The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply | Page <12345 43> |
Author | ||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Beslis. My punt is maar net dat dit moeilik gaan wees om al daai manne speelkans te gee by die Sharks. Waar ons by die Leeus net 2 slotte het.
|
||
Up the Vaal!
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek verkies Franco Mostert bo al daai slotte
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Uit die lys sal ek nogal se Hugo en Van Heerden is vir my nogal twee wat baie goed is dink ek
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
hulle is net nie almal op standaard nie
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hyron Andrews
Gerbrandt Grobler Ruben van Heerden Reniel Hugo LeRoux Roets Eben Etzebeth Sharks het te veel slotte...
|
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
want hulle het 2de laaste op die log geeindig
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis n goeie signing. Hy het hope talent, hopelik kry hy nie meer so maklik seer nie.
|
||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 211 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sien Gianni Lombard is nou bevestig op leeus, se FB
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sien daar is nou weer sprake oor Gianni wat ook terugkeer agv hulle span wat Division 3 toe gaan. Dit is ook Ackers se span, wonder of hy nou die ander ene gaan afrig? Miskien kan ons hom terug kry... dan is Makou ook in daai squad.. hy was ongelukkig met beserings maar n goeie speler.
Edited by PaBz0r - 18-May-2022 at 12:58pm |
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Verbaas hy is nie weer saam Jake nie :) Ek wonder wat gaan nou gebeur met Elton, sy span is no more, of hy miskien terug kom Leeus toe nie? Sy hele vliegtuig storie help seker nie met ons URC sponsor nie.. |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien Lionel Cronje het by die Sharks geteken vir 2 jaar...hel, jammer ons kon hom nie kry nie. Sou 'n goeie backup vir Hendrikse wees
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Weet enige iemand wat aangaan met James Mollentze? Is hy beseer of waai hy ook?
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem saam met wat Valie en Red Machine hierbo gese het.
Covid het almal geaffekteer, nie net die Leeus nie. En tog waai al ons beste spelers, terwyl die ander 3 groot unies die een signing maak na die ander. Selfs die stormers wat supposedly bakrot is. Ja die sharks en bulls het groot sponsors en baie geld. Waarom het ons nie??
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
it's impossible to retain all players you develop
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Covid het 'n massiewe invloed op die finansiele situasie gehad, om anders te dink sou oneerlik wees
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En dis Covid se skuld dat dinge so sleg gaan by Leeus en ons moet huidige bestuur vertrou...
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Curriebeker borg is Sigma, wat Allers se maatskappy is
|
||
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As ek so na alles kyk dan wonder ek hoekom niemand iets se nie: 1. Allers...sy belegging is basies niks werd op hierdie stadium nie, wat kry hy...en daar is n stilte. 2. Borge...wat kry hulle uit hulle belegging...die span wen nie (veral op plaaslike vlak die CB), die mense wil tog hulle naam koppel aan n wen produk...sien nie dat daar sprake is van ultimatums aan die unie is nie. Lyk vir my net soos Allers gee hulle nie om oor hulle belegging nie. 3. Waar is die oud spelers...die spelers wat van begin tot einde lojaal was aan die Leeus, hoekom staan hulle nie op en vra dringende vra aan die unie nie. In my opinie lyk dit asof niemand omgee behalwe die ou "Die Hard" ondersteuners nie.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Neeeee man, moenie so negatief wees nie. Ons het 'n jong belowende span en ons gaan nou bou..Ons moet net al ons goeie outjie hou. Oh, wait..
|
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink al wat mense wil hĂȘ is eerlikheid van die Unie af. Eerlikheid en 'n plan vorentoe.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is baie bly almal is amper uiteindelik op dieselfde vlak waar ek en Niela al 'n paar maande terug was en begin besef dat daar groot fout by die Leeus is.... Welkom ouens.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kevin was die president en dis grootliks 'n serimoniele posisie sonder veel uitvoerende mag. Net soos die huidige president. Die CEO's in Kevin se tyd wat dinge reg geruk het was Manie Booysen en toe Rudolf wat by Manie oorgevat het
|
||
Post Reply | Page <12345 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |