The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 14:00 |
Match 17 - Lions vs Glasgow Warriors |
Post Reply | Page <123 |
Author | |
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1030 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dankie transvaal die geel en rooikaarte raak bietjie belaglik ek hry al paar rooikaarte gesien wat belaglik was die seisoen
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2727 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het nie die druk die gesig in die grond storie gesien nie.. die ref ook nie.. Maar ja die kop kontak geval gaan jy 'n kaart kry, al was sy hande uitgerek voor hom op die bal.. ai hulle kan darem maar "beter" reels uitdink
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39254 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hy het die losskakel baie hard geduik, miskien so effens aan die laat kant, en die losskakel wil toe bietjie boks, (teen iemand wat baie groter as hy is), hy druk toe basies die losskakel op die grond vas, en toe hy opstaan, druk hy met sy hand op sy kop, nie heeltemal seker dat dit 'n geel kaart werd was nie. Ek het die hele ding deur my verkyker dopgehou en toe mis ek die drie....LOL!
|
|
Leeuplesier
Pasgebore Leeu Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 21 |
Post Options
Thanks(0)
|
Belaglik verby. Die reels raak elke jaar meer ingewikkeld. Rugby is 'n kontaksport wat volspoed gespeel word. Spelers het gewoonlik 'n breukdeel van 'n sekonde om 'n besluit te neem; reelmakers en skeidsregters neem dit nie in ag nie. Met behulp van die TMO is dit mos maklik om die verskil tussen 'n opsetlike en 'n onopsetlike kopstamp raak te sien. Veral rooikaarte behoort slegs vir opsetlike vuilspel gewys word. Dis regtig nie so moeilik nie.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1030 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem 100 persent saam jou, want een ou gaan in om n ou seer te maak hy kry rooi en n ander ou tref perongeluk die ou se kop en hy kry ook n rooi ja die een word langer geskors maar in die wedstryd is die straf dieselfde en daarmee het ek n groot issue
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2002 |
Post Options
Thanks(0)
|
Unfortunately the TMO does not have the discretion to decide if foul play was intentional or not. His job is to confirm if foul play has taken place. Thereafter it is to look for mitigation. In our previous match against Cardiff, one of their players received a fractured eye socket due to a swing arm, which was deemed a rugby accident, as there was no clear evidence of foul play. Swings and roundabouts.
But still super happy about the great win.
|
|
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |