Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Super Sunday - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Super Sunday - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  123 6>
Author
Message Reverse Sort Order
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Super Sunday - Lions vs Bulls
    Posted: 21-Jan-2020 at 12:13pm
As ons 1ste helfde in ag neem ons geel kaart en 10 trafskoppe teen ons en steeds was die telbord in ons guns dan kan ons sekerlik nie the sleg voel nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jan-2020 at 10:12am
Die wind het nogal sterk gewaai, en dit was teen ons in die eerste helfte, maklik om 'n span vas te pen in sy 22 as jy die wind reg gebruik
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jan-2020 at 10:06am
Ek wonder ook of ons nie miskien aspris sekere goed gedoen het nie, soos om gepen te bly in ons helfde en silly strafskoppe af te staan?


Back to Top
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 357
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jan-2020 at 10:03am
Ons dissipline was die groot issue met so iets soos 16 strafskoppe teen 4 (?) en 'n geelkaart

Dit het vir my gelyk of die doelwit veral in die tweede helfte was om die tempo op te stoot en daar was baie onnodige foute, 'n paar wat tot driee teen ons gelei het.

Morne van den Berg is 'n lewendige skrummie maar kort ondervinding. Hopelik sal hy genoeg speeltyd kry hierdie seisoen.

Elton was solid en Dan Kriel en Duncan Matthews was nie sleg in die middeveld nie terwyl Jamba Ulengo ook 'n goeie game gehad het.

Die skrums het op tye gesukkel terwyl Jan-Henning Campher se lynstaaningooie nie altyd gewerk het nie.

Dit was 'n oefenwedstryd en dis seker beter dat foute nou uitgewys word met twee weke om dit reg te maak. Die fiksheid van die spelers lyk darem goed.


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 5:24pm
Miskien moet ons vir Rhodes gaan kry by Sarries 😂
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 5:09pm
Andries het lus gelyk, dink ou Josh sou eerder by ons wou wees
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 3:11pm
Ferreira was besig maar ek het gedink Strauss was maar stillerig
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 3:09pm
Hoe het Josh Strauss en Andries Ferreira gespeel?
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 2:44pm
Emirates Lions Injury Report

Cyle Brink – Ruptured Achilles tendon right
Carlu Sadie – Concussion against Vodacom Bulls on Friday
Darrien Landsberg – Concussion on Friday
Roelof Smit – Calf contusion
Francke Horn – Grade II ankle on Thursday last week

Returning from Injury:
Ruan Vermaak - Knee 
Hacjivah Dayimani - Ankle



#LionsPride
Once a Lion always a lion
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 12:28pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Een ding van die Leeus wat my grensloos frustreer is hoe ons keer op keer nadat ons punte aangeten het, dadelik 'n fout in ons gebied maak en dan is die ander span sommer onmiddelik op die aanval of hulle kry vinnig weer punte. Dit was laas jaar dieselfde storie. Weet nie of ons manne konsentrasie verloor na 'n drie en of ons "exit" strategie vrot is nie, maar dit hou die opponente die hele tyd in die wedstryd en breek ons momentum. Wens die ouens kan net so bietjie slimmer en met groter konsentrasie speel. Dis seker waar mens ervare, koelkoppe soos Warren, Sous, ens mis.

Ons het laasjaar amper altyd na 'n afskop vanuit ons 22 die bal probeer hardloop, of ten minste eers 'n paar fases opstel voor iemand skop. En dan more often than not maak iemand 'n fout en die opposisie is op ons doellyn. Vang die bal en skop die blerrie ding so ver as moontlik uit!

Stem. Is iets wat hulle rerig moet aanspreek, maak die game stadig op die regte tye. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 12:19pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Een ding van die Leeus wat my grensloos frustreer is hoe ons keer op keer nadat ons punte aangeten het, dadelik 'n fout in ons gebied maak en dan is die ander span sommer onmiddelik op die aanval of hulle kry vinnig weer punte. Dit was laas jaar dieselfde storie. Weet nie of ons manne konsentrasie verloor na 'n drie en of ons "exit" strategie vrot is nie, maar dit hou die opponente die hele tyd in die wedstryd en breek ons momentum. Wens die ouens kan net so bietjie slimmer en met groter konsentrasie speel. Dis seker waar mens ervare, koelkoppe soos Warren, Sous, ens mis.

Ons het laasjaar amper altyd na 'n afskop vanuit ons 22 die bal probeer hardloop, of ten minste eers 'n paar fases opstel voor iemand skop. En dan more often than not maak iemand 'n fout en die opposisie is op ons doellyn. Vang die bal en skop die blerrie ding so ver as moontlik uit!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 12:17pm
Een ding van die Leeus wat my grensloos frustreer is hoe ons keer op keer nadat ons punte aangeten het, dadelik 'n fout in ons gebied maak en dan is die ander span sommer onmiddelik op die aanval of hulle kry vinnig weer punte. Dit was laas jaar dieselfde storie. Weet nie of ons manne konsentrasie verloor na 'n drie en of ons "exit" strategie vrot is nie, maar dit hou die opponente die hele tyd in die wedstryd en breek ons momentum. Wens die ouens kan net so bietjie slimmer en met groter konsentrasie speel. Dis seker waar mens ervare, koelkoppe soos Warren, Sous, ens mis.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 12:11pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Brink was vir my stiller as doodstil

Ai, dit en sy moontlike besering is nie goed om te hoor nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 10:35am
Brink was vir my stiller as doodstil
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 10:31am
Hoe het Cyle Brink gelyk, voordat hy beseer was teen die einde obviously? As hy weer die vorm kan herwin wat hom 'n amperse springbok gemaak het sal dit baie vir die span beteken!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 10:24am
Marnus bring hope energie tot die span, maar maak ook onbeholpe foute (soos in verlede jaar se CC finaal) wat die span kos. Smit is weer 'n effektiewe afrbreekpunt spesialis, maar is baie stil as "link" tussen voor en agterspelers. Sou graag meer van MJ Pelser wou sien, hy is 'n voormalige senter wat goed as oopkantflank vir die juniors diens gedoen het. Met Kriel, Whiteley en Kwagga weg, kort ons 'n goeie losvoorspeler as skakel tussen voor en agterspelers.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 9:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die kombinasie van Marnus op 6, Tshituka op 7 en Massyn op 8 het vir my redelik goed gewerk, ek sou nie te veel daaraan torring nie.

Slotte sal seker dieselfde bly, behalwe as Alberts betrek kan word.

In die voorry is Jansen en Campher seker in 'n stryd gewikkel as nommer een keuse, ek dink Campher is 'n beter opsie want hy is meer by die algemene spel betrokke, maar in die laaste beweging van gister se wedstryd moes hy die laaste verdediger getrek het en aangegee het vir die skrummie eerder as vorentoe skop, en hy het een lynstaanbal bo-oor die springers gegooi, terwyl Jansen 'n hand in die ruck gehad het en 'n geel kaart gekry het daarvoor, ek kry die idee sy dissipline is nie altyd op standaard nie.

Dis ook 'n ope vraag of Jannie beter as Sadie is, ek dink weer Jannie het goed geskrum gister, ek dink daar was net een skrum waar ons regtig onder druk was. Sadie het glad nie gespeel nie, so ek weet nie of dit beteken Jannie staan voor in die ry op die oomblik nie.

Agterlangs weet ek nie of ek te veel sou verander nie. 
Ek hoor wat jy se, maar ek wil my broek beskuit as die ref se "leave the ball" en Marnus hou net aan speel.
Roelof was stiller, maar het vir my die rucks beter bestuur. Hy het balle stadig gemaak, sonder om so baie strafskoppe af te staan. Marnus alleen het 3 afgestaan in die eerste helfte, waarvan 2 by die ruck was, wat ook die rede was dat Jansen n geelkaart gekry het, want ons was toe al op n team warning.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:45am
Op gister se span sou ek dalk die volgende veranderings in bring vir ons eerste wedstryd

15.Boeboes as hy terug is ander Green.
14 en 11.Glo nie dit sal verander
12 en 13.Beide het goed gelyk
10.Jantjies verseker solank hy aanhou speel soos gister en verbeter - dalk is die kapteinskap n goeie ding vir hom
9.Cronje as hy fiks is - Ek nogals gehou wat ek van Krappies Van der Berg gesien het en dink ook dis nog te vroeg om Warner te oordeel
8.Massyn of Dyamani
7.Thuthuka of Brink(Maar Brink lyk regtig al van laas jaar na sy besering nie na dieselfde speler)
6.Schoeman
4 en 5.Glo nie die sal verander
3. Jannie te begin met Sadie op die bank
2.Campher - jy het skills maar pass eerder!!!!
1.Nie verander

Once a Lion always a lion
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:37am
Alhoewel Green ook baie energie gewys het toe hy opgekom het, dalk moet daar vir hom iewers plek gemaak word
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:34am
Die kombinasie van Marnus op 6, Tshituka op 7 en Massyn op 8 het vir my redelik goed gewerk, ek sou nie te veel daaraan torring nie.

Slotte sal seker dieselfde bly, behalwe as Alberts betrek kan word.

In die voorry is Jansen en Campher seker in 'n stryd gewikkel as nommer een keuse, ek dink Campher is 'n beter opsie want hy is meer by die algemene spel betrokke, maar in die laaste beweging van gister se wedstryd moes hy die laaste verdediger getrek het en aangegee het vir die skrummie eerder as vorentoe skop, en hy het een lynstaanbal bo-oor die springers gegooi, terwyl Jansen 'n hand in die ruck gehad het en 'n geel kaart gekry het daarvoor, ek kry die idee sy dissipline is nie altyd op standaard nie.

Dis ook 'n ope vraag of Jannie beter as Sadie is, ek dink weer Jannie het goed geskrum gister, ek dink daar was net een skrum waar ons regtig onder druk was. Sadie het glad nie gespeel nie, so ek weet nie of dit beteken Jannie staan voor in die ry op die oomblik nie.

Agterlangs weet ek nie of ek te veel sou verander nie. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:29am
Ek moet se Len Massyn was ook nie sleg op 8 nie, en Pieter Jansen het, behalwe vir die strafskop wat hy afgestaan he, was nogal besig.
Tshituka en Orie was baie besig op defense.
Ons backs was baie goed, ek dink Lemmer gaan n paar verstellings aan ons tegniek op die grond moet doen, asook Warren by die maul defence.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:25am
Marnus was 'n monster by die rucks, ek hoop hy bring dieselfde energie in die amptelike wedstryde. Op sy vertoning van gister staan hy baie ver voor Roelof Smit in die ry om te begin op 6. Odendaal is ook baie goed dopgehou, normaalweg is hy 'n binnesenter wat dit moeilik vir die opposisie maak, en ek kan nie onthou dat hy die lyn een keer gebreek het gister nie. Hy is elke keer om die enkels geduik, beste manier om so speler te stop want jy kan nie sonder bene hardloop nie
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:24am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek weet nie of enige iemand gesien het nie, maar Cyle Brink het gelyk of hy beseer is in die laaste beweging van die wedstryd. Ons sal seker vandag 'n update kry, en die squads behoort ook vandag bekend gemaak te word.

Ja ek het dit gesien - gelyk na sy knieg of iets...

Ook gesien.... 
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:16am
Jantjies was vir my die beste speler op die veld,van die nuwe manne wat die oog gevang het Kriel,ander was maar nog stil maar was ook maar hul eerste wedstryd saam as n span....maar het darem meer verwag van Jannie,hy het maar gesukkel in die scrums

Once a Lion always a lion
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Jan-2020 at 8:08am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek weet nie of enige iemand gesien het nie, maar Cyle Brink het gelyk of hy beseer is in die laaste beweging van die wedstryd. Ons sal seker vandag 'n update kry, en die squads behoort ook vandag bekend gemaak te word.

Ja ek het dit gesien - gelyk na sy knieg of iets...
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 6>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.