Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 38 - Rebels vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 38 - Rebels vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 11:57am
#SuperRugby - #Rebels 37 vs #Lions 17 - 77m - TRY Kellaway
Back to Top
L13 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 11-Feb-2020
Location: Vietnam
Status: Offline
Points: 51
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote L13 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 11:59am
I actually cannot watch anymore Lions games. This is depressing. Realistically, who can we aim to beat this year if we can't beat the Tahs and the Rebels? Bulls are probably the only team we have half a chance at beating. Absolute disgrace.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:01pm
Nog 'n week waar ons swakker speel as die vorige week... Weet nie waar dit gaan draai nie....
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
L13 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 11-Feb-2020
Location: Vietnam
Status: Offline
Points: 51
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote L13 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:01pm
And I bet you Cash comes out at the press conference with a big smile and talks about how unlucky we were, how much better we are playing, how we are almost there.... The guy is as delusional as he is incompetent.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:02pm
Rebels wen 37-17
Back to Top
Lionsinpta View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Stellenbosch
Status: Offline
Points: 342
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lionsinpta Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:11pm
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:12pm
Originally posted by L13 L13 wrote:

And I bet you Cash comes out at the press conference with a big smile and talks about how unlucky we were, how much better we are playing, how we are almost there.... The guy is as delusional as he is incompetent.

Nope hy klaar die plek gekry vir vanaand  se volgende rondte...

Chommie chommie werk nie
Once a Lion always a lion
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:19pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Rebels wen 37-17
Shocked20 punte pakslaeCry
Up the Vaal!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Online
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 12:38pm
Ek sal se ackerman se span sukkel die jaar n die engelse premier liga kry hom terug al kos dit wat saam sy seun mens besef al hoe meer watse waardevolle afrigter hy eitnlik is
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:00pm
Die enigste ding wat van laasweek af verbeter het, is ons skrums. Lynstane bly n probleem, sowel as defence. Die spelers is kwaai compressed op verdediging, wat veroorsaak dat daar hordes gate aan die buitekant is. Daar was individue wat probeer het, maar die manne speel nie as n span saam nie. Ons sien al vir n baie lang tyd nie meer offloads nie, en dit was een ding wat ons veral in 2016 baie goed gedoen het. Dis asof die spelers nie belangstel om meer te speel wat voor hulle is nie, en net deur die motions gaan. Ons sal moet begin veranderinge sien aan die span. Campher het laasweek n solid game gehad, en die week word hy gedrop. 
Op die stadium lyk dit vir my asof daar commitment issues by sommige van die spelers ook is.



Edited by valie - 07-Mar-2020 at 1:01pm
Back to Top
Lions777 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 07-Mar-2020
Status: Offline
Points: 11
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lions777 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:10pm
Ek kon nie glo wat ek sien met die een drie nie. Geen defenders aan ons regterkant nie. Senter is n groot probleem. Ek dink ook ons moet Stean Pienaar n kans gee. Skuif Kriel na 13, 12 Reynolds en 14 Simelane 15 Green 11 Pienaar en Warner moet waai!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:11pm
Back to Top
Lions777 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 07-Mar-2020
Status: Offline
Points: 11
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lions777 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:12pm
Ons offload ook nie meer nie, wanneer pass ons ooit binnetoe en wanneer die senter die bal kry staan hy stil met n defender op hom
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:17pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek hoor nie enigeeen iets se oor Sean Erasmus nie...... swakste defensive record nog, en almal eis Cash se kop.....
Nie een van ons afrigters is op super rugby standaard nie....
En ook nie baie van ons spelers nie....
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:22pm
Ons seisoen is klaar moertoe. Die beste ding wat Cash en kie nou kan doen, is om al die passasiers te drop en jong outjies wat lus het om te speel te back.
IMO kan ons 1, 3en 4 hou, en die res almal drop. Laat die ouens wat wil speel, hulle plekke weer oop veg in die span, en laat die wat hul gatte wip oor hul gedrop word fokof. Ons het nie divas nodig nie.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 1:56pm
Weet nie eers waar om te begin nie.. te veel dinge fout. Iets is lelik verkeerd. Van die ouens lyk ook lui op die veld en klomp lyk nie goed gekondisioneer nie. Nogal skokkend om te sien. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 2:57pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Weet nie eers waar om te begin nie.. te veel dinge fout. Iets is lelik verkeerd. Van die ouens lyk ook lui op die veld en klomp lyk nie goed gekondisioneer nie. Nogal skokkend om te sien. 
Stem. Wat my bekommer, en dis hoekom ek heeltyd die coaches nog die voordeel van sie twyfel gegee het is: As ons moet eerlik wees, hoeveel van ons huidige groep spelers sal by die Saarks of Stormers span kry? Om die waarheid te se, dink ek s 3 of 4 sal dalk as hul gelukkig is, daai spanne se groter groep haal. Dis hoekom ek se die fout in n meerdere mate nie net by die afrigting nie.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 3:20pm
Baie depressing

Dit begin by set piece , ons het laaste 30 min ge Dominate toe hulle , hulle bench op brings. Die red was ons maar swak.

Line outs , swak. Defense structure swak , first time tackles swak , scramble defense , swak!!!

Ons attack was okay in patches , maar ons penetrate nie die defense genoeg nie. Elton speel nie sleg nie , Warner vat te lank om die bal uit te kry , dan traai ons vinniger speel van 10 af. Maak nie sin nie. 

Daai chip kick wat green gevang het en vir Schoeman gepass het voor die lyn. Warner het swak besluite geneem en te lank gevat daar. 

Teen die stormers en die tahs kon ons nog wen , vandag was ons n now show. 

Ons het weer meer bal besit , maar ons kan nie Finish nie ! 
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 3:31pm
Indien iemand twyfel oor waarde van n decent 5 slot en decent los voorspelers, kyk gerus so so paar minute van die Sharks game. In skrille kontras teenoor die Leeus weergawes waar die enigste gegewe n versekerde aanslaan van Orie en ten minste twee sttafskoppe teen Schoemn is...
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 517
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 4:47pm
Indien ons probleme individuele spelers of slegs swak afrigting was, sou 'n oplossing nie so moeik gewees het nie. Ons top bestuur het 'n paar jaar daaraan " gewerk" om te toe te laat om te daal tot waar ons vandag is. Ons pluk hierdie jaar die vrugte van die gepoer-poer vanaf Ackerman weg is. Mens is so half bang om talentvolle jong spelers se selfvertroue te breek en vir die wolwe te gooi onder hierdie swak leierskap(en ek praat nie net oor die afrigters nie). 

Edited by emiel1 - 07-Mar-2020 at 4:47pm
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 6:02pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Indien ons probleme individuele spelers of slegs swak afrigting was, sou 'n oplossing nie so moeik gewees het nie. Ons top bestuur het 'n paar jaar daaraan " gewerk" om te toe te laat om te daal tot waar ons vandag is. Ons pluk hierdie jaar die vrugte van die gepoer-poer vanaf Ackerman weg is. Mens is so half bang om talentvolle jong spelers se selfvertroue te breek en vir die wolwe te gooi onder hierdie swak leierskap(en ek praat nie net oor die afrigters nie). 


Ek stem , top management Moet pa staan vir swak vertonings. 

Ons het Almal gese baie dankie in 2013 en toe ons begin goed doen in 2016 , maar ons planning was baie swak.

Ons was ook maar net lucky dat ons n coach soos Ackerman en dan n technical ou soos Swys gehad het. Dit het Baie gehelp. No dat hulle weg is , is die skrif teen die muur 
Back to Top
Lions777 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 07-Mar-2020
Status: Offline
Points: 11
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lions777 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 6:11pm
Al hoe ons nou dinge kan regruk. Ons  moet n sterk director of rugby aanstel en ons coaching team rigting gee. Ek voel Cash is nie die regte man nie, ons defence is terrible, maar ek sien geen innovation of enige ander game plan nie. Ons stamp ons koppe op dieselfde plek elke week. Dumb and dumbererrrr
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 7:11pm
Ek stem saam met als wat jul sĂȘ- unie bestuur, afrigters en spelers is swak tot dusver.

Maar daar gaan geen veranderinge in enige van daai 3 binnekort kom nie. So, watter praktiese veranderings kan daar gemaak word? Nou, op die veld.

Spankeuses? 
Op-skiet verdediging word heeltemal verkeerd gedoen.
Vaste fasette?
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2020 at 7:17pm
Originally posted by L13 L13 wrote:

I actually cannot watch anymore Lions games. This is depressing. Realistically, who can we aim to beat this year if we can't beat the Tahs and the Rebels? Bulls are probably the only team we have half a chance at beating. Absolute disgrace.
And that have a chance is not looking so good either...
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Mar-2020 at 9:14pm
Die skrywer van Beeld het my gevra hoe lyk ons stats in Aus die laaste paar jaar:

In 2019 net een wedstryd in Aus gespeel, en verloor, teen Brumbies
2018 - 1 wen 1 verloor
2017 - altwee gewen
2016 - Geen wedstryde in Aus gespeel
2015 - altwee gewen
2014 - altwee verloor

So die laaste keer wat ons 2 wedstryde in Aus verloor het was 2014

En dan wou hy weet hoe lyk ons drie vir en teen na 5 wedstryde oor die jare:
2020 - 15 drie vir, 26 teen
2019 - 25 vir, 18 teen
2018 - 29 vir, 20 teen
2017 - 28 vir, 15 teen
2016 - 19 vir, 18 teen (so nie goed begin in 2016 nie, maar tog in finaal gespeel)
2015 - 3 vir, 12 teen (baie swak begin)
2014 - 8 vir, 13 teen
2013 nie gespeel nie
2012 - 7 vir, 12 teen
2011 - 11 vir, 11 teen
2010 - 15 vir, 29 teen (eina)

So ongelukkig lyk 2020 op die oomblik te veel soos 2010
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.