The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Diplomatic Whiteley would relish Captain Elton |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 13-Dec-2019 at 10:00pm |
||||
Thx, maar dit bly nogsteeds impressive.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Haha, ek moet dalk my statement qualify. Elton was die official vice captain in 2 toetse. Nie die "span" vice captain nie |
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Bo Brits, Etzebeth en Vermeulen, wie wel kaptein was die afgelope paar jaar?
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Is jy ernstig, Niela? Ekt dit regtig nie geweet nie...
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dink ook Elton is die beste opsie vir kaptein, glo hy sal geleer het uit die foute van laas jaar
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Elton was die official vice captain vir die bokke. Dit Se baie. Ek dink hy het goeie leadership in hom. Hy is loyal en hy het ondervinding
|
|||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Kom ons gee hom 'n kans, hopelik na sy crazy oomblikke in Durban en die Leeus se reaksie daartop het hy sy houding bietjie verander. Die management span sal ook met hom hopelik gewerk het om sy gedrag te verander as kaptein aangesien hy nou oorweeg word daarvoor.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Gee Elton wat hom toekom by is lojaal ja, goeie speler ja, is ons dankbaar ja, is by met sy gatwip houding teenoor refs n kaptein NEE, ons sal moet ander kaptein vind
Edited by Rooibonte8 - 12-Dec-2019 at 2:39pm |
|||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dit is baie waar. Hy is ons mees ervare speler ooit en het by ons gestaan deur dik en dun. Wens net Gianni gee hom 'n goeie "go" vir losskakel, want wanneer daar kompetisie is vir sy posisie is wanneer hy die beste speel. Soos toe Marnitz nog by ons was.... Daardie kompetisie het die beste uit albei van hulle gebring.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Stut is ten minste die een plek waar ons nie 'n probleem gaan hê nie. Ons het baie diepte daarso.
|
|||||
Go LIONS!!!!!
|
|||||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Kom ons gee Elton 'n kans. Hy was een van die mees loyale Leeus spelers selfs toe ons uit Super rugby geskop is. Ek is seker die jong spelers gaan na hom opkyk en vir hom speel!!
|
|||||
Lions4life
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dit mag dalk so wees, maar ek hou nie baie daarvan dat iemand net kaptein is omdat daar niemand anders is nie. Ek glo ook nie EJ se temprament is van so aard dat hy spelers kan lei nie. Eerder dat hy hul kan opsweep teen die ref. |
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Lekker ding is mens kan hulle afhaal en opsit soos benodig.
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Die hele Jannie vs Sadie ding is ook eintklik n coin toss.
wil jy experience op die veld he die laaste 20 of eerste 20. Ek sal maklik vir Jannie wou bench, maar klink of hy nogals indruk maak by die span en moet dalk start
|
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Hy sal verseker slot speel as ons hom teken
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
As ons Alberts teken, sien ek hom op 4 en nie 8 nie. Dink nie hy sal sommer op 8 sak nie. Ons het genoeg diepte by die loosies en ons probleem is op slot.
Sy bynaam was ook "Vic" by die lions, hy het goed gedoen by die lystane.
15 Boeboes 14 Green 13 Simelane 12 Elton (C) 11 Skosan 10 Gianni 9 Ross 8 Brink 7 Tshituka 6 Roelof 5 Orie 4 Alberts 3 Jannie 2 Jansen 1 Dylan |
|||||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
15 Boeboe 14 Greene 13 Simelane 12 La Grance 11 Skosan 10 Elton 9 Dillon Smith 8 Brink 7 Roelof 6 Marnus 5 Orie 4 Schoeman 3 Sadie 2 Camp her 1 Smith 16Jansen 17 Sithole 18 Jannie 19 Alberts 20 daimani 21 Ross 22 giani Lombard 23 Dan Kriel Sou hou van die span
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek dink weer Greene sal begin op 14 en Skosan op 11. Stiaan moet op die bench wees. Ulengo moet eers bewys hy het weer vorm.
Roelof saam met Marnus in die beginspan sal die ouens dood maak. Verder ja.. is maar tried en trusted in n sekere mate.
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ons kan baie spekuleer oor wie waar moet speel, maar ek dink ons moenie te verbaas wees as ons starting 15 vir die eerste SR game as volg lyk nie:
15 Boeboes 14 Skosan 13 Simelane 12 Dan Kriel 11 Ulengo 10 Elton (C) 9 Ross 8 Alberts/Dayimane 7 Brink 6 Marnus/ Roelof 5 Orie 4 Ruben Schoeman 3 Jannie/Sadie 2 Jansen/Campher 1 Dylan 16 Campher/Jansen 17 Sithole 18 Sadie/Jannie 19 VD Sluys 20 Roelof/Marnus 21 Dayimane/Alberts 22 Warner 23 Greene/Matthews Hoewel ek ook baie graag van ons jong talent in aksie sal wil sien, weet ek nie of Cash hulle die eerste paar games in die diepkant gaan ingooi nie. Ek dink hy gaan begin met tried and trusted, voordat hy hulle stelsematig gaan integreer. Spelers wat hierdie jaar ernstig kan kompeteer vir n plek as n starter is: Greene Tiaan Swanepoel Stiaan Pienaar Louritz van der Schyff Lombard Shaun Reynolds Dillon Smit Francke Horn Massyn De Villiers Tshituka Vermaak Nothnagel Herbst Nthlabakanye Frans van wyk Johannes Jonker PJ Botha Daai Marco haker wat van die Pumas af kom Leo Kruger Nathan Macbeth |
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Vertel dit vir die Sharks en Stormers wat Esterhuizen en De Allende op 12 speel, probleem vir ons is dat ons weet hulle speel daar en met 2 kleinerige spelers op 10 en 12 skep jy net vir jouself 'n probleem
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
100% , dis hoekom elton 12 moet speel. Laat die nuwe bloed 10 speel en elton kan help met die game managemnet van 12 af. Hy was great die tye wat hy 12 gespeel het. Sy defense is maar die issue as hy en Gianni saam speel, so ons moet dit net goed beplan
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Jantjies wat elke game 80minute speel gaan ons uitvang een van die dae, so hulle beter seker maak die ander ouens kry kans om sy las te manage, hy kannie so aanhou speel nie.
|
|||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Wel, ons het 3 goeie losskakels wat almal gametime gaan wil he. Cash sal mooi moet beplan hoe hy hul gaan roteer om almal gelukkig te hou.
Dit is goed om te hoor dat Jannie so positiewe invloed op die squad het. Ek hoop maar hy speel so goed soos hy praat
|
|||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dit is waar , maar die hele groot 12 ding is vir my ook maar ook outdated. Ons Sal die beste 15 spelers op die park moet hé as ons wil compete , as ons 2 goeie spelers in dieselde posisie het , dan moet ons dinge biethie rond skuif
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Stem, Shaun is dalk n beter roep op 12 met Jantjies en Gianni op 10.
|
|||||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |