The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Warm-up match - Sharks vs Lions |
Post Reply | Page <1234> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou Ross en Brink was gelys as beseer so dit kan wees dat hy hulle nie wil waag nie, ek is eiontlik omtrent 99% seker dis die geval
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
BAie duidelik dan ook dat Cyle Brink nie gustig is by Swys nie .
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ja jong . Ek dink ons het net weer lus om te spekuleer . nou maak ons gevolgtrekkings net soos ons wil
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Interesting team. Surprised that Lewies is not in the match day squad. But also excited to see Ruan Vermaak getting a run. Also happy for Tshituka. I would have liked to see Simelane getting a run as well. However, we have a long season ahead of us, so I think we will see some changes to the match day 23 to take on the Jaguares.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sjoe, ek dink nie dis nodig om nou al tot gevolgtrekkings te kom nie.
Cyle en Ross kom van beserings af, en die feit dat Combrinck op die bank is beteken nie die ander ouens is sy witbroodjies nie. Apiwe en Skosan was beide ook baie goed laasjaar, en elkeen behoort genoeg speelkans te kry. Dis ook nie te se dat as n speler nie by die aanvanklike oefengroep ingesluit is nie, dat hy nie gebruik gaan word nie. Die kompetisie is baie lank, en spelers gaan moet fyn bestuur word. die bokke gaan ook heel waarskynlik nie in al die games speel nie, wat betek dat van die jonger spelers sal kans kry.
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ag nee die is n oefen wedstryd,Baie spelers Nog nie heeltemal terug van beserings,Skosan word getoets op 14,ons sit met 4 Bokke in die agterste 3 hoek....hulle Gaan beurte maak vir die bank....Kom ons wag en sien,almal skryf ons alreeds af...ek worry nie,die leeus weet wat hulle doen
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink dit is n goeie span, C9mbrinck sal begin teen die Jags. Met Cyle en Ross wat nog moet terug kom gaan ons reg wees .
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So Swys vat 7 instede van 5 spelers wat teen die Bulle gespeel het saam, hulle is Vermaak, Jansen, Minnie, Van Wyk, Mahuza, Tshituka, Herbst
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons het nogsteeds n goeie groep spelers. Alhoewel ons n klomp sterre verloor het is die kern van die span nogsteeds daar, en glo ek nie dat Swys en die span n verskoning het om swakker te doen hierdie jaar as vorige jare nie.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink netnie ons losvoorspelers is reg gebalanseer nie. WW, Diymani en kwagga hou al 3 daarvan om met die bal te hardloop, eerder as om donkie werk te doen. En sonder Sous gaan ons dalk sukkel om ons balle by afbreek punte te beskerm.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy is reg, die 7 moet bereid wees om hard te werk saam met die slotte. Die 4, 5 en 7 in hierdie squad sal moet handopsteek en wys hulle wil daai werk doen
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Almal het gekla dat Diyamani meer daarvan hou om op vleuel te staan en wag vir die bal as om in rucks in te vlieg.. Dit sal baie vinnig moet verander!
Wat my bekommerd maak is tot dusver was al die praat en fokus van die leeu kamp op aanval en driee druk.. Dit laat my terugdink aan die maer jare waar ons altyd mooi driee kon druk, maar verdedig soos 'n blinde parapleeg
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem!
|
||
Up the Vaal!
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Think that is something Swys did mention in one of his interviews. He said that they cannot let in as many tries as they did last year. But I also agree that I would rather win by scoring 5 tries to 3, than winning only by penalties. But I would prefer to win by any means possible. That may be an area that we could look at this season. We need to be more ruthless and close out some of those close games by taking all the points on offer.
|
||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem 100%. Maar ons moet ook onthou dat die 'n oefenwedstryd is, so ek dink nie noodwendig ELKE kombinasie is soos hulle gaan uitdraf 1ste game. Ruil Diyanti met Brink en ewe skielik het ons 'n dodelike lostrio.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou net Dyantyi is op vleuel en dis Dayimani wat op 7 speel
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Agreed, still our defense needs to improve a lot. Our handling also was not good enough last year for the ball-in-hand game we're playing.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I agree, handling and defense. If we can sort those 2 problem areas out we'll be right up there again.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink weer die groot kopseer is vaskop. As ons vaskop sukkel gaan ons baie strafskoppe afstaan en nooit die bal sien om ons gewone wedstrydplan te speel nie
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink ons moet die Sadie n kans gee en sien wat gebeur. Ek dink dit is goed dat ons kan skrum sterkte met die Sharks meet hulle is n goeie skrum pak
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem saam dat vaskop ons groot probleem is. Maar ek moet se dat Sadie en van Wyk belowende jong vaskoppe is. Beide het immers vir die Junior Springbokke gespeel. Fiellies het ook baie belofte getoon teen die Sharks in verlede jaar se semis teen die Sharks. En dan het ons nog 'n redelike ervare Jonker wt van besering moet terugkom.
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#Superhero Sunday on TV
13:55 - 16:00 Super Hero Sunday '19: Lions v Sharks SS1 13:55 - 16:00 Super Hero Sunday '19: Lions v Sharks SS11 16:00 - 18:15 Super Hero Sunday 19: Stormers v Bulls SS1 16:00 - 18:15 Super Hero Sunday 19: Stormers v Bulls SS11 |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sadie lyk baie goed op 3 sover, maar Mapimpi gaan druk vir die Sharks
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 5 vs #Lions 0 - TRY Mapimpi
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 0 - 26m - CONVERSION Bosch
|
||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |