Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Rainbow Cup - Match 1 - Bulls vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Rainbow Cup - Match 1 - Bulls vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2021 at 3:44pm
Ek het Vorster se hoogtepunte op rugby365 gekyk shoe hy was darem 'n yster senter gewees voor sy eerste besering was baie vinnig het gate geslaan en ouens hard geloop mis daai tyd toe ons die super rugby finale gehaal het ons het sulke great rugby gespeel baie van die ander supporters het ons games gekyk omdat hulle gelaaik het hoe ons gespeel het 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2021 at 3:47pm
Ek stem saam jou transvaal maar op 'n manier het JW 'n manier om die beste uit sulke ouens te kry een van hulle is Cornal Hendricks ek het nie eers gedink hy sal weer rugby speel nie as Harold vorm van langs hom dink ek gaan dit 'n dodelike kombinasie wees
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.