The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Finaal - Bokke vs Engeland |
Post Reply | Page <123> |
Author | |
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Fantasties Bokke!!! BMT!!!!! Ander spanne weet dalk wat kom, maar dit beteken nie hulle kan dit keer nie!! Bokke!!!!!!!!
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jy kan nou maar ophou kakpraat hoor. Die bokke het gewen, geniet dit tog net en hou op jou self op die skouer klop oor jy so slim is
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sjoe, ek het dit nie sien kom nie! Welgedaan bokke!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jip,soos ek in die week gesê het,Suid Afrikaners lui aan n siekte genaamd pessimisme..... En almal het my nog heel week k*k gehap daaroor dat ek eintlik ons n kans gegee het.....
Edited by TunaLion - 02-Nov-2019 at 1:59pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
Edited by TunaLion - 02-Nov-2019 at 1:51pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
2019 is NZ se jaar, hul achievements vanjaar is so baie beter as ons s'n... Eish. Sorry Springbok, maybe next year, ne
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Voor die wedstryd het ek ons eintlik nie 'n kans gegee nie, maar dit was duidelik in die eerste 10 minute dat ons gekom het om te speel, en die skrums was hulle doodsteek. Baie goed van Engeland om nie oupa skrums truuks te probeer trek nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sjoe, NZ is nogsteeds so baie beter as ons vanjaar of hoe?
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hoor die manne in die ateljee noem ook die moontlikheid van oupa skrums, en dit is waarskynlik hulle enigste uitweg
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Maar julle weet wat kom, Eddie is nie 'n aap nie, Oupa skrums iewers in die tweede helfte
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Noem my sommer Siener van Rensburg
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Crunch time...dink dit gaan baie taai wees. Moenie die Engelse te veel besit gee nie, en veral nie vir hulle agterspelers nie. Kyk of ons dalk die skrums en lynstane kan domineer, en as dit afkom, gebruik dit as platform
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Percy was veral goed nadat hy 'n tyd oorsee gespandeer het en teruggekom het
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hy was verseker 'n klas speler. Percy is egter een van die grootste spelers vir die Bokke van alle tye, 6de meeste caps (102), meeste punte (893), 6de meeste driee. Ek kan onthou dat hy ook maar op 'n tyd 'n dip gevang het, en ook partykeer bietjie suspect was met 1 op 1 tackles, en hy was seker nooit een van my gunstelinge nie, maar as mens na sy stats kyk moet jy seker se hy is in die top 5 Bokke van alle tye
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is waar, maar ek dink Andre Joubert sou selfs in vandag se tyd 'n uitstekende speler gewees het.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Os tel by 1995 en 2007
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Rugby in 1995 was nog amateur, so daai spelers was nie so gekondisioneerd soos vandag se spelers nie. Ek sou waarskynlik uit 1995 vir James Small en Joost gaan
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
>>>Dus is daar 5 van 1995, 7 van 2007 en 4 van die huidige span.
Jy mag net 15 kies
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
1. Os 2. Smit 3. Swart 4. Bakkies 5. Matfield 6. Burger 7. PS du Toit 8. Vermeulen 9. Joost 10. Pollard 11. Habana 12. le Roux 13. Fourie 14. Kolbe 15. Joubert Dus is daar 5 van 1995, 7 van 2007 en 4 van die huidige span.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem saam maar in 2007 was Bizzie aan die begin van sy Bok loopbaan. Het net 38 minute gespeel tydens die WB
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Byvoorbeeld haker, Marx en Bissie is beter as al 3
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek wou saamspeel en my keuses maak, maar daar is posisies waar ek nie een van die 3 spelers verkies nie
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Te laat om te fix
Edited by GoLions - 01-Nov-2019 at 9:50am |
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
England: 15 Elliot Daly, 14 Anthony Watson, 13 Manu Tuilagi, 12 Owen Farrell, 11 Jonny May, 10 George Ford, 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Sam Underhill, 6 Tom Curry, 5 Courtney Lawes, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola.
Replacements: 16 Luke Cowan-Dickie, 17 Joe Marler, 18 Dan Cole, 19 George Kruis, 20 Mark Wilson, 21 Ben Spencer, 22 Henry Slade, 23 Jonathan Joseph. South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cheslin Kolbe, 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Makazole Mapimpi, 10 Handré Pollard, 9 Francois de Klerk, 8 Duane Vermeulen, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Lodewyk de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Tendai Mtawarira. Replacements: 16 Malcolm Marx, 17 Steven Kitshoff, 18 Vincent Koch, 19 Rudolph Snyman, 20 Franco Mostert, 21 Francois Louw, 22 Herschel Jantjies, 23 Frans Steyn. |
|
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |