The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Match 85 - Lions vs Waratahs |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 13-May-2019 at 2:02pm |
||
Dit was 'n baie gelykop wedstryd in alle opsigte behalwe seker vir die strafskop telling. Ek dink ook die Waratahs is nie so slegte span nie, en ek is nogal verbaas dat hulle 13de op die log is
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie! Sjoe, ek sien ons het 19 turnovers afgestaan. Dis 'n wonder ons het die game gewen want dit is gewoonlik 'n baie goeie tyd vir aanval en driee druk
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Onthou, mens kan deesdae al die amptelike stats vir elke speler op die Sanzaar website opkyk, hier is die skakel
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
haha true! I'm sure he has the bucks to pay for a babysitter or three
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
His 3rd child was born on Thursday, so it was quite weird that he even played although I guess it is less work playing than taking care of a new born...
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
That's good news. However, Jonker also impressed when he came on and eventually settled down. Looks like we are settling on good front rows for the future.
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Terloops, ek het vir Swys gevra hoekom Sadie so vroeg af is in die wedstryd en dis blykbaar oor hy met griep gesukkel het.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Was Aphiwe se 10 SR drie Saterdag.
Whiteley se 92ste SR wedstryd en 71ste as kaptein. Lewies se 10de SR wedstryd vir ons en sy eerste drie Was ook Sithole se 10de SR wedstryd vir ons
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink dit is onwaar, behalwe vir sy halwe probeer tackle. Hy het nie die wêreld aan die brand gespeel nie, maar het n hele paar goeie goed gedoen. Hulle moet eerder gaan kyk na Handre se Mexican Wave ipv tackle.. dink 3 van sy doellose skoppe het direk veroorsaak dat hul agter die pale moet gaan staan..
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie, goed om te hoor. Ek lees nounet op supersport dat Elton maar n swak wedstryd gehad het. Maar tussen Gavin Rich en Rob Houwing is daar nie veel liefde vir die leeus nie so ek neem dit maar met n knippie sout.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Reynolds het 18 minute gespeel en was okay, het die strafskop oorgeskop wat vir ons die wen gegee het, en ook 'n paar goeie en lang lynskoppe geskop
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het ongelukkig die game gemis, is bly ons het darem gewen al was dit net-net. Ook bly om te hoor Vorster het 'n baie goeie wedstryd gehad. Ek hoop nou net Swys chop en change nie die span weer vir vlg naweek nie.
Hoe het Reynolds gedoen, hoeveel speeltyd het hy gekry?
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dalk moet ons op die oomblik net konsentreer om playoffs te haal, nie vir die beker nie maar om seker te maak as daar weer spanne gesny word ons veilig is en om Emirates te oortuig om borg te hernu. Ek sien die week hulle vat maar shots die finansiele jaar...
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink Whiteley het die laaste paar minute baie goed bestuur. Ons kon hulle vaspen in hulle kwartgebied deur kantlyn toe te gaan en seker te maak van die wen. Ons ouens het moeg gelyk aan die einde en dan wil jy eerder diep in hulle gebied speel met die bal in jou hande. Ek het nie 'n probleem met dit nie.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Klomp mense reken Seconds het ons bevoordeel, met daai vorentoe aangee. Dit was dalk so, maar met hulle laaste drie het Hooper vir Greene ge step toe hy die bal van die afskop af ontvang het. Green vlie toe om om hom agterna te sit, toe hulle flank hom (Greene) moertoe duik, en so verhoed dat hy vir Hooper kon vang. Dit was in hulle kwartgebied, en moes n strafskop vir ons gewees het, ipv n drie vir hulle.
Die Waratahs het ook, na n team warning, weer strafskoppe afgestaan, sonder dat daar n geelkaart gegee is. Orie se steel by daai lynstaan, waar hy omgekom het, was wel reg geblaas, aangesien dit nie n maul was nie, omdat geen Leeu spelers kontak gemaak het nie, en daar dus nie onkantlyne was nie. Ek het ook gewonder hoekom ons die heeltyd lyn toe geskop het ipv pale toe. Swys se antwoord op die video, maak nogal sin. Ek dink ons moet afwisseling by die lynstane doen ipv net te wil maul.
Edited by valie - 12-May-2019 at 11:25am |
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Was nie mooi nie maar die wen was baie nodig. Ons is nog in die kompetisie en moet eenvoudig net verbeter vir volgende naweek. Ons staan sagte drieë af en dit hou die ander span in die wedstryd.. Sorteer dit uit boys!! Kry hulp in as dit moet!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Photos of the Super Rugby match between the Lions and Waratahs from 11 May 2019
https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156534275453353
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Daai storie van die maul is rubbish. Marx het weggebreek toe word hy getackle. Een call wat Egon wel reggehad het.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39118 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lions coach Swys de Bruin after Lions vs Waratahs match on 11 May 2019 |
|||
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |