The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Finaal - Bokke vs Engeland |
Post Reply | Page <123 |
Author | |
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
England is going for the Southern Slam
Beat Argentina in the pool games and OZ in the QF NZ in the SF and meeting SA in the final |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
>>>Sifa Kolisi
???
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
1995/2007/2019 Finals Bok starting XVs
15 André Joubert / Percy Montgomery / Willie le Roux |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is baie goeie nuus!
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kolbe is fiks
|
|
Up the Vaal!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
GO BOKKE!!!!!!!
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek glo as Kolbe reg is, sal dit al verandering aan die span wees. Ek moet maar my hoed eet, want ek dink nie een speler in die span is regtig goed nie. Dit is wel naby aan die bste wat SA tans het. Maar hul speel in die WB finaal! So wat weet ek. Go Bokke!
|
|
Up the Vaal!
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mapimpi is ook nie 'n goeie verdediger nie, hy gaan altyd heeltemal te hoog en en gryp-gryp net na die ou. Ek is seker Eng gaan die wye kanale aanval want dit is al waar ons verdediging verdag is.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek wonder of Gelant nie 'n veiliger opsie op heelagter is, as om Kolbe soontoe te skuif? Willie maak net te veel dom foute wat ons dalk duur te staan gaan kom teen 'n goeie span soos Eng.
Maar ek dink nie Rassie gaan enige veranderings maak nie, en die bank sal seker weer 6-2 split wees.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit lyk soos Rassie se game plan. Ek dink nogsteeds as ons in die laaste 20 min iets moet spark, dan kort ons n 3de back op die bench. Kolbe kan maar op 15 begin in my view, maar dit sal seker nie gebeur nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nkosi het 2 keer verdedigingsfoute gemaak teen Wallis waar hy te gou opgeskiet het en so vir Wallis 'n overlap aan die linkerkant gegee het, so ek sal nie verbaas wees as hy nie in die finaal speel nie, want dit klink ook of Kolbe reg is om te speel en Rassie sal hom seker op linkervleuel kies, behalwe as hy dalk vir Kolbe op Heelagter kies, dan is daar plek vir Nkosi op vleuel. Ons sal ook seker weer gaan met 6 voorries op die bank en Engeland voor aanvat
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39191 |
Post Options
Thanks(0)
|
Saterdag 11:00 in Yokohama.
Skeidsregter - Jerome Garces van Frankryk
Bokke: Willie le Roux, 14 Cheslin Kolbe, 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Makazole Mapimpi, 10 Handre Pollard, 9 Faf de Klerk, 8 Duane Vermeulen, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Tendai Mtawarira Plaasvervangers: 16 Malcolm Marx, 17 Steven Kitshoff, 18 Vincent Koch, 19 RG Snyman, 20 Franco Mostert, 21 Francois Louw, 22 Herschel Jantjies, 23 Frans Steyn Engeland: 15 Elliot Daly, 14 Anthony Watson, 13 Manu Tuilagi, 12 Owen Farrell (captain), 11 Jonny May, 10 George Ford, 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Sam Underhill, 6 Tom Curry, 5 Courtney Lawes, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola Plaasvervangers: 16 Luke Cowan-Dickie, 17 Joe Marler, 18 Dan Cole, 19 George Kruis, 20 Mark Wilson, 21 Ben Spencer, 22 Henry Slade, 23 Jonathan Joseph
Edited by Transvaal - 02-Nov-2019 at 10:27am |
|
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |