The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Finaal - Bokke vs Engeland |
Post Reply | Page 123> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 04-Nov-2019 at 1:41pm |
||
Dale Santon was 'n oorgewig haker...weet nie hoe hy ooit naby 'n Bok trui gekom het nie
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek ken al die spelers behalwe vir Dale Santon???? Kaya weet ek van ongelukkig oor die snert wat hy altyd in die media praat....
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Provinsiale verteenwoordiging van die Bokke in Wereldbeker wedstryde (1995 tot 2019)
Blue Bulls 216 Natal Sharks 199 Western Province 180 Lions 115 Overseas 83 Free State 79 Griquas 5 SWD 2 Mpumalanga 2 Boland 1 Border 1
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Van die spelers wat in Werlebekers vir ons gespeel het wat nooit daar moes gewees het nie:
1 cap Chiliboy Ralepelle, Dale Santon, Zane Kirchner, Kaya Malotana 2 caps Juan de Jongh, Wayne Julies, Ricardo Loubscher, Rudy Paige 5 caps Deon Kayser |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En oor die jare het ons 144 spelers in Wereldbeker gebruik (1995 tot 2019)
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die 10 Bokke met die meeste toetse in Wereldbekers:
Schalk Burger jnr 20 Victor Matfield 18 Bryan Habana 18 Fourie du Preez 17 Francois Louw 17 Francois Steyn 17 Tendai Mtawarira 17 John Smit 17 JP Pietersen 17 Os du Randt 16 |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
21 Springboks have scored 12 or more tries in test matches, they are: |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
22 Springboks have scored 120 or more points in test matches, they are: |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
28 Springboks have played in 60 test matches or more, they are: |
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Great game, total domination by the Springboks. Credit to England, they never gave up, but I think like Gatland, that England played played their final against the AB's.
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Is nogals baie bevrydend, ne! Ekt ook die perspektief verandering so paar weke terug al gemaak toe ek besef het Rassie het 'n plan en net omdat dit nie die Leeus se gameplan of spelers is nie, beteken nie hulle verdien nie om daar te wees nie. Ek moet ook erken dat Siya een hengse great en humble kaptein is. Ekt videos gesien van hom voor die trofee oorhandiging waar hy vir Rassie en daarna vir Faf smeek om saam met hom die trofee te gaan oplig, wat pretty much sy en die hele span se karakter en spangees opsom.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Gister was heerlik. Vir eerste in Lang ruk het ek met n Bokspan ondersteun, nie n wit afrigter of swart kaptein of Wp stut of Sharks senter of wat ookal nie. Dit was lekker en bevrydend. Die gees en atmosfeer na die tyd was lekker. Weet nie wat more bring maar vandag gaan ons dit nog geniet. Booookkkkeeeee!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem. Ek het ook Baie van hierdie spelers nie gerate nie en gese dit is nie n kampioen span nie. Is bly hulle het my verkeerd bewys!
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
@transvaal
You said Duane never plays a big game . He only plays well Against small teams. You can say sorry, you were wrong Duane was a masjien !!!!!!! Op die bokke
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
iiiiiiiiiii
Toldddddddddd Uuuuuuuuu Sooooooooo @tunalion. Op die bokke !!!! Once a bok always a bok
|
|||
Billy4
Pasgebore Leeu Joined: 31-Oct-2019 Status: Offline Points: 10 |
Post Options
Thanks(1)
|
||
Sous het 60 min gespeel. Maar meeste duikslae gemaak. Marx was critical in al twee driee van bokke!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En Kolbe se drie waar hy vir Farrel op die grond gesit het, WOW!!!
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is so bly dat ñ paar manne my vandag en oor die afgelope 3 weke stil gespeel het. Oor die afgelope 3 weke het baie spelers wie ek nooit gerate het nie hul games erg gelig. En veral vandag was Malherbe, Mapimpi en Willie puik en ander spelers as wat ons gewoonlik sien. Dit het maar neergekom op foute: ons het bitter min gemaak en die Engelse net ñ paar. Maar dit was ñ paar te veel, want niemand kan speel teen ons as ons so speel nie, nie eers NZ nie. Die verdediging was brutaal en die intensiteit was vir 80 minute te intens. Om dit reg te kry moet die afrigter die span in daai "frame of mind" kry en die spelers moet dit uitvoer. En almal het dit puik gedoen. Engeland sou ons nie oon wen al het hul soos laaswèk gespeel nie.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Edited by Attie Karate - 02-Nov-2019 at 7:32pm |
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
>>The Springboks have not topped the rankings since 16 November, 2009
So dis die eerste keer in 10 jaar wat ons nommer een op die World Ranking is |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39119 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien die Bokke is nou nommer een op die World ranking
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek eet my hoed... Wel gedaan, sou lekkerder gewees het as Whiteley die beker kon lig, maar ja... Mbonambi en Lood se vroee beserings was "blessings in disguise". England het toe hulle beste wedstryd laas week gespeel.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eerlikwaar het ek ook nie verwag ons gaan so ver wen nie!!!! En om twee drieë te score was net icing on the cake! Go BOKKE!!!!!
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wie het nie!? Lekker man, kap hom! Ek geniet n buffelsfontein brandewyntjie...
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Skies, moes jul net bietjie kak gee en ekt obviously al paar doppe in ;p
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |