The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Lions vs Bulls |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Transvaal hoe het ons gespeel kon glad nie die game kyk nie het net die updates gevolg? Met die updates is dot half asof JW se ondervinding ons gekelder het in die tweede helfte want hulle het ons in die eerste 10 minute van die eerste helfte op ons doellyn gehou
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek bedoel tweede helfte nie eerste helfte nie
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Baie goeie game deur beide spanne. Dis ongelukkig die 2de game wat Elton n onderskep pass gooi, wat ons die game kos...
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Valie kon nie game kyk nie klink darem asof ons goed gespeel het Elton sal moet n teen voeter kry vir die onderkep driee want dit gebeut baie die afgelope jaar dis asof die ouens hom baie goed analiseer
|
||||
![]() |
||||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek wil nou nie soos 'n moan doos klink nie, maar wanneer gaan 'n paar 50/50 calls na ons kant toe gaan????????????
|
||||
![]() |
||||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dink steeds ons is op die regte pad. Hou aan hard werk en 'n "winning streak" is om die draai!!
|
||||
![]() |
||||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dis asof Egon geplant word om die leeus te probeer afbring want van due super reeks vroeer in die jaar of hy ref ons of hy is n lyn regter
|
||||
![]() |
||||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Goeie wedstryd deur albei spanne. Alhoewel daar aspekte is waarin hulle kan skaaf, dink ek hierdie jong pak voorspelers kan dit nog ver bring, veral die lostrio (kyk maar na die groot rol wat hulle in Odendaal se drie gehad het). Simelane, ten spyte gebrekke in verdediging, is ons beste spelskepper. Ek sou hom persoonlik na 15 toe skuif.
Edited by emiel1 - 08-Nov-2020 at 10:02am |
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Op die kyk-weer kan mens duidelik sien Marnus Schoeman se aangee na Simelane was vorentoe, so dis darem een wat ons kant toe gekom het. Maar mens moenie bly daaroor wees nie, dis swak van die beamptes om sulke basiese dinge mis te kyk
|
||||
![]() |
||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
agreed , Elton is also getting a lot of slack forage intercept. We should never have been in that position in the first place.
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
||||
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Askies>
![]() |
||||
![]() |
||||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Swak dissipline het ons die game gekos.
Steeds vreeslik baie unforced errors.
|
||||
Up the Vaal!
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek het hierdie nou gekry en ons het tans die beste verdedigings persentasie in die kompetisie wat vir my baie beteken om te dink waar ons was voor covid geslaan het
|
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Well , looks like the better side lost
|
||||
![]() |
||||
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() That sounds like a political answer.... Trumpish even.
|
||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |