Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 34 - Lions vs Rebels
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Match 34 - Lions vs Rebels

 Post Reply Post Reply Page  <1 23456 9>
Author
Message
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 1:46pm
Indien die voorspelers dinamies speel soos verlede week kan ons wen. Indien ons boonop ons losgemale uitsorteer kan ons goed wen. Maar hoe meer gelykop die voorspelerstryd is hoe gevaarliker gaan daai Rebels agterlyn wees.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:06pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Sien hulle (Rebels) het 'n oud Suid Afrikaanse afrigter (Wessels). Alhoewel hulle nie juis goed toer nie lyk hulle besonder goed afgerig die jaar.


Hy was voorheen by die Force en daar het hy ook goed gedoen. Hulle was een van die sterkste spanne in Aus toe hulle uitgeskop was oor Aus politiese redes. Ek sal daarvan hou as hy na ons kom as Swys permanent weg gaan na die Bokke nie (as dit sou gebeur).
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:11pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lewies was vir my sover 'n bietjie van 'n teleurstelling, het meer verwag 


Ja, ek stem 100% saam. Hy speel sonder hart, maar wat meer kan verwag word van n speler wat nie enigsins deel van die uitkloprondtes gaan wees nie en dus maak die resultate glad nie saak vir hom nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:39pm
Lemmer, die voorspeler afrigter, het in die perskonferensie gese hulle het die week baie hard gewerk aan stop van mauls, so hopelik kry ons dit reg in die wedstryd
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:43pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lewies was vir my sover 'n bietjie van 'n teleurstelling, het meer verwag 


Ja, ek stem 100% saam. Hy speel sonder hart, maar wat meer kan verwag word van n speler wat nie enigsins deel van die uitkloprondtes gaan wees nie en dus maak die resultate glad nie saak vir hom nie.

Wanneer waai hy dan, is hy nie met ons tot die einde van die kompetisie nie? Sy aanstelling maak dan bitter min sin!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:50pm
Ek het laas week vir Swys gevra en hy het gese Lewies is hier vir die hele Super Rugby
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:55pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lewies was vir my sover 'n bietjie van 'n teleurstelling, het meer verwag 


Ja, ek stem 100% saam. Hy speel sonder hart, maar wat meer kan verwag word van n speler wat nie enigsins deel van die uitkloprondtes gaan wees nie en dus maak die resultate glad nie saak vir hom nie.

Wanneer waai hy dan, is hy nie met ons tot die einde van die kompetisie nie? Sy aanstelling maak dan bitter min sin!


Ek dink hy speel maar dieselfde as by die Saaarks. Was hy ooit regtig so goed? Onthou, ons moes vinnig plan maak na Makou se besering, en om in SR in te gaan  net met groentjies soos Vermaak en Herbst is baie waaghalsig. Ons is moerse lucky dat Vermaak en Herbst baie goed vertoon tot dusver.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 2:57pm
Attie jy is reg, ander mense het ook al gese dat die Sharks hom nie so maklik sou laat gaan het as hy regtig so goed was nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:03pm
Manne wanneer begin daai slot by ons wat van die chiefs afkom in engeland? Hy lyk stukke beter as lewies as mens op youtube kyk.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:12pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Manne wanneer begin daai slot by ons wat van die chiefs afkom in engeland? Hy lyk stukke beter as lewies as mens op youtube kyk.

Hy was laas Donderdag die eerste keer by die Leeus, so hopelik kan ons hom binnekort sien
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:13pm
Wilhelm van der Sluys is hom naam
Back to Top
rooibont View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 15-Jun-2016
Location: Vereeniging
Status: Offline
Points: 72
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooibont Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:15pm
Vir Maties in Varsity Cup gespeel !
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:21pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Manne wanneer begin daai slot by ons wat van die chiefs afkom in engeland? Hy lyk stukke beter as lewies as mens op youtube kyk.

Hy was laas Donderdag die eerste keer by die Leeus, so hopelik kan ons hom binnekort sien


Is hy ook regtig ooit goed? Hoekom kon hy nie nuwe kontrak kry in Eng of iewers anders in Europa nie?


Edited by Attie Karate - 14-Mar-2019 at 3:42pm
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:23pm
Waarskynlik nie 'n eersterangse slot nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:47pm
Ek dink ons het al van die bulls se hasbiens in goeie rugbyspelers verander so hopelik hy nog so geval
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 3:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lemmer, die voorspeler afrigter, het in die perskonferensie gese hulle het die week baie hard gewerk aan stop van mauls, so hopelik kry ons dit reg in die wedstryd


Dit is baie goeie nuus!!!
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 4:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het laas week vir Swys gevra en hy het gese Lewies is hier vir die hele Super Rugby


Ek weet amper nie of dit goeie of slegte nuus is nie LOL

My vorige stelling geld dan glad nie meer nie, hy is dan maar net plein swak.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 4:03pm
Mostert en Ferreira was ook nie eerste rang slotte toe ons hulle gekry het nie, so dalk kan Lewies en Van Der Sluys ook verbeter word by ons.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 4:04pm
Persoonlik sou ek veel meer vertroue he in iemand soos Robert Kruger as al die tydelike " ïmports" wat ons tans gebruik.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 5:15pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Persoonlik sou ek veel meer vertroue he in iemand soos Robert Kruger as al die tydelike " ïmports" wat ons tans gebruik.
Wie is die ander? Ek weet net van Lewies. Van der Sluys het n 2 jaar kontrak geteken, as ek reg onthou. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 5:56pm
Lions pre-match press conference - Lions vs Rebels - 14 March 2019
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Mar-2019 at 5:59pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Persoonlik sou ek veel meer vertroue he in iemand soos Robert Kruger as al die tydelike " ïmports" wat ons tans gebruik.
Wie is die ander? Ek weet net van Lewies. Van der Sluys het n 2 jaar kontrak geteken, as ek reg onthou. 

Het geen probleem om talentvolle jong spelers in te voer in posisies waar ons kort skiet nie, soos die geval van die nuwe jong stutte in ons opset nie. Maar om slotte in te voer terwyl spelers soos Ferreira, Kruger en du Preez gehad het,  en jong slotte soos Erasmus, Herbst, Vermaak, Nothnagel en Steenkamp (almal IRB O20 spelers) op boeke het is malligheid.


 


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2019 at 5:19am
Leeus se span vir Saterdag 16 Maart 2019 vs Rebels
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2019 at 7:09am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Persoonlik sou ek veel meer vertroue he in iemand soos Robert Kruger as al die tydelike " ïmports" wat ons tans gebruik.
Wie is die ander? Ek weet net van Lewies. Van der Sluys het n 2 jaar kontrak geteken, as ek reg onthou. 


Carlus Sadie is ook tegnies tydelik aangesien dit net vir hierdie seisoen is wat ons hom leen.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Mar-2019 at 7:53am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Persoonlik sou ek veel meer vertroue he in iemand soos Robert Kruger as al die tydelike " ïmports" wat ons tans gebruik.
Wie is die ander? Ek weet net van Lewies. Van der Sluys het n 2 jaar kontrak geteken, as ek reg onthou. 


Carlus Sadie is ook tegnies tydelik aangesien dit net vir hierdie seisoen is wat ons hom leen.
Ons sal hom baie vinnig moet vasmaak as hy nie van plan is om oorsee te gaan nie... Dink nie die Stormers gaan hom baie lank as "oortollig" ag nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 23456 9>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.