The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Nuus uit die Leeukamp - 8 Januarie 2019 |
Post Reply | Page <1234> |
Author | |
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoe de moer kan mens NIE 'n verdedigings afrigter he nie????
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ah ok, dalk moes ek die thread eers klaar lees voor ek comment. My bad
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het 'n goeie beginspan, so as almal fiks bly en op vorm is hierdie jaar kan ons weer goed doen. Ongelukkig is die kanse goed dat ons n paar beserings gaan optel, en hier en daar sal ouens dalk nie heeltemal op vorm wees nie. So ek weti wat om te verwag nie..
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons kan die kompetisie wen as: 1. Ons vaste 5 uit hul vel uit speel 2. Ons verdediging drasties verbeter 3. Minimale beserings opgedoen word
|
|
Up the Vaal!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk my Gloucester sukkel maar in die Heineken Cup. Hulle is redelik verniel deur Munster, op hulle tuisveld nogal.
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja dink dit is nou 3 verlore in n ry vir hulle,2 premier Liga en nou Heineken.
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Officially confirmed in the media for 2019 so far :
(I'm not sure which other players have existing contracts through 2019) 15 Andries Coetzee 14 Ruan Combrinck | Sylvian Mahuza | Madosh Tambwe 13 Lionel Mapoe 12 Harold Vorster 11 Aphiwe Dyantyi | Courtnall Skosan 10 Elton Jantjies | Shaun Reynolds 9 Ross Cronje | Dillon Smit | Nic Groom 8 Warren Whiteley | Len Massyn 7 Cyle Brink | Hacjivah Dayimani | Robert Kruger 6 Kwagga Smith | Marnus Schoeman 5 Marvin Orie | Rhyno Herbst 4 Stephan Lewies | Lourens Erasmus 3 Johannes Jonker | Jacobie Adriaanse | Carlu Sadie 2 Malcolm Marx | Jan-Henning Campher 1 Dylan Smith | Sti Sithole | Danie Mienie Juniors confirmed so far: Gianni Lombard Wandisile Simelane Tyrone Green PJ Botha PJ Steenkamp Jack Hart Manny Rass Cohen Kiewit Nathan Macbeth Ruan Vermaak Tiaan van der Merwe Diaan Schoonees Louritz van der Schyff Additional on players not listed: Andries Ferreira needs to pass a medical before his contract can be renewed Rumours that Howard Mnisi's contract won't be renewed Robbie Coetzee on injury list but should be ready in Feb Edited by GoLions - 14-Jan-2019 at 8:43am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die eerste opwarmingswedstryd is oor 12 dae, ons sal dan groter duidelikheid kry oor wie in die squad is. Die finale squad behoort einde Januarie bekend gemaak word
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Leeus het ook 'n media dag hierdie Vrydag, so ek neem aan ons sal dan baie meer Leeus nuus sien direk daarna. Dis ongelukkig in werkstyd so ek kan dit nie bywoon nie
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
The squad listed on the SANZAAR website. Includes a number of juniors:
Fullback: Andries Coetzee (28), Gianni Lombard (20), Sylvian Mahuza (25), Morne van den Berg (21) Wing: Aphiwe Dyantyi (24), Courtnall Skosan (27), Michael Tambwe (21), Ruan Combrinck (28), Tyrone Green (20) Centre: Harold Vorster (25), Jan-Louis La Grange (21), Lionel Mapoe (30), Louritz van der Schyff (20), Manuel Rass (20), Wandisile Simelane (20) Flyhalf: Eddie Fouche (21), Elton Jantjies (28), Shaun Reynolds (23) Scrumhalf: Bradley Thain (21), Dillon Smit (26), Nic Groom (28), Ross Cronje (29), Wayne van der Bank (22) Loose forward: Cyle Brink (25), Hacjivah Dayimani (21), James Venter (22), Jo-Hanco de Villiers (22), Kwagga Smith (25), Len Massyn (21), Marnus Schoeman (29), PJ Steenkamp (21), Robert Kruger (30), Vincent Tshituka (20), Warren Whiteley (30) Lock: Lourens Erasmus (25), Marvin Orie (25), Reinhard Nothnagel (21), Rhyno Herbst (22), Ruan Vermaak (20), Stephan Lewies (26)
Prop: Carlu Sadie (21), Chergin Fillies (21), Danie Mienie (27), Dylan Smith (24), Jacobie Adriaanse (33), Johannes Jonker (24), Nathan McBeth (20), Sithembiso Sithole (25) Edited by GoLions - 16-Jan-2019 at 8:40am |
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
52 name.. miskien is dit waar Swys vandaan kom met sy nommers
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink nie hulle mag so groot squad kies nie? Moet dit nie nader aan 40 wees nie?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien Mnisi se naam is nie daar nie so die gerug dat hy laat gaan is, is dan seker waar
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
>>>Scrumhalf: Bradley Thain, Dillon Smit, Nic Groom, Ross Cronje, Wayne van der Bank
Wayne van der Bank is mos nie 'n 9 nie? Hy is 'n senter
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
En ek sien ook nie Andries Ferreira se naam op slot nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is daar nie een of ander storie van as hulle genoem is as deel van die squad kan hulle in finals speel al het hulle nie deur die seisoen n sekere aantal wedstryde gespeel nie?
Maar ja ek try google oor squad sizes maar kry nie veel nie, nogals sleg.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja dit is hoe dit werk, as jou naam in die squad is, mag jy in die uitklop games speel al het jy nie in die liga gespeel nie, anders is daar 'n reel dat jy 'n sekere aantal liga wedstryde moes speel, iets soos 3 of 4. Maar ek is seker daar is 'n beperking op die aantal name in die squad en dis verseker nie 52 nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien die NZ squads is almal onder 40. So ek dink daai is seker nog die lys van die oefen groep voor die 40 genoem word.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Al wat ek kan kry op wikipedia is iets oor die salary cap, maar dit impliseer 'n squad grootte van 40
The four Australian teams playing in the competition are subjected to a $5.5 million salary cap for a squad of up to 40 players per Australian team |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis presies wat die Leeus vir my gese het laas week, hulle het tans nog 'n oefengroep en die squad word aangewys einde Januarie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hier is 'n baie lekker dokument om te lees:
Lekker brokkies: Super Rugby het 'n minimum salaris van R35k per maand, maar hulle kry ook te minste R3500 per wedstryd en 'n minimum wen bonus van R3500 per wedstryd. |
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is belaglik dat die minimum salaris vir 'n Super Rugby speler en Pro14 speler dieselfde is...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39116 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar is mense wat dink dat AL die SA spanne uiteindelik in Europese kompetisies gaan speel
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien die SR minimum salariis is in jare nie verhoog nie. Dalk omdat meeste spelers meer as die minimum verdien
|
|
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |