,sodra spelers soos Manni Rass en Gianni Lombard begin sterre word sal hulle ook terug na hul geboorte plek en support gaan....WP!
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
En Divan Rossouw is 'n baie beter koop as Galant hy het my nog glad nie oortuig nie hy is darem 'n snaakse ou op die veld hy entertain darem die mense elke keer as hy een van sy spelers raak skop sal nooit die ene op Serfontein vergeet nie
![]() ![]() ![]() |
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek moet ook se Manni Rass het my baie meer die jaar oortuig as Simelane en hy was ook die heletyd uitgelaat maar mens kan sien hy het hard gaan werk ek dink hy kan ook 'n baie goeie senter word so ook Simelane as hy begin om die praat werk op die veld te doen
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Valie, wat jy se is gladnie verkeerd nie. Natuurlik is dit lekkerder om langs die see te bly. Maar dit is nie die enigste rede waarom spelers nie by die leeus wil teken of bly nie. Ons word netnie gesien as 'n rugby "powerhouse" nie. Waarom kan die Bulls dan ster spelers en coaches teken, en ons nie? Spelers wil deel van 'n wenspan wees, wat hul kanse om 'n bok te word gaan verbeter.
|
||||
![]() |
||||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek stem saam met Valie weer koerant joernaliste wat Lions probeer sleg se. Gelant se hoof rede was dalk nog dat sy familie ook in die Kaap is. Moeg vir joernaliste wat sulke goed skryf al het hulle nie die ware inligting nie. So iets sal nooit van die Bulle, WP of Sharks geskryf word nie! Ek het nog volle vertroue in Straeuli en Allers. Straeuli is die beste CEO in die land met sy regs agtergrond.
|
||||
Lions4life
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ons kry meer as genoeg kwaliteit spelers deur ons junior strukture, die challenge is om hulle genoeg blootstelling te kan gee, (en daarvoor moet jou senior span goed genoeg perform sodat jy rookies kanse kan gee), hulle te behou, en om hulle fiks (beseringsvry) te hou.
|
||||
![]() |
||||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Die Bulle het dan net onlangs Visagie/Gelant/Lood/Divan/Pollard/RG/Jesse/Conraad/Libbok etc verloor. Intussen het Bulle nou die 2de EN 4de rykste SA’ners as aandeelhouers en hulle finansiële backers so ek is nie seker wat daar verwag is gaan gebeur.
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek verstaan nie wat jy probeer se nie Rooihart. Ja die Bulls het 'n klomp ster spelers verloor, maar is hard aan die werk om daarvoor te kompenseer met 'n world cup winning coach en 'n klomp signings. Elkeen van daai spelers wat weg is maak klomp geld vir nuwe speler salarisse vry, so dieselfde geld seker vir die spelers wat ons verloor het.
Either way. Al wat ek probeer se (of eerder moan) is ek kry net die gevoel die ander 3 unies beweeg vinniger vooruit as ons. Voel eintlik of ons agteruit boer
|
||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |