The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
FaceBook en Twitter tellings en website updates |
Post Reply | Page <1 45678 9> |
Author | |
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dankie vir die updates op facebook en dankie vir fotograaf se fotos wat ook gepost word.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Alles reg Tiny, dis my vrou Lynn wat die fotos neem, sy het begin daarmee in 2013 as ek reg onthou, dit was die jaar wat ons nie Super Rugby gespeel het nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is in die proses om die squad bladsy op te dateer met aksiefotos van elke speler wat ons self geneem het, gaan kyk gerus en laat weet wat julle dink. Ek het nog nie almal gedoen nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16143 so dis +22 sedert laas keer Twitter = 2545 so dis +3 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16136 so dis -7 sedert laas keer Twitter = 2544 so dis -1 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16140 so dis +4 sedert laas keer Twitter = 2556 so dis +12 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis hoe my website gelyk het op 6 Junie 2004....LOL!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het vandag ons forum sagterware opgedateer na die nuutste weergawe
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16161 so dis +21 sedert laas keer Twitter = 2559 so dis +3 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bietjie statistiek oor LionsWorld se besoeke gedurende 2018.
Ons het so 100k minder page hits gehad as in 2017, dis 'n daling van 28.7%. 2018 was ons swakste jaar in terme van page hits sedert 2008. Ons het 260597 hits vir die jaar van 2018 gehad. Ons beste maand was Augustus met 31489 page hits, en ons beste dag was 6 Augustus met 2146 hits. Vergelyk dit met ons beste dag ooit - 6 Oktober 2009 - 9238 hits en ons beste maand ooit - Oktober 2009 - 139757 hits en ons beste jaar ooit - 2009 - 956131 hits Duidelik is webwerf besoeke nie wat dit was nie, en ek weet nie of daar iets is wat ek daaraan kan doen nie. Wat dink julle?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vandag is darem sover ons beste dag vir 2019, die preview wat ek vir 2019 gedoen het help seker
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
2099 hits gister so amper beter as ons beste dag van 2018 wat 2146 was op 6 Augustus 2018
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wat het in 2009 gebeur? Almal het seker gesels oor al die Leeus se probleme.. hehe. Ek dink wat laas jaar gebeur het is dat daar 'n algemene negatiewe gevoel onder Leeus-ondersteuners was agv Ackerman en klomp spelers wat gewaai het of van plan was om te waai. 2018 was dalk ook 'n anti-klimaks vir baie Leeus-ondersteuners nadat ons spel so puik was in 2016 en 2017. Dit het laas jaar gevoel of ons 'n tree terug geneem het en dit het baie mense negatief gemaak en ietwat frustreer. Ek dink ook dat Super Rugby nie meer so baie belangstelling trek soos in die verlede nie agv die formaat en Curriebeker is afgewater. Om op te som... ek dink nie dis iets wat jy verkeerd gedoen het of iets wat jy anders moes gedoen het nie Transvaal. 2019 behoort interessant te wees met die nuwe gesigte en jong spelers wat deurkom by die Leeus so die belangstelling behoort groter te wees die jaar. Hopelik kan ons almal weer 'n positiewe "vibe" beleef in 2019 want dis tog wat maak dat mense belangstel en hier wil kom kyk en deelneem.
Edited by Goue Leeu - 10-Jan-2019 at 8:32am |
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook groepe vat baie weg van forums. Ek sien dieselfde met die visvang forums. Wat my sommer vinnig kwaad maak op FB groepe is ouens wat elke dag dieselfde goed vra, op n forum kan mens maklik soek en goed vind.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is nie regtig baie bekommerd oor die besoekergetalle nie, die hele ding was nog altyd my stokperdjie en ek geniet dit, die besoekergetalle is regtig 'n baie klein bysaak vir my. Net gewonder of daar iets is wat ek dalk beter kan doen om die verkeer te verbeter, maar ek het klaar gesien om 'n nuwe artikel te skryf en dan te link op twitter en facebook help baie, so ek moet dit maar seker net meer doen
|
|
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
Aaahh die goeie ou dae. Ek dink ons het baie gestry toe My span speel my stil.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
2009: Bulle was great. Leeus was vrot.. net vier wedstryde gewen in Super Rugby en eindig 3de laaste, net helfte van Curriebeker wedstryde gewen en eindig 6de. Dick Muir was toe nog betrokke by ons. Daardie jaar was die Britse Leeus ook in Suid-Afrika en ek onthou hulle het die Leeus 'n vernederende pak slae gegee op Ellispark. Donker dae by die Leeus so ja.... baie om oor te stry!!
Edited by Goue Leeu - 11-Jan-2019 at 6:02am |
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Tvl ek weet nie wat die reels behels in terme van plakkate en advertensies nie maar dalk kan jy by Leeus hoor of jy nie n bannier erens tydens n game kan opsit of so nie en sodoende meer mense bewus maak van Site. Ek praat gereeld met stoere Leeus ondersteuners wat nie van die Site weet nie, dalk kan mens meer sulke mense bereik met n bietjie campaigning?
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie idee van Vaal Leeu. Dalk kan jy n klein advertensie in die game day program sit?
Wat ek wel hou van hierdie site is dit is 'n klomp beskaafde mense wat hier gesels. Ander forums vloek en skel die ouens mekaar so dat die see hul nie kan afwas nie. Dalk was dit so hier in ons donker dae, ek weti? Kan nou self nie onthou wanneer ek by die forum aangeteken het nie
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink ons het baie mense wat help om die beskaafdheid te bewaar. Geen probleem as ons kwaad raak vir mekaar nie, maar as jy wil vloek en skel delete ons jou van die internet af, hehehe. Verkeer is baie minder omdat algemene belangstelling in rugby drasties aan die kwyn is. Ek self wie naweke of enige ander sosiale gebeutenis rondom rugby beplan het, vergeet nou gereeld dat daar eers 'n wedstryd aan is.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16148 so dis -13 sedert laas keer Twitter = 2547 so dis -12 sedert laas keer So ons het 'n paar mense verloor op facebook en twitter maar dit sal vinnig weer optel met die rugby wat nou begin
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16150 so dis +2 sedert laas keer Twitter = 2550 so dis +3 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16170 so dis +20 sedert laas keer Twitter = 2553 so dis +3 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16180 so dis +10 sedert laas keer Twitter = 2556 so dis +3 sedert laas keer |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
Facebook = 16188 so dis +8 sedert laas keer Twitter = 2559 so dis +3 sedert laas keer |
|
Post Reply | Page <1 45678 9> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |