Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions vs Cardiff
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Lions vs Cardiff

 Post Reply Post Reply Page  <1234>
Author
Message
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 6:07pm
Dankie tog
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 6:09pm
Ons het daardie eerste wen in 2022!! Bou nou boys!! 'n Paar unforced errors het Cardiff in die game laat kom. Leer uit dit uit!!! Lekker om te wen!!!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 6:10pm
Dankie manne kom ons bou nou op die wen en gaan in die volgende game weer soos vandag
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 6:13pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

at home , one would think this is a winnable game

For some reason I have a good feeling and think we will actually take this one.

I support the team and sincerely hope we can put a better performance on the park. One swallow doesn’t make a summer though and even if we win, it will only be some temporary, but much needed relief and will not change any views expressed i.e we need big change 



Luckily this comment ages well. 

We won , well done. Happy to be on the right side of the scoreboard for a change.

One swallow doesn’t make a summer , but hell , it’s still lekker to get the first bogey off our backs 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 8:13pm
Big change is needed for consisted quality performances, but scraps like this at least hits the spot and lets me feel a little less negative about rugby.

Am hoping we can build on this, as otherwise it doesn't mean much barring the temporary feel good.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 8:33pm
Lions Coach Ivan van Rooyen and Captain Jaco Kriel after URC win over Cardiff Rugby - 13 March 2022
https://youtu.be/95iFTjZmzfA
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 8:44pm
Cardiff Rugby Coach Dai Young and Captain Josh Turnbull after URC match vs Lions on 13 March 2022
https://youtu.be/8VxyvQa_8zg
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 8:49pm
Die Leeus se media man reken hulle verwag dat rugby stadions van volgende week 50% kapasiteit skares mag he, wat beteken dat almal basies volgende week weer park toe kan kom
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2022 at 9:30pm
Lekker boys!
Up the Vaal!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 6:41am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus se media man reken hulle verwag dat rugby stadions van volgende week 50% kapasiteit skares mag he, wat beteken dat almal basies volgende week weer park toe kan kom

Haha , ja , Ellis park was baie kanklaas op meer as 50%!!

Dis ten minste goeie nuus , Sal great wees as mense bietjie die Ouens gaan support live. 

Ek was beindruk met Ruan Venter gister. Nog baie baie jonk , maar Lyk ten minste soos die tiepe slot wat ons gesoek het 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 10:37am
Met Cardiff net 1 plek bo ons op die punteleer was hierdie wedstryd 'n MOET wen. Paar dinge wat bietjie gepla het, daar was steeds te veel aanslane en verbasend genoeg dink ek het Cardiff die skrums gedomineer. 

Ook na ons 3rde drie na 22 minute in die eerste helfte, vang ons die afskop in ons 22 en wil toe skielik alles hardloop ipv om net weer die bal uit te skop, en daar keer ons toe besit om en was vir die volgende 10 minute onder druk en het toe ook 1 drie afgestaan wat omgekeer is, en toe wel 'n geldige drie afgestaan. Met die geldige drie van die Cardiff vleuel het Pienaar 'n groot blaps op die verdediging gemaak deur naby die doellyn nie die baldraer te teiken nie. By jou doellyn duik jy ALTYD die baldraer, as hy dan die bal wegkry aan sy buitekant is dit nie jou skuld nie, maar as die baldraer jou dan aan die binnekant kop is dit ongelukkig jou skuld.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 10:37am
kop=klop
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 10:55am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Met Cardiff net 1 plek bo ons op die punteleer was hierdie wedstryd 'n MOET wen. Paar dinge wat bietjie gepla het, daar was steeds te veel aanslane en verbasend genoeg dink ek het Cardiff die skrums gedomineer. 

Ook na ons 3rde drie na 22 minute in die eerste helfte, vang ons die afskop in ons 22 en wil toe skielik alles hardloop ipv om net weer die bal uit te skop, en daar keer ons toe besit om en was vir die volgende 10 minute onder druk en het toe ook 1 drie afgestaan wat omgekeer is, en toe wel 'n geldige drie afgestaan. Met die geldige drie van die Cardiff vleuel het Pienaar 'n groot blaps op die verdediging gemaak deur naby die doellyn nie die baldraer te teiken nie. By jou doellyn duik jy ALTYD die baldraer, as hy dan die bal wegkry aan sy buitekant is dit nie jou skuld nie, maar as die baldraer jou dan aan die binnekant kop is dit ongelukkig jou skuld.
Stem
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 11:13am
Besig om die stats op te dateer vir die Squad bladsy, hierdie was Ruan Dreyer se 150ste wedstryd vir die Leeus
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 12:14pm
Squad bladsy nou weer op datum

Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2022 at 4:05pm
Cardiff, was in sekere opsigte, beter teenstand as die Leinster span teen wie ons laas gespeel het, veral in die skrums en lynstaan losgemale. Hulle was ook agterlangs klinies. Ons was kwesbaar voorlangs in die tweede helfde, veral toe ervare spelers soos Jaco Kriel en Ruen Schoeman af was. 

Maar aan die einde van die dag was dit 'n wen, en indien die span wil groei en kompeternd raak, sal ons ten minste twee of drie sulke wedstryd agetereenvolgens moet wen, en hiervoor sal ons ervare spelers (Odendaal plus die res van ons vaste vyf) sowel as ons speskeppers (v/d Berg, Tshituke ) beseringsvry moet wees.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 7:08am
Ek het nognie kans gehad om selfs net die highlights te kyk nie. Maar is natuurlik baie bly oor die wen! Een wen verander nie my opinie oor die afrigters en squad nie, maar dit sal nice wees as hul nog so paar wenne agter die rug kan kry
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 7:50am
Ek probeer om nie n mooiweers kommentator te wees nie maar ons mag seker nie net kla nie. Ek het actually die moed bymekaar geskraap om die game te kyk. Daar was goeie oomblikke maar ongelukkig ook n paar brain farts. Die span het egter rerig potensiaal en as hulle gaan gel is dit moontlik dat hulle n paar upsets kan veroorsaak. Een ding wat n feit is is dat ons Vincent Tsitsuka gaan mis. Daai man is n yster...
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 8:09am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek probeer om nie n mooiweers kommentator te wees nie maar ons mag seker nie net kla nie. Ek het actually die moed bymekaar geskraap om die game te kyk. Daar was goeie oomblikke maar ongelukkig ook n paar brain farts. Die span het egter rerig potensiaal en as hulle gaan gel is dit moontlik dat hulle n paar upsets kan veroorsaak. Een ding wat n feit is is dat ons Vincent Tsitsuka gaan mis. Daai man is n yster...
Is dit nou verseker dat hy en Sadie weggaan? Soos ek verstaan het was dit nog net spekulasie.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 8:50am
Die unie moet eenvoudig uit hul pad gaan om spelers soos Sadie, Sithole,  Tshituka, Schoeman, Krappie, Hendrikse en Horn te behou. Anders begin ons weer oor.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 9:29am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Die unie moet eenvoudig uit hul pad gaan om spelers soos Sadie, Sithole,  Tshituka, Schoeman, Krappie, Hendrikse en Horn te behou. Anders begin ons weer oor.


Dit is dalk die ding wat my die meeste negatief maak wanneer ons spelers ontdek en ontwikkel net om hulle te verloor sodra hulle begin om hul potensiaal te behaal.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 10:02am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Die unie moet eenvoudig uit hul pad gaan om spelers soos Sadie, Sithole,  Tshituka, Schoeman, Krappie, Hendrikse en Horn te behou. Anders begin ons weer oor.


Dit is dalk die ding wat my die meeste negatief maak wanneer ons spelers ontdek en ontwikkel net om hulle te verloor sodra hulle begin om hul potensiaal te behaal.

Ja ons kan netnie uit daai vicious cycle kom nie. Ons bly verloor want ons verloor al ons beste spelers elke jaar.  En al ons spelers wat potensiaal wys verlaat omdat ons bly verloor. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2720
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 1:46pm
Soos ek in die media gelees het, het dit soos n done deal geklink met Vincent, miskien het ons n goeie kontrak clause iewers wat ons kan red soos met Sous.. maar ek weet nie. As die ou wil waai, wil hy waai..
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39121
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 2:13pm
Vincent is goed maar niemand is onmisbaar nie. Ons sal 'n speler soos Sadie baie meer mis as vir Vincent
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2022 at 2:52pm
As mens kyk na sy impak in die paar goeie wedstryde wat ons onlangs gehad het, sou ek beslis se dat hy (Vincent) onmisbaar is op die kort (en selfs medium termyn) is. Maar dit is net my persoonlike opinie.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1234>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.266 seconds.