The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Final - Crusaders vs Jaguares |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 29-Jun-2019 at 11:20am |
Saturday 6 July 2019 in Christchurch, kickoff at 9:35 SA Time Referee: TBA AR1: TBA AR2: TBA TMO: TBA Crusaders: 15 David Havili, 14 Sevu Reece, 13 Braydon Ennor, 12 Jack Goodhue, 11 George Bridge, 10 Richie Mo’unga, 9 Bryn Hall, 8 Kieran Read, 7 Matt Todd, 6 Whetukamokamo Douglas, 5 Sam Whitelock (captain), 4 Mitchell Dunshea, 3 Owen Franks, 2 Codie Taylor, 1 Joe Moody Replacements: 16 Andrew Makalio, 17 George Bower, 18 Michael Alaalatoa, 19 Luke Romano, 20 Jordan Taufua, 21 Mitchell Drummond, 22 Mitchell Hunt, 23 Will Jordan Jaguares: 15 Emiliano Boffelli, 14 Matias Moroni, 13 Matias Orlando, 12 Jeronimo de la Fuente (captain), 11 Ramiro Moyano, 10 Joaquin Diaz Bonilla, 9 Tomas Cubelli, 8 Javier Ortega Desio, 7 Marcos Kremer, 6 Pablo Matera, 5 Tomas Lavanini, 4 Guido Petti, 3 Santiago Medrano, 2 Agustin Creevy, 1 Nahuel Tetaz Chaparro Replacements: 16 Julian Montoya, 17 Mayco Vivas, 18 Enrique Pieretto, 19 Juan Manuel Leguizamon, 20 Tomas Lezana, 21 Felipe Ezcurra, 22 Domingo Miotti, 23 Sebastian Cancelliere LionsWorld Prediction: Crusaders by 12
Edited by Transvaal - 04-Jul-2019 at 10:16am |
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Go jags!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Altwee spanne opgedateer
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop die Jags kan dit doen. Die jaar het hulle baie goed ge travel.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Saders 10-3 voor met rustyd, maar is 'n goeie wedstryd sover
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Saders wen 19-3..geen verrassing
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Super rugby raak nou rerig vervelig. Spanne mag dalk bietjie nader aan mekaar gewees het op die log hierdie jaar, maar daar was van die begin af net een wenner gewees..
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Jags kon die game gevat het as hulle net hulle geleenthede afgerond het, dit was 3 keer wat hulle kon score en dit opgeneuk het.
Ek moet weer uitwys hoe die Crusaders alweer wegkom met goed, Peyper het hulle die eenkeer geblaas by die skrum waar die skrummie te vinnig opgekom het en eenkeer by die lynstaan, maar dit is n kwessie van elke keer en dit het hulle nie gestop om dit te doen nie. Die een ruck op hulle 5m het Read die tackle gemaak, dadelik opgestaan en omgehardloop reeds verby die laaste man se voete voor die bal uitwas en niemand het dit opgetel nie. Ek glo NZ lewe in n bubble, by die World Cup gaan hulle vrot geblaas word vir die "on the edge" goed, want dit is nie on the edge nie maar wel ontkant. |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |