The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 38 - Rebels vs Lions |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | ||
Leeu1975
Pasgebore Leeu Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 09-Mar-2020 at 10:09am |
|
Ek is glad nie beindruk met Cash sover nie, niks teen die man nie maar ek glo nie hy is hoof coach materiaal nie. Ons sit nou ongelukkig in die penarie en moet ma ons pak vat. Die Leeu-bestuur moes verlede jaar rondgekyk het vir i ervare coach.
Verder dink ek daar is te min van ons huidige spelers wat rerig uitblink op Super rugby level.
|
||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem oor Stonehouse. Hy is gans te arrogant en het nog niks groots as coach bereik nie
|
||
Lions4life
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stonehouse moet asb so ver moontlik van die Leeus af wegbly. Ek het al van n paar spelers wat onder hom gespeel het gehoor hy is bad news.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I am certain both Stonehouse and Brent jv Rensburg are aching to be a head coach of a Super Rugby team... I have heard the "rumours" and the claims that Stonehouse won't "fit in" with the Lions culture and now I must agree.... He doesn't like losing and the Lions currently have a losing culture... Both have a fair amount of experience as a professional head coach and both have really shown that they have what it takes to be fairly successful with limited resources...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Too many cooks in the kitchen.
Dit is n goeie ding om Cash n kans te gee, maar met die regte mense tot sy beskikking. Nou sit ons met skool afrigters en ander ouens wat nog nie in senior rugby sukses behaal het nie. Ons moes nooit vir JP Ferriera laat gaan het nie. |
||
L13
Pasgebore Leeu Joined: 11-Feb-2020 Location: Vietnam Status: Offline Points: 51 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
We aren't rebuilding - we're in free-fall and haven't hit rock-bottom yet. A rebuild is to go from playing finals to playing semifinals and quarterfinals, not trying to avoid finishing last. The danger here is that it means next season is the rebuild and soon players start leaving because they get tired of giving everything and always losing while never getting a look from the Boks. A quick move to another franchise and suddenly they are in the Bok team.
Someone please wake Cash up because I see he was still talking his - we not that bad, and guys are young - BS at the post match press conference. Thankfully Elton talked straight - results aren't good enough.
Going forward we urgently need consultants. Aren't the Springbok coaches and SARU mobile unit meant to assist franchises? Or do they only support the Stormers and occasionally the Sharks? A more drastic option would be fire the coach and appoint someone mid-season, which could get a response from the players and get a few quick wins, but what coaches are available? White? Meyer? Stonehouse? None of those play "Lions" rugby...but they do play effective, forward based rugby. |
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja ons kan nie almal drop
My span wat ek sal kies met wat daar is... Green Matthews Similane Reynolds Skosan Jantjies Boeboes - kan regtig nie slegter speel as enige een van die ander 2 Dyamani Massyn Scoeman M Vermaak Alberts Carlu Campher Smit
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe kan spelers wat ek glo baie na aan die springbok span was laasjaar ,en vorige jare so sleg lyk tans....
Dylan Smit Carlu Similane Green probeer hard maar lyk of hy man alone is |
||
Once a Lion always a lion
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sit ook en wonder wat hulle NOU kan doen om to keer dat ons nie AL ons oorblywende wedstryde verloor nie. Om grootskaalse veranderinge aan die span te maak gaan nie werk nie. Ja 'n paar ouens moet gedrop word wat week in en week uit dieselfde stupid foute maak. Ouens wat nie commitment wys nie moet gedrop word. Al wat die unie nog kan doen is om 'n "consultant" BAIE VINNIG te soek en aan te stel. Iemand met grys hare wat al baie jare top rugby afrig. Laat hy kan inkom en ons groen afrigting span bietjie tou wys maak. Al moet hulle die flippen bank breek vir die ou! As dit so aangaan gaan ons borge nie vir lank bly nie..
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
2010......hier kom ons - Dis nie lekker om dit te sien - Eina
Ek glo nog steeds ons het die spelers - dis net te veel chefs in the kitchen - en ek niks teen Cash maar glo nie hy is nou al reg vir hoof afrigter van n SR span..... Glo ook nie Fly emirates is baie happy tans hoe dinge by die leeus is nie......
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die skrywer van Beeld het my gevra hoe lyk ons stats in Aus die laaste paar jaar:
In 2019 net een wedstryd in Aus gespeel, en verloor, teen Brumbies 2018 - 1 wen 1 verloor 2017 - altwee gewen 2016 - Geen wedstryde in Aus gespeel 2015 - altwee gewen 2014 - altwee verloor So die laaste keer wat ons 2 wedstryde in Aus verloor het was 2014 En dan wou hy weet hoe lyk ons drie vir en teen na 5 wedstryde oor die jare: 2020 - 15 drie vir, 26 teen 2019 - 25 vir, 18 teen 2018 - 29 vir, 20 teen 2017 - 28 vir, 15 teen 2016 - 19 vir, 18 teen (so nie goed begin in 2016 nie, maar tog in finaal gespeel) 2015 - 3 vir, 12 teen (baie swak begin) 2014 - 8 vir, 13 teen 2013 nie gespeel nie 2012 - 7 vir, 12 teen 2011 - 11 vir, 11 teen 2010 - 15 vir, 29 teen (eina) So ongelukkig lyk 2020 op die oomblik te veel soos 2010
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
And that have a chance is not looking so good either...
|
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem saam met als wat jul sê- unie bestuur, afrigters en spelers is swak tot dusver.
Maar daar gaan geen veranderinge in enige van daai 3 binnekort kom nie. So, watter praktiese veranderings kan daar gemaak word? Nou, op die veld. Spankeuses? Op-skiet verdediging word heeltemal verkeerd gedoen. Vaste fasette?
|
||
Up the Vaal!
|
||
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Al hoe ons nou dinge kan regruk. Ons moet n sterk director of rugby aanstel en ons coaching team rigting gee. Ek voel Cash is nie die regte man nie, ons defence is terrible, maar ek sien geen innovation of enige ander game plan nie. Ons stamp ons koppe op dieselfde plek elke week. Dumb and dumbererrrr
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem , top management Moet pa staan vir swak vertonings. Ons het Almal gese baie dankie in 2013 en toe ons begin goed doen in 2016 , maar ons planning was baie swak. Ons was ook maar net lucky dat ons n coach soos Ackerman en dan n technical ou soos Swys gehad het. Dit het Baie gehelp. No dat hulle weg is , is die skrif teen die muur
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Indien ons probleme individuele spelers of slegs swak afrigting was, sou 'n oplossing nie so moeik gewees het nie. Ons top bestuur het 'n paar jaar daaraan " gewerk" om te toe te laat om te daal tot waar ons vandag is. Ons pluk hierdie jaar die vrugte van die gepoer-poer vanaf Ackerman weg is. Mens is so half bang om talentvolle jong spelers se selfvertroue te breek en vir die wolwe te gooi onder hierdie swak leierskap(en ek praat nie net oor die afrigters nie).
Edited by emiel1 - 07-Mar-2020 at 4:47pm |
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Indien iemand twyfel oor waarde van n decent 5 slot en decent los voorspelers, kyk gerus so so paar minute van die Sharks game. In skrille kontras teenoor die Leeus weergawes waar die enigste gegewe n versekerde aanslaan van Orie en ten minste twee sttafskoppe teen Schoemn is...
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie depressing
Dit begin by set piece , ons het laaste 30 min ge Dominate toe hulle , hulle bench op brings. Die red was ons maar swak. Line outs , swak. Defense structure swak , first time tackles swak , scramble defense , swak!!! Ons attack was okay in patches , maar ons penetrate nie die defense genoeg nie. Elton speel nie sleg nie , Warner vat te lank om die bal uit te kry , dan traai ons vinniger speel van 10 af. Maak nie sin nie. Daai chip kick wat green gevang het en vir Schoeman gepass het voor die lyn. Warner het swak besluite geneem en te lank gevat daar. Teen die stormers en die tahs kon ons nog wen , vandag was ons n now show. Ons het weer meer bal besit , maar ons kan nie Finish nie !
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Weet nie eers waar om te begin nie.. te veel dinge fout. Iets is lelik verkeerd. Van die ouens lyk ook lui op die veld en klomp lyk nie goed gekondisioneer nie. Nogal skokkend om te sien.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons seisoen is klaar moertoe. Die beste ding wat Cash en kie nou kan doen, is om al die passasiers te drop en jong outjies wat lus het om te speel te back.
IMO kan ons 1, 3en 4 hou, en die res almal drop. Laat die ouens wat wil speel, hulle plekke weer oop veg in die span, en laat die wat hul gatte wip oor hul gedrop word fokof. Ons het nie divas nodig nie.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons offload ook nie meer nie, wanneer pass ons ooit binnetoe en wanneer die senter die bal kry staan hy stil met n defender op hom
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek kon nie glo wat ek sien met die een drie nie. Geen defenders aan ons regterkant nie. Senter is n groot probleem. Ek dink ook ons moet Stean Pienaar n kans gee. Skuif Kriel na 13, 12 Reynolds en 14 Simelane 15 Green 11 Pienaar en Warner moet waai!!
|
||
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |