The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
COVID-19 update – Interim playing options explor |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | ||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek werk ook van die huis af tans, en dit is nogal n aanpassing. Net soos ek die dissipline moet he om soggens op die regte tyd te begin werk, verg dit ook dissipline om 17h00 op te hou. Ek slaan 17h00 my laptop af, sit hom in sy sak, en gaan bere hom in my kas in die kamer. Ek is ook beskikbaar na ure vir oproepe van kliente af, net soos as ek vanaf ons kantoor werk. Vir my gaan dit daaroor dat ek die fisiese aksie doen van om my laptop te gaan bere.
Edited by valie - 02-Apr-2020 at 8:10am |
||||
![]() |
||||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
I was officially unemployed as of the first day of the lock down. My wife and I gave our business to the lady that has worked for us for around 12 years. For the last 3 few years we worked from home. We turned our garage into an office, so we had to physically leave our house and take e few steps to the office. We are taking this time of lock down to pack up our house, which we sold just before the lock down. Now we are waiting for my visa to be approved, and then a new adventure and life waits us in the UK.
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Wow, massive steps those! Good luck!
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dis waar en jammer voel vir ons jonger mense. Ons soek flexibLe working hours , maar eintlik is jy 24/7 available. Dis BS, mens kan nooit af switch nie. Ek was laas jaar 3 weke op vakansie in Europe. Moes die laptop pak en heeltyd “available” wees. Kla bietjie met die witbrood onder die arm daar, hey Niela?
![]() |
||||
![]() |
||||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Kla bietjie met die witbrood onder die arm daar, hey Niela? [/QUOTE]![]() ![]() |
||||
![]() |
||||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Kla bietjie met die witbrood onder die arm daar, hey Niela? ![]() [/QUOTE] Dit is glad nie lekker nie. Mens is op verlof, maar mens moet nogsteeds bereikbaar wees en kan help. Ek was al baie in daardie posisie, so ek weet glad nie hoe dit lekker is nie? Mens het dus nooit regtig verlof nie en moet 24/7 beskikbaar wees, selfs op verlof. Dit is glad nie kla met die witbrood onder die arm nie.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Tuna, ek bedoel die oorsee gaan vakansie hou as kla met witbrood onder die arm. Dit is maar n klein persentasie van SA bevolking wat so iets kan bekostig. Ek kan definitief nie!
Maar ja ek verstaan wat jy bedoel met op "verlof" wees maar jy is steeds op standby. Dit is nie lekker nie.. Maar ek sal 'n standby oorsese vakansie vat enige dag bo 'n vakansie by die huis met geen standby! LOL
|
||||
![]() |
||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Lol, ja dit is waar. Ek sal self wat gee vir 'n oorsee vakansietjie. Die verste wat ek uit SA was, was Namibië, so dit tel amper nie eers nie, en dit was net omdat ek daar gewerk het vir 'n paar jare. Ek wonder hoe reis affekteer gaan wees met die hele krisis. Ek lees van so baie vlugdienste wat of bankrot is of baie naby daaraan. Die security en health checks gaan seker next level wees ook nog.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ja ek was ook nog net in 'n paar van ons buur lande. En meestal vir werk ook! |
||||
![]() |
||||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek dink in die algemeen gaan alles ge-reset word en alle bedrywe gaan "reinvent" word. Soos jy noem, die toerisme bedryf hier in SA het belaglik duur gework. Hierdie "working from home" storie gaan baie meer algemeen word (of so dink ek). Maatskappye gaan besef hulle kan baie geld spaar wat hulle betaal vir kantore, krag en water, reis vir meetings, ens. Van 'n IT persektief af gaan dit beteken hulle betaal baie minder vir netwerk toerusting, ens, asook servers, maar gaan nou weer betaal vir Cloud infrastructure, wat 'n maandelikse koste is. Niks gaan dieselfde wees dink ek nie.
|
||||
Go LIONS!!!!!
|
||||
![]() |
||||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Working from home. Ja nee , daar is mense wat “dink” dit beteken jy sit net en chill. Actually kry mens baie meer gedoen en is meer productive . Die wereld Sal verander na COVID-19. Ek verwag dat baie meer mense van die huis af sal werk en ook baie meer mens Sal begin online sales doen. Vir beide was dit maar meer n trust issue en SA is late adopters. @Leeubok , ja ek is dankbaar as ek oorsee kan vakansie hou, maar die 4 jaar voor dit , was ek in jhb en was anyway op stand by. 5 jaar sonder n goeie mental break. Dis scary ding is , dit is die nuwe norm, daar word van almal verwag om beskikbaar te wees. Ek het n goeie werk en geniet wat ek doen, so ek kla nie eintlik oor my employer nie. Ek Se net meer dat die wereld verander en met smartphones en e-mail is die stress en workload net baie meer as wat dit al ooit was. |
||||
![]() |
||||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Vumatel/Vodacom se gratis opgradering van ons fibre het nou net deurgegaan, op van 100/100 na 200/200, en blykbaar is dit tot aan die einde van Junie. Hulle hoop seker mens raak gewoond daaraan en betaal dan daarvoor van 1 Julie af
|
||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |