The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
COVID-19 update – Interim playing options explor |
Post Reply | Page <123> |
Author | ||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, die wereld gaan nooit weer dieselfde wees nie. Baie dinge gaan anders wees. USA word geknak ook nog en die ergste is nog op pad.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip... Kon ook nie op `n slegter tyd gekom het nie.... Ek weet eerlik nie waar ons land .... of die wereled gaan eindig na hierdie hele ding nie....... Maar ons is nie in `n goeie posisie nie.
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Amper ongemerk sluip dit verby, Moody's het ons gister afgegradeer na junk status
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nie vir Covid nie...LOL! My vrou was wel vanoggend 7:00 by checkers en sy het gese dit was doodstil, al die mense het gister hulle panic shopping gedoen
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dan kan jy bietjie vir ons vertel wat buite aangaan met COVID-19?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe nou?
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal het julle media akkreditasie gekry? :)
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wêreld sal nooit weer dieselfde wees nie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
yip, niemand kan in die tyd seker wees dat jou werk veilig is nie, dis die realiteit
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip.... Ons wereld verander nou vinnig..... Ek is ook gelukig. Kan van die huis af werk.... Maar maatskapy waar ek werk soos almal sin gaan shots vat en hopelike het ek nog werk oor n jaar..... Ons almal moet maar hierdie extra tyd gebruik om tyd te spandeer op ons knee......
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek werk en bly op 'n natuur reservaat, wat nou natuurlik gesluit is vir die publiek. So ons kan binne die reservaat nog rondbeweeg en voortgaan soos normaal, kan netnie die grense van die reservaat verlaat behalwe vir noodgevalle nie natuurlik. So ons is gelukkig, ons kan nog met die honde gaan stap, fietsry en rondry soos ons wil. En werk gaan ook voort soos normaal.
Maar meeste ander mense is nie so gelukkig nie, en daar le 'n rowwe tyd vir hulle voor. Ek weet nie of die vlg 3 weke effektief gaan wees nie.. Jy het daarna weer net 1 persoon nodig wat dit het en nie weet nie om die hele storie van voor af te begin.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I work in retail and part of my portfolio is to manage risk.
If a store is in a high crime area, you must take extra care to manage that risk. But a store in a lower risk area requires less risk management. It is uneconomical to over manage low risk and it is unwise to under manage high risk. A blanket risk management approach is the least effective way to manage risk and that is exactly what we are doing. The list of essential services is too long, too many are still going to get infected anyway. We must all play our part and self isolate, that will flatten the curve and save many lives. But it will not solve the problem.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I completely understand the severity of this crisis. The penny dropped 3 weeks ago for me, but I still feel that the world took the wrong approach.
We should have been quarantining everyone that is really at risk. Everyone else should be business as usual. Instead we are quarantining everyone to protect the few that are at risk. In SA, many could be at risk, but we actually don't know for sure. ARV's could actually help people with HIV to combat the virus. 1ts world countries could have just continued as per normal and everyone over 50 stays or works from home for 90 days until everyone was infected or a cure is found. The death rate for under 50's is extremely low. I would have chanced it to avoid total economic melt down. |
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons maak toe, maar die personeel sal darem minimum wage (wat ons elkgeval betaal)kan claim van UIF af vir die 3 weke. Ons huur sal ook verminder word, maar ons verskaffers gaan betaal moet word- hoe ons daai een gaan reg kry weet ek nie. Die verskaffers aan retail is net so erg onder druk, so hul sal nie betalings kan uitstel nie. Almal moet net gehoor gee aan "Jan Tuisbly se karretjie" sodat dit net by 21 dae bly anders is die paar sterk klein ondernemings wat dit dalk sal maak ook in hul moer in.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek en sy werk in dieselfde industrie, naamlik versekeringsbedryf, en ek het nou net 'n e-mail gekry wat bevestig dat die bedryf wel as essensieel geklassifiseer is gedurende die lockdown. Sy het darem vandag gehoor dat sy wel van die huis af kan werk vir die 21 dae, en ek werk al sedert laas Vrydag van die huis af
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons bly ook oop, maar werk meestal van die huis af.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Selfde hier... Eers is ons Dinsdag deur die CEO geroep vir dringende veragadering waar gese is ons maak toe... Ewe skielik kry ons hordes briewe van maatskappye wat briewe van maatskappye gekry het wat weer briewe van Eskom gekry het, wat vra dat ons asb moet aanhou werk omdat hulle nie sonder ons produk aan hulle customers kan verskaf wat aan hulle customers moet verskaf wat uiteindelik aan Eskom moet verskaf nie...lol So dit lyk my meeste besighede gaan maar inelkgeval oop bly, wat die hele doel van die oefening sinneloos maak....
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
We had a booking in Kruger for Easter. Have been trying to get a postponement but there is absolutely no answer on phone or email. This nasty little virus is really turning things in their heads...
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wel, my vrou se werk reken hulle val onder essential services, so hulle is aangese om te werk gedurende die 21 dae. Dis natuurlik nonsens, so ek weet nie wat gaan gebeur nie
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
This self isolation will help the majority of the middle/working class.
For the rest, I don't see it being effective. We are in for a bumpy ride
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek hoop wragtag dat almal by die beperkings sal bly. Indien nie en die 21 dae isolasie word verleng gaan, nie kan nie, gaan dit katastofies wees. En ongelukkig dink ek nie ons samelewing het die wil/ lus/ dissipline/ watookal nodig is om die regte ding te doen nie. Die weermag/ polisie gaan letterlik eers oortreders moet doodskiet in die strate voor die mense gaan luister. En dan is dit nag. Donner, ek hoop ek's verkeerd.
|
||
Up the Vaal!
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is een van die gelukkige mense wat vir 'n maatskappy werk wat kan bekostig om ons volle salarisse te betaal sonder dat ons hoef verlof te vat oor die tydperk, maar.... Ons het al van Laasjaar Desember gewerk aan 'n herstruktureringsplan, omdat ons afdeling die afgelope paar jaar verlies maak... Die gaan dinge net soveel meer kompliseer...
Ek dink nie daar is een persoon in die wereld, behalwe natuurlik die Sentinelese mense, wat nie direk of indirek hierdeur geraak gaan word nie, hetsy finansieel, of gesondheid of emosioneel... Die ding is nog ver van verby en sy impak gaan ons nog baie jare bybly... Al wat ons kan doen is om die minderbevoorregte mense te help waar ons kan (en begin asb eerste by JOU mense, jou familie en jou vriende wat swaarkry eerder as om vreemdelinge te help terwyl jou mense vrek van die honger) en om die beperkinge te gehoorsaam. |
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja kyk, daar is 'n rowwe tyd wat voorle. Ek het al van baie mense gehoor wat hul werk al klaar verloor het, en besighede wat toemaak. Veral in die toerisme bedryf.
Kom ons hoop maar 3 weke is genoeg om die virus te stop, en dat dinge daarna weer kan terugkeer na normaal
|
||
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |