Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 3233343536 43>
Author
Message
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Feb-2022 at 3:18pm
Ek weet nie hoekom jy sê dat White nie goed doen by die Bulle nie? Hel, hyt pretty much als gewen wat voor hom was in terme van trofees vandat hy by die Bulle aangesluit het. Hy het net vasgeval met die Rainbow Cup se finaal waar hy sonder 'n klomp spelers was. Ja, sy URC rekord is tans swak, maar anders as met ons, lyk hulle ten minste op 'n opwaarste kurwe en daar moet hulle net hul voorry uitsorteer.

By die Brumbies het hy hul revival begin toe hulle swak was.

Dan by die Sharks het hy hulle gelei tot die SR uitspeelrondtes.

Ek sal glad nie omgee as hy Leeus toe kom nie.


Edited by TunaLion - 07-Feb-2022 at 3:20pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Feb-2022 at 4:28pm
Ek het nie 'n probleem met Jake White nie. Hy het immers 'n werelbeker onder sy belt. Maar daar is 'n groot verskil om 'n nasionale span te lei van 'n land met seker die grootste spelerkorps waar die top provinsiale span (Bulle) al 'n paar trofiee al ingepalm het, en 'n sukkelende provinsiale span reg te ruk in 'n top span op te bou. Sou White, bereid gewees het om na die Mitchel fiasco oor te vat en suksesvol die span op te bou met beperkte bronne. Ek betwyfel dit sterk. 

Edited by emiel1 - 07-Feb-2022 at 4:31pm
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Feb-2022 at 5:43pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek weet nie hoekom jy sê dat White nie goed doen by die Bulle nie? Hel, hyt pretty much als gewen wat voor hom was in terme van trofees vandat hy by die Bulle aangesluit het. Hy het net vasgeval met die Rainbow Cup se finaal waar hy sonder 'n klomp spelers was. Ja, sy URC rekord is tans swak, maar anders as met ons, lyk hulle ten minste op 'n opwaarste kurwe en daar moet hulle net hul voorry uitsorteer.

By die Brumbies het hy hul revival begin toe hulle swak was.

Dan by die Sharks het hy hulle gelei tot die SR uitspeelrondtes.

Ek sal glad nie omgee as hy Leeus toe kom nie.

White kan maar by die bulle bly. 

Ons moet maar Kyk na Ouens soos Jimmy stonehouse. 

Hy het nooit budget nie en kan Altyd “compete”
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 3:29pm
Ek sien die sharks is in finale onderhandeling met EE. Meanwhile kan die glru seker nie eers n rolletjie TP bekostig nie.

So gepraat van sharks. Daai drie van Am teen die bulls was briljant
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 3:33pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sien die sharks is in finale onderhandeling met EE. Meanwhile kan die glru seker nie eers n rolletjie TP bekostig nie.

So gepraat van sharks. Daai drie van Am teen die bulls was briljant


Die Sharks bou een helse span deur 'n kombinasie van goeie kontraktering en speler belegings. Kyk net na al hul jong skrumskakels wat hulle self ontwikkel het as 'n goeie voorbeeld.

En ja, daardie drie van Am was amazing!
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 5:02pm
Ek dink EE se pricetag is seker meer as ons hele speler groep. En dan sit hulle nog net posterboy kolisi, Am en paar ander bokke
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 7:55am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink EE se pricetag is seker meer as ons hele speler groep. En dan sit hulle nog net posterboy kolisi, Am en paar ander bokke
and they say money can't buy happiness, I'd be very happy if the Lions also had a bottomless pit of money to go player shopping 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 8:48am
Vir hoe lank is ons plek in die URC verseker? Dit is 'n uitgemaakte saak dat ons hierdie seisoen in die onderste 3 spanne gaan eindig. Ek dink die FS lek hul lippe af om ons plek in te neem. Hel, hulle sit met Frans Steyn en Pienaar, wat 10x die ervaring van ons hele spelersgroep het! En ten minste is daar spelers wat passievol is oor die unie (FS)! 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 10:33am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Vir hoe lank is ons plek in die URC verseker? Dit is 'n uitgemaakte saak dat ons hierdie seisoen in die onderste 3 spanne gaan eindig. Ek dink die FS lek hul lippe af om ons plek in te neem. Hel, hulle sit met Frans Steyn en Pienaar, wat 10x die ervaring van ons hele spelersgroep het! En ten minste is daar spelers wat passievol is oor die unie (FS)! 
Hopelik is ons verseker van n plek vir die volgende 3 jaar, want dis hoe lank dit gaan vat voor ons weer n krag gaan wees, mits ons natuurlik nie weer al ons top spelers verloor nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 10:35am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Vir hoe lank is ons plek in die URC verseker? Dit is 'n uitgemaakte saak dat ons hierdie seisoen in die onderste 3 spanne gaan eindig. Ek dink die FS lek hul lippe af om ons plek in te neem. Hel, hulle sit met Frans Steyn en Pienaar, wat 10x die ervaring van ons hele spelersgroep het! En ten minste is daar spelers wat passievol is oor die unie (FS)! 
Hopelik is ons verseker van n plek vir die volgende 3 jaar, want dis hoe lank dit gaan vat voor ons weer n krag gaan wees, mits ons natuurlik nie weer al ons top spelers verloor nie.

Ons het top spelers? Wie? Waar word hulle weggesteek!? LOL
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 11:35am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Vir hoe lank is ons plek in die URC verseker? Dit is 'n uitgemaakte saak dat ons hierdie seisoen in die onderste 3 spanne gaan eindig. Ek dink die FS lek hul lippe af om ons plek in te neem. Hel, hulle sit met Frans Steyn en Pienaar, wat 10x die ervaring van ons hele spelersgroep het! En ten minste is daar spelers wat passievol is oor die unie (FS)! 
Hopelik is ons verseker van n plek vir die volgende 3 jaar, want dis hoe lank dit gaan vat voor ons weer n krag gaan wees, mits ons natuurlik nie weer al ons top spelers verloor nie.

Ons het top spelers? Wie? Waar word hulle weggesteek!? LOL
LOLLOLLOL
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2022 at 6:11pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Vir hoe lank is ons plek in die URC verseker? Dit is 'n uitgemaakte saak dat ons hierdie seisoen in die onderste 3 spanne gaan eindig. Ek dink die FS lek hul lippe af om ons plek in te neem. Hel, hulle sit met Frans Steyn en Pienaar, wat 10x die ervaring van ons hele spelersgroep het! En ten minste is daar spelers wat passievol is oor die unie (FS)! 

100% , 

Throw the lions and bulls into one team and bring the cheetahs in our place.

It’s not far fetched, In fact , I wouldn’t be surprised if that is already on the cards


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 6:09am
hou op nonsens praat....hoe kan julle vir die unie se einde hoop?
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 10:27am
Ja transvaal ek is saam jou ek is ook nie gelukkig hoe dinge op die oomblik verloop nie maar my bloed bly rooi ons is al deur baie lae punte en bietjie hoogtepunte maar ek sal bly glo dat ons weer daar sal uitkom waar ons graag wil he wees
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 11:12am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ja transvaal ek is saam jou ek is ook nie gelukkig hoe dinge op die oomblik verloop nie maar my bloed bly rooi ons is al deur baie lae punte en bietjie hoogtepunte maar ek sal bly glo dat ons weer daar sal uitkom waar ons graag wil he wees


Dink jy die bestuur se bloed loop rooi?
Go LIONS!!!!!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 12:03pm
Tuna Lion ek glo nie so nie maar al wat ons kan doen is om maar te bly ondersteun nie die bestuur nie maar die leeus ek weet dis nie maklik nie wat ons is nie tans op n goeie plek nie dit kan nie so aanhou nie so iewers sal dit verander want borge en so gaan hulle stemme begin duk maak
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 12:14pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ja transvaal ek is saam jou ek is ook nie gelukkig hoe dinge op die oomblik verloop nie maar my bloed bly rooi ons is al deur baie lae punte en bietjie hoogtepunte maar ek sal bly glo dat ons weer daar sal uitkom waar ons graag wil he wees


Dink jy die bestuur se bloed loop rooi?

Lyk of hulle bloed dollar groen loop. "Gravy train" dollar groen.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 1:23pm
@Emiel, exactly my punt.

En @Gertjie, hoe gaan dit verander as die mense wat in die bestuur minder oor die unie voel as ek en jy? Almal klink so seker dat dit gaan verbeter, maar hel man, dit is nou al 20 jaar, met die Ackerman jare as 'n fluke, meer as enigiets anders intussen.

Ek kan voorbeelde noem van die al die ander unies, groot of klein, waar sodra dit swak begin gaan met hulle, dit actually lyk of die bestuur probeer en dinge dan weer begin regkom. Die enigste uitsonderings hier is die Kings (en die Leeus natuurlik).

So weereens ek vra die volgende: hoekom moet ons die unie support, waar ons support oor gaan na geld gee (in een of ander manier) vir die unie, wat net 'n ander woord is vir die bestuur? Hoekom moet ek mense geld gee wat nie 'n veer voel vir hul werk or die unie nie? Hoekom verdedig mense sulke slapgatte so passievol? Hel man, ek kan die begin vergelyk met die ANC? Nes daar wonder ons hoekom stem mense vir die ANC terwyl die ANC nie vir hulle omgee nie. Hier is dit glad nie anders nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 2:41pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

hou op nonsens praat....hoe kan julle vir die unie se einde hoop?

Hi Transvaal 

Ek hoop glad nie dat dit die “einde van die leeus is nie”.

Maar Ek het nou al gesien , nothing is a given. En Ek hoop die bestuur van ons geliefde unie skrik wakker , want die “risk is real”. 

Money makes the world go round , al wat ek Se is , don’t be surprised as ons uit bus val nie. 

Ja dit is sad , maar hel, iemand moet iets doen anders is dit die einde van die Leeus. 

Ons eintlik baie lucky om in 2013 op points difference die kings Se plek te vat. 

Think about it , die kings , Daai is die swakste bestuurde unie in die land en ons het net net dit gemaak. 

Ek Se weer , nothing is a given , en rodulph en sy troepe moet wakker word 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 3:04pm
Dit het basies neergekom op die doelskop wat hulle gemis het in die 1ste game heel aan die einde as ek reg onthou. Dit was so 'n maklike skop wat gemis was. En toe op die ou einde was dit al hoekom ons weer in SR ingekom het.....


Edited by TunaLion - 15-Feb-2022 at 3:05pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2022 at 3:36pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

hou op nonsens praat....hoe kan julle vir die unie se einde hoop?
Dis wat ek ook wil weet. Ek wil my bekak as iemand soos Owen Nkumane, wat n moerse Lions fan is, op TV sulke snert opbring. Elke unie gaan soms deur n tough time. Ek onthou, nie te lank terug nie, was dit soos n crime om n bulls supporter te wees, so swak was hulle. Ek kan vir geen oomblik dink onder watse druk die bestuur, sowel as die spelers moet wees nie.
Rassie en Saru moet ook verantwoordelikheid vat vir die skade wat hulle die plaaslike franchises berokken het, want vandat spelers nie meer in SA hoef te speel om vir die bokke in aanmerking te kom nie, waai almal wat raakgesien word oorsee. En dan het ons nog 'n belaglike salary cap ook, wat die franchises met geld, en goeie borgskappe verder benadeel.
Ons produseer die beste en van die meeste rugbyspelers ter wereld, maar ek kan wed dat indien ons beste span deurdring na die Heineken cup (ek weet nie wat die komp se naam nou is nie), hulle baie min, indien enige games sou wen.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Feb-2022 at 12:00am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

hou op nonsens praat....hoe kan julle vir die unie se einde hoop?
ek stem saam, fok die cheetahs, SA rugby het al probeer om die Leeus te vermoor en het nie reg gekom nie

Edited by Red_Machine - 19-Feb-2022 at 12:01am
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Feb-2022 at 8:29am
Ja stem enige persoon wat hoop dit is die Lions se einde hoort nie op hierdie website en is ook nie 'n Lions ondersteuner. Voel ook 'n veer vir die Cheetahs hulle het ook gehoop dit is die einde van die Lions en ons het opgestaan. Die Lions sal weer opstaan. Ek hou deesdae minder van die Cheetahs as vd Bulls want die Bulls het vir ons gestem toe hulle ons uit Super rugby geskop het. Die Cheetahs ondersteuners is baie arrogant ek het saam met baie gewerk en hulle het lekker gelag toe die Lions uitgeskop was!
Lions4life
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Feb-2022 at 3:00pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ja stem enige persoon wat hoop dit is die Lions se einde hoort nie op hierdie website en is ook nie 'n Lions ondersteuner. Voel ook 'n veer vir die Cheetahs hulle het ook gehoop dit is die einde van die Lions en ons het opgestaan. Die Lions sal weer opstaan. Ek hou deesdae minder van die Cheetahs as vd Bulls want die Bulls het vir ons gestem toe hulle ons uit Super rugby geskop het. Die Cheetahs ondersteuners is baie arrogant ek het saam met baie gewerk en hulle het lekker gelag toe die Lions uitgeskop was!

Ek is seker niemand “hoop” vir die leeus se einde nie.

Ek persoonlik hoop ons word die beste span in wereld rugby (dit is die sharks Se official goal by the way… het dit gesien as deel van die Eben Etzabeth statement op News 24)

Wie van Julle het n Nokia foon of n blackberry gehad… 

Massive companies fail agv bestuur Se hardkoppigheid , dit is n deel van die lewe. En al wat Ek Se is ons moet die “red flags” begin sien. Enige iemand wat dit nie sien nie het “Lions goggles” an en kies om dit nie te Sien nie. 

Nog nooit was dinge so groot gemors nie , toe ons op ons slegste was , het ons ten minste iets iewers reg gehad either goeie juniors of n paar bokke of n goeie coach of great sponsors (soos die Coca Cola park, MTN en emirates deals…) 

Ek kan letterlik nie aan EEN area dink waar ons kan se ons is ten minste die beste in XYZ, nie een nie . Ek praat nie van op die veld performance nie, dit is maar nie die result van 100 ander goed wat ons op tos. 

Ek wens mens kan n suggestion box of iets begin. Dit voel vir my ons Sien ons span voor ons oe vergaan . 




Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Feb-2022 at 7:30pm
Ek stem saam Niela. Niemand op hierdie site hoop die leeus sien hul gat nie. Ja ons bitch en moan verskriklik, maar ons trek op 0/7 vir 2022 en as enige Leeu ondersteuner dink dinge is maanskyn en rose by die unie moet hul bietjie wakker skrik. Dis huis omdat ons passievol is oor die unie en wil he ons moet goed doen dat ons so kla en kerm.

Dis soos Niela se, ons sien die unie letterlik voor ons oe vergaan. Ek is jammer maar dit help nie om elke wedstryd te soek vir positiewes as ons die vlg naweek maar net weer verloor. "ons het darem hart gewys" of "ons het darem mooi driee gedruk" of "net een of 2 skeidsregter beslissings het die wedstryd geswaai" cut dit nie. Geen investor gaan geld na ons gooi as ons nie een blerrie wedstryd kan wen nie


Edited by Leeubok - 19-Feb-2022 at 7:31pm
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 3233343536 43>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.