The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Cash se wen rekord |
Post Reply | Page <1 34567 11> |
Author | ||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
United Rugby Championship coaches at the Lions:
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Our remaining games are as follows:
Leinster - AWAY (Currently 3rd) 25 Feb Cardiff - HOME (Currently 11th) 13 Mar Munster - HOME (Currently 5th) 19 Mar Ospreys - HOME (Currently 6th) 25 Mar Edinburgh - HOME (Currently 4th) 2 Apr Sharks - AWAY (Currently 9th) 9 Apr Connacht - HOME (Currently 10th) 23 Apr Benetton - HOME (Currently 8th) 30 Apr Dragons - AWAY (Currently 15th) 21 May Of those games, I do not see us winning one of them. I joked a few weeks back that we can so long make it 18-3 for the current season, but looking at the fixtures list, I am starting to honestly think that is optimistic, unless something drastic happens at Ellis Park behind closed doors. Coaching wise, personnel wise, player wise or management wise -> hell at this stage, any change will be good. So the "easiest" game on paper seems to be the Dragons game, however since that one is away and we are just 1 log point and position above them, I would not put any money on it at this stage.
|
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
I hope everyone can now see why I am so negative. Our best shot at points was the other SA teams who are also still finding their feet and we messed that one up badly. I wanted the Lions to be the first SA team to qualify for the European competitions, where the big money is and there is now no way that will happen. Now we need to get results vs teams ranked: 3, 4, 5, 6, 8, 9, 10, 11, 15 This while we struggled to even beat Zebre whose only log point so far came from the 4 tries scored vs us. Enough said. CHANGE IS NEEDED!
Edited by TunaLion - 13-Feb-2022 at 10:19am |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
United Rugby Championship coaches at the Lions:
|
||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
So sy Super rugby rekord (6 games) was 16.7%. Sy CC (30 games) is 53% (die swakste van al ons coached met >10 wedstryde. En URC (10 games) staan hy op 20%.
So as mens al daai wedstryde se gemiddeld vat staan hy op 30% na 46 wedstryde. Waar in jou lewe het jy al in enige sportsoort gesien 'n coach word aangehou vir 46 wedstryde met 'n 30% wen rekord???
|
||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Sy rekord IS baie swak...maar ek dink hy word ook in die wiele gery omdat ons dalk nie sulke vreeslike goeie spelers het nie. Ons het BAIE spelers verloor die laaste 4 jaar of so, en hulle is nooit vervang met spelers op dieselfde vlak nie
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
So nou is dit die volgende spanne wat voorlê in die nabye toekoms: 12de Cardiff 4de Munster 7de Ospreys Almal tuis. As ons enige respek wil herwin, MOET ons Cardiff en Ospreys wen. Dit en ons 2de laaste game teen 10de Benetton (ook op die Park) is seker die enigste semi realistiese games wat ons nog kan wen.
Edited by TunaLion - 28-Feb-2022 at 3:23pm |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Dit is so ja. Maar spelers verloor is 'n konstant, dit gaan altyd gebeur maak nie saak wat nie. En as mens daaraan dink, waarom waai al ons spelers? Bo en behalwe die cash oorsee (pun intended). Dis omdat niemand wil deel wees van 'n verloorspan nie! As jou baas 'n idioot is en die besigheid begin ly onder hom gaan jy ook van die sinkende skip spring. So ja, my mening is Cash is deel van die rede waarom ons so baie spelers verloor
|
||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
ons het die goeie spelers op dieselfde tyd verloor toe Ackers gewaai het
|
||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
@Tunalion, ons speel ook nog die Dragons, hulle is onder ons op die log, dis sekerlik ons beste kans vir 'n wen
|
||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Maar daardie game is weg van die huis... so dit is moeilik om te judge...
|
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Ons het omtrent 30 spelers verloor die afgelope 2 jaar. Die groot rede hiervoor is geld. Agv Covid kon ons net eenvoudig nie meer die salarisse bekostig nie en meeste spelers is vroeg uit hul kontratke laat gaan. Terwyl die Bulls en Sharks kontant inspuitings kry moet die Leeus elke sent 3 keer omdraai. Nou sit ons met spelers en en afrigters wie die beste is wat ons kan bekostig. Dis hoekom hul bly is om net-net te verloor teen LEinster en die Bulls, want ons is eintlik 'n semi-pro unie wat internasionaal meeding.
|
||||||||||
Up the Vaal!
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
@Attie, verduidelik dan asb vir my hoe die Stormers so baie van hulle spelers behou en selfs nuwes kon teken, soos Gelant, ens? Hulle is immers op die "brink of bankruptcy" en selfs onder administrasie. Maar tog was hulle voor laas naweek nog die beste Suid-Afrikaanse span in die URC. So ek is jammer, maar mens kan nie al die speler verliese alleenlik op ons finansies blameer nie. Dan wil ek ook noem van al die drama's in die Stormers se raadsaal, maar selfs met daardie personeel wat hoofsaaklik net hulself wou verryk, doen hulle beter as ons op en af van die veld af (in terme van speler kontraktering, ens). Wat sê dit dan van ons bestuur?
Edited by TunaLion - 01-Mar-2022 at 8:14pm |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
As ons geen van ons oorblywende wedstryde van die URC wen nie, dan is Cash se losing streak gelyk aan Dick Muir s'n, bygesê dat daar nog 8 wedstryde is om te gaan in die URC, so dit is meer as helfte van die 13 wedstryde. But just putting it out there te keep in the back of our minds.... Dan wil ek ook noem, dat geen van die URC spanne in die liga van die NZ spanne is in my opinie, so dit is seker die URC is 'n makliker kompetisie (weereens in my opinie).
Edited by TunaLion - 02-Mar-2022 at 2:03pm |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
https://www.news24.com/sport/rugby/super14/muir-starting-to-see-the-light-20100429 Lol, ekt op hierdie ou artikel van News24 afgekom waar hulle met Dick gepraat het na hy 10 games verloor het in 2010 by ons. Lees maar hoe optimisties hy was nog op daardie stadium! Klink baie soos 'n recording van ons huidige afrigters waar hulle glo dinge moet net click en als sal in plek val en waar hulle kyk na die "goeie performances" in plaas van die resultate. Deja Vu omtrent!
Edited by TunaLion - 02-Mar-2022 at 2:08pm |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Ek sien op Twitter een van ons leeu ondersteuners wys uit dat EE R18milj verdien het in Frankryk. So hoe kan die sharks hom, Kolisi, Am etc bekostig met die salary cap? Wat is die punt van 'n salary cap as daar maniere rondom dit is? En waarom kry ons nie ander bronne van inkomste vir speler salarisse nie?
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Die salary cap is iets soos R65 miljoen vir die hele span (of hoeveel okal dit vanjaar is, ek onthou net iets van dit was R65 miljoen op 'n tyd), dit beteken die jaarlikse salarisse mag nie bo dit gaan vir die hele groep nie. So een speler kan bv R60 miljoen 'n jaar kry en die res R5 miljoen tussen hulle verdeeld. Dan die enigste ander limiet is die hoeveelheid spelers wat 'n span mag kontrakteer. Dan moet mens ook nog onthou dat die salary cap nie die porsie van SARU se kontrak insluit nie, dit is net die deel wat die unies betaal vir die spelers. Dan het daardie ondersteuner seker nie gelees dat EE bereid was om 'n groot paycut te vat om terug te kom SA toe nie.
|
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Daar is baie stories.. ons "salary cap" dink ek nie is al so "vas" as wat ons dink nie.. dink maar aan Saracens se maniere om dit.. daar was sprake dat van die WP spelers direk deur DHL n gedeelte van hulle pay gekry het ens.Dink julle daai tel deel van die 65miljoen?
Soos genoem SARU se gedeelte tel ook nie, maar hoekom dan nie? Hulle moet dit in ag neem, want sonder SARU se gedeelte sou die speler miskien nie eers daar gewees het nie (sou oorsee gegaan het), so die Unie trek steeds voordeel uit dit uit.
|
||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Glo jy dit???
|
||||||||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Die ander ding.. dink julle die Leeus het n 65bar budget? not a chance!
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Ek doen actually. Dalk nie 'n massiewe paycut nie, maar ek is baie seker dat ons unies nie kan kompeteer met Toulon nie. Of dink jy ons unies kan?
Edited by TunaLion - 04-Mar-2022 at 9:30am |
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Edited by valie - 04-Mar-2022 at 10:39am |
||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Hmmmm, sou julle as jul 18milj kan verdien eerder iewers anders gaan werk vir minder as die helfde daarvan?
Ek stem dat die sharks nie die volle bedrag sal kan betaal nie, maar ek dink tussen hulle, SARU en ander eksterne sponsors behoort hy nie peanuts te verdien nie
|
||||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||||
Help nie ons spekuleer hier nie en nou kom dit neer op opinies en hoor sê...
|
||||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||||
Post Reply | Page <1 34567 11> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |