The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 85 - Lions vs Waratahs |
Post Reply | Page <1234> |
Author | |||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Lucky wen... Met die een drie van ons was n duidelike vorentoe aangee...
|
|||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Seker ons laaste wen vir 2019
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Vorster was beter vandag, hoop net hy word nog beter.
Paar sagte scores deur die Tahs, ons moes hard werk vir ons sinne.
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Landers/Sharks/Stormers/Canes/Bulls. Ons speel nie goed nie, ons defence is vrot.
Edited by PaBz0r - 11-May-2019 at 5:00pm |
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Kyk, ons is nie een van die beter spanne in die kompetisie nie, maar so ook nie die Waratahs. So dis ñ baie goeie wen teen ñ span wat op dieselfde vlak as ons is. Voorspelers was vir my baie goed vandag. Ons kan net nie meer maul nie, so probeer nou-en-dan iets anders. Baie bly Whiteley het hele game gehou. Aanval, voordeellyn spoed en -sukses en verdediging steeds nie op standaard. Cronje ook nie op standaard na sy besering nie, ons het tans groot moeilikheid op 9. Ek sal sommer vir Thain en Smit kans gee van hier af, want hul sal nie slegter doen as Cronje en Groom nie. Dis ook vir my swak bestuur om 2 van jou spesialiste, 9 en 10, gelyktydig te vervang.
Maar weereens, wat de hel doen hulle om Seconds te laat blaas?! Dis duidelik hy kan dit nie doen nie, so moet hom nie in daai posisie plaas nie, heigint donner tog!
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Geluk was aan ons kant, maar aan die positiewe kant dink ek dat Dyantyi en Kwagga se driee in die eerste helfde mooi stukkies spel op die aanval was. Ons skrums het beter en beter gevaar en die manne het in die einde goed druk toegepas.
|
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Uit ons 6 wenne, was daar miskien 2/3 games wat ons verdien het om te wen. Ons luck het uitgehardloop, ons speel spanne wat almal basies bo ons is op die log van hier af.
|
|||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Landers/Sharks/Stormers/Canes/Bulls. Ons speel nie goed nie, ons defence is vrot.
[/QUOTEEk stem ongelukkig. Ek dink ons het die bestuur en spelers, maar ons afrigtingspan, nee wat. Landers, tuis. Sharks, weg. Stormers, tuis. Canes, tuis. Bulls, weg. Dalk wen ons die Landers agv jetlag en altitude. Ons speel net eenvoudig nie goed genoeg. Ons wenne sover was 2 teen Jags (toe hul baie swakker gespeel het as nou), Sunwolves, Rebels, Chiefs en Waratahs. |
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Waratahs coach Daryl Gibson after Lions vs Waratahs match on 11 May 2019 |
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
https://www.youtube.com/watch?v=4orwPtpklOk
Hoogtepunte van die wedstryd
|
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Lions coach Swys de Bruin after Lions vs Waratahs match on 11 May 2019 |
|||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Daai storie van die maul is rubbish. Marx het weggebreek toe word hy getackle. Een call wat Egon wel reggehad het.
|
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Photos of the Super Rugby match between the Lions and Waratahs from 11 May 2019
https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156534275453353
|
|||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Was nie mooi nie maar die wen was baie nodig. Ons is nog in die kompetisie en moet eenvoudig net verbeter vir volgende naweek. Ons staan sagte drieë af en dit hou die ander span in die wedstryd.. Sorteer dit uit boys!! Kry hulp in as dit moet!
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Klomp mense reken Seconds het ons bevoordeel, met daai vorentoe aangee. Dit was dalk so, maar met hulle laaste drie het Hooper vir Greene ge step toe hy die bal van die afskop af ontvang het. Green vlie toe om om hom agterna te sit, toe hulle flank hom (Greene) moertoe duik, en so verhoed dat hy vir Hooper kon vang. Dit was in hulle kwartgebied, en moes n strafskop vir ons gewees het, ipv n drie vir hulle.
Die Waratahs het ook, na n team warning, weer strafskoppe afgestaan, sonder dat daar n geelkaart gegee is. Orie se steel by daai lynstaan, waar hy omgekom het, was wel reg geblaas, aangesien dit nie n maul was nie, omdat geen Leeu spelers kontak gemaak het nie, en daar dus nie onkantlyne was nie. Ek het ook gewonder hoekom ons die heeltyd lyn toe geskop het ipv pale toe. Swys se antwoord op die video, maak nogal sin. Ek dink ons moet afwisseling by die lynstane doen ipv net te wil maul.
Edited by valie - 12-May-2019 at 11:25am |
|||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek dink Whiteley het die laaste paar minute baie goed bestuur. Ons kon hulle vaspen in hulle kwartgebied deur kantlyn toe te gaan en seker te maak van die wen. Ons ouens het moeg gelyk aan die einde en dan wil jy eerder diep in hulle gebied speel met die bal in jou hande. Ek het nie 'n probleem met dit nie.
|
|||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dalk moet ons op die oomblik net konsentreer om playoffs te haal, nie vir die beker nie maar om seker te maak as daar weer spanne gesny word ons veilig is en om Emirates te oortuig om borg te hernu. Ek sien die week hulle vat maar shots die finansiele jaar...
|
|||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Ek het ongelukkig die game gemis, is bly ons het darem gewen al was dit net-net. Ook bly om te hoor Vorster het 'n baie goeie wedstryd gehad. Ek hoop nou net Swys chop en change nie die span weer vir vlg naweek nie.
Hoe het Reynolds gedoen, hoeveel speeltyd het hy gekry?
|
|||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Reynolds het 18 minute gespeel en was okay, het die strafskop oorgeskop wat vir ons die wen gegee het, en ook 'n paar goeie en lang lynskoppe geskop
|
|||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
Dankie, goed om te hoor. Ek lees nounet op supersport dat Elton maar n swak wedstryd gehad het. Maar tussen Gavin Rich en Rob Houwing is daar nie veel liefde vir die leeus nie so ek neem dit maar met n knippie sout.
|
|||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||
|
|||||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |