Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 106 - Lions vs Stormers
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 106 - Lions vs Stormers

 Post Reply Post Reply Page  <1 345
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jun-2019 at 8:57pm
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jun-2019 at 9:24pm
Wonderlik Leeus. Voorry was puik, so ook Kwagga en Tshituka. Orie se besluitneming was beter. 
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jun-2019 at 9:26am
Met die bal het ons ook gespeel met baie meer ritme en almal het heeltyd gelyk of hul weet wat om te doen. Of dit was omdat die Stormers net nie opgedaag het nie, weet ek nie. Maar ons het weer gelyk of ons kan speel. Paar dom dinge gedoen hier en daar, maar dit het klein of geen impak gehad.

Wonder of Rassie gesien het wat met sy Springbok stutte gebeur het...
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jun-2019 at 9:35am
Brink was bietjie stil in die game gewees, maar Kwagga en Tshituka was regtig vrek goed.Dink ons moet nou hou by die kombinasie. Ek is regtig baie opgewonde oor Tshituka se toekoms. Hy verras met sy allround spel.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jun-2019 at 11:37am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Brink was bietjie stil in die game gewees, maar Kwagga en Tshituka was regtig vrek goed.Dink ons moet nou hou by die kombinasie. Ek is regtig baie opgewonde oor Tshituka se toekoms. Hy verras met sy allround spel.

Stem. Maar ek dink ons moet Brink kans gee om weer sy vorm en vertroue te vind. Ons weet wat in hom steek, en hy bring nogsteeds goeie werk in die vas, en is rotsvas op verdediging. Hierdie kombinasie kan ver kom, met Venter op die bank. Dyamani bied ook vir my baie meer as impakspeler.

Dink eerlikwaar dat WW moet oorweeg of aftree nie 'n beter roep is vir sy loopbaan nie. Hy kan vroeg in die afrigtingswereld inklim, en kan homself opwerk. Een van die grootste probleme hierdie jaar was juis ons onstabiliteit in die lostrio, en dis een van ons sterkpunte gewees. Kom ons bou hierdie kombinasie, en laat WW coach in die agtergrond.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jun-2019 at 8:41pm
Weet julle manne ons het maar n sukkel seisoen maar ons is darem stukke beter as die proteas wat n skande om te dink waar was ons krieket nou kan ons nie eers vir bangladesh wen nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39116
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jun-2019 at 10:24am
Mylpale: Skosan se 70 ste SR wedstryd vir ons en sy 33 ste SR drie

Kwagga het verby 100 punte in SR gegaan en staan nou op 105 (21 driee)

Marnus Schoeman se 30ste SR wedstryd vir die Leeus

Nic Groom se 20ste SR wedstryd vir die Leeus
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jun-2019 at 12:48pm
Daar was nog 'n paar foute, maar dit was ook Dyanti se beste wedstryd in 'n lang tyd.
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jun-2019 at 12:57pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Daar was nog 'n paar foute, maar dit was ook Dyanti se beste wedstryd in 'n lang tyd.
Wens Dyantyi kan net daardie klein foutjies uitsny. Skosan het self 'n paar onnodige foutjies gemaak Saterdag. Hulle albei lyk egter deesdae baie gevaarlik.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 345
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.201 seconds.