Forum Home Forum Home > General > Chit Chat
  New Posts New Posts RSS Feed - 2021/2022 seisoen
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

2021/2022 seisoen

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 658
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: 2021/2022 seisoen
    Posted: 05-Jun-2022 at 7:37pm
Ons seisoen is oor en verby en dit is so biedtjie tyd om te rus.

Vanjaar was nie n wonderlike rugby seisoen vir ons span nie en in n mate is ek dankbaar vir die breuk.

My grootste teleurstelling vanjaar is dat ons vir Calu Sadie aan die Sharks verloor maar tog is was daar n paar jong manne wat hand opgesteek het waarvan Edwil vd Merwe, Ruan Venter, Quan Horn , Jordan Hendriks asook Henco van Wyk moontlike sterre in die toekoms gaan wees.

Ongelukig is my persoonlike gevoel dat ons nie die manne gaan behou nie behalwe as ons ons bestuur en afrigtings probleme gaan uitsorteer nie.

Ek het vanjaar ook die voorreg gehad om weer Park toe te gaan en kon ook so vlugtig vir Transvaal voor die Endinbrugh ontmoet.

Met vanjaar se breuk in die seisoen kan ek ongelukig nou nie vir almal voorspoed toe wens vir die fees seisoen nie (omdat dit nou eers Junie is) maar ja geniet die breuk, ons praat in n paar maande weer en ons glo en vetrou dat volgende seisoen vir ons mooi hoogtepunte gaan hê.

Seënwense


Edited by monster - 05-Jun-2022 at 7:38pm
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 9:06am
Yes Monster, unless we can land a serious sponsor I think we should become comfortable with being a 2nd tier team. We will continue to develop talented players but will be unable to retain them, we don't have an ocean or relaxed living environment to rely on as a draw card outside of the money. So we will mange to pull off the odd surprise against the "bigger" unions but will remain a mid to bottom of the table team.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 9:10am
sponsor is not the issue, we probably need a new investor
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 10:22am
Jip, want ou Altmann sal nie weer 'n sent gee nie. Hy sal eerder sien dat sy belegging tot niet gaan as om dit te probeer verhoed.


Edited by TunaLion - 06-Jun-2022 at 10:22am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 10:36am
ek dink nie hy is onder enige verpligting om ekstra te betaal vir 'n belegging wat hy reeds besit nie. 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 10:53am
Ek sien ons het vir Rynhardt Jonker geteken vir 2 jaar.

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 10:56am
Hy het nie sleg vir Griekwas gelyk nie, maar die nommer 13 senter is waarskynlik beter. En ons kort vaskop stut en slotte nie senters nie, so ek verstaan dit nie
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 11:05am
Hy speel 15 ook, so dalk sien hulle hom as cover vir Quan Horn.


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 11:07am
Sien die Sharks het hom geleen vir die Kwaste. Zander du Plessis het die paar keer wat ek gekyk het nogals sy ding gedoen. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 11:10am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink nie hy is onder enige verpligting om ekstra te betaal vir 'n belegging wat hy reeds besit nie. 
Ek het gehoor Altmann gebruik die Lions as 'n belasting afskrywing, dus soos wat ek verstaan - indien sy belasting probleem groter is (maw meer wins), is die geld wat na die Leeus toe gaan meer, en indien die wins minder is, is die belasting probleem kleiner, en kry die Leeus minder geld. Ek neem aan met die hele Covid ding, moes sy winste by sy maatskappye dalk minder wees as gewoonlik, wat dan natuurlik tot gevolg het dat die Leeus minder geld van hom af ontvang. Ek dink ook ons moet diversifiseer en probeer om nog equity partners te kry, maar ek glo nie Altmann sal sy equity aandeelhouding wil deel met 'n ander maatskappy nie.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 3:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink nie hy is onder enige verpligting om ekstra te betaal vir 'n belegging wat hy reeds besit nie. 


Presies, hy is nie. Maar die punt is hy sal eerder dat dit tot nut gaan as dit te probeer red.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 5:28pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink nie hy is onder enige verpligting om ekstra te betaal vir 'n belegging wat hy reeds besit nie. 


Presies, hy is nie. Maar die punt is hy sal eerder dat dit tot nut gaan as dit te probeer red.

Sal ons ooit rerig weet, maar hy het sy geld neergesit vir watookal rede, hy sal op die einde steeds sy slice wil terug kry en meer. Miskien werk hulle plan.. miskien lok ons iemand om hom uit te koop.. 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 7:28pm
Ek hoop regtig so, want met hom as 75% aandeelhouer gaan ons nerens kom
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2022 at 8:17pm
onthou maar net as dit nie vir hom was nie, was die Leeus lankal klaarpraat
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Jun-2022 at 12:50pm
Wat is die verskil? Ons kan anyway net sowel klaarpraat wees? Is dit die moeite werd om nog aktief te wees maar pakslae heeltyd te kry en laaste te eindig van die SA spanne in elke kompetisie waar ons deelneem? Om 'n laughingstock orals te wees? Nee wat, nee dankie.

In Europese sokker, sou die klub toeskouers al lankal geprotes het teen sulke tipe bestuur/aandeelhouers (selfs in laer liga's), maar vir some reason is dit fine vir ons om te settle met net bestaan en nog aktief wees.

"Shame, hyt dit gedoen omdat hy so lief is vir die unie" is wat almal sê en nou regverdig dit vir altyd als wat hy doen en die tipe eienaar wat hy is? Nee wat, nie in my opinie. Die lewe is wragtig te kort om te settle vir net bestaan (wat ons tans besig is om te doen), nevermind mediocre/average wees (wat ons ver van is op die stadium).
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Jun-2022 at 1:43pm
Ek gaan nie maak asof ek al die antwoorde het nie, die unie is verseker in 'n moeilike posisie, maar terwyl ons nog nie onder gegaan het nie, is daar seker altyd 'n kans dat dinge kan regkom, so ons ondergang is nog nie finaal nie. 

Ek verstaan nie wat jy wil he Altman anders moet doen as wat hy reeds doen nie. Hy het klaar die belegging gemaak in die Leeus, so daar kan nie van hom verwag word om nog geld in te stoot nie, behalwe as hy seker die ander 25% van die Leeus ook koop, maar dis dalk beter om dit aan iemand anders te probeer verkoop, maar ek weet ook nie of dit wettig vir 'n unie is om 100% in privaatbesit te wees nie.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Jun-2022 at 7:59pm
Dit is waar wat jy sê en al waarna ek vaskyk deesdae is al die negatiwiteit. Soos jy sê so lank as wat ons bestaan is daar nog hoop, dit is baie waar. Ek wil net so graag hê dinge moet verander en ons moenie meer pakslae kry van ten minste die "kleiner" unies of Cheetahs nie. En dit voel vir my of ons net weer was waar ons in 2003 tot 2010 was en dit is nou al 'n paar jaar weer so (vanaf 2019 weer). Dit begin voel soos ons "default" posisie en ek wil net hê ons moet wegbreuk uit die posisie.

Ek voel net hulle kan ten minste verandering probeer, kry paar kreatiewe denkers/goeie bestuurders in. Nuwe PR personeel soos die van die Bulle/Stormers. Kry erkende afrigters. Probeer nuwe dinge. Dit gaan nie miljarde kos nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jun-2022 at 8:15am
Hierdie seisoen was nog 'n groot flop. Dit daar gelaat...

Ons gaan eenvoudig moet beter doen in volgende jaar se URC om in die champions cup te kom. Ek raai nou maar net, maar sekerlik is daar meer geld in daai liga? Spelers wil ook natuurlik in die A-liga speel eerder as die B-liga, so solank as wat ons in die B-liga is gaan ons spelers afstaan aan die ander unies. 

Ons moet oppas dat die FS ons nie ook nog verby vat nie.. As hulle beter doen as ons in die challenger cup gaan hul probeer motiveer om ons te vervang in die URC
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jun-2022 at 5:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek gaan nie maak asof ek al die antwoorde het nie, die unie is verseker in 'n moeilike posisie, maar terwyl ons nog nie onder gegaan het nie, is daar seker altyd 'n kans dat dinge kan regkom, so ons ondergang is nog nie finaal nie. 

Ek verstaan nie wat jy wil he Altman anders moet doen as wat hy reeds doen nie. Hy het klaar die belegging gemaak in die Leeus, so daar kan nie van hom verwag word om nog geld in te stoot nie, behalwe as hy seker die ander 25% van die Leeus ook koop, maar dis dalk beter om dit aan iemand anders te probeer verkoop, maar ek weet ook nie of dit wettig vir 'n unie is om 100% in privaatbesit te wees nie.

Hy hoef nie meer geld in te sit nie , maar hy moet dan eerder sy shares verkoop , want ons kan net nie compete as n semi amateur span teen pro spanne nie.

Kyk bietjie die cheetah span , hulle het BAIE groot name , wat het ons ? Niks!! 

Hoe moet ons compete , ons kan nie. 


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jun-2022 at 6:09pm
groot name by die Cheetahs? is jy ernstig?
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jun-2022 at 6:53pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ons moet oppas dat die FS ons nie ook nog verby vat nie.. As hulle beter doen as ons in die challenger cup gaan hul probeer motiveer om ons te vervang in die URC

Hulle sal enige iets probeer, of ons goed of sleg doen, ons ken hulle mos so. 

Ons moet eenvoudig net beter doen, dit is do or die. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jun-2022 at 7:25pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Kyk bietjie die cheetah span , hulle het BAIE groot name , wat het ons ? Niks!! 

Hoe moet ons compete , ons kan nie. 

Ouch Al ons groot name het nie CC gespeel nie. Om Ruan en Frans elke week te laat begin het hulle nou gehelp maar gaan hulle later byt.. soos in volgende seisoen.


Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jun-2022 at 7:20am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

Kyk bietjie die cheetah span , hulle het BAIE groot name , wat het ons ? Niks!! 

Hoe moet ons compete , ons kan nie. 

Ouch Al ons groot name het nie CC gespeel nie. Om Ruan en Frans elke week te laat begin het hulle nou gehelp maar gaan hulle later byt.. soos in volgende seisoen.



Hoe gaan dit hulle byt? Sekerlik speel mens jou beste span elke naweek? En sekerlik kan dit net goed wees vir die jonger ouens om saam daai twee met soveel ervaring te speel? 'n Mens kan net hoop dat ouens soos Jannie Dup en Willem Alberts ons jonger outjies darem 'n paar dinge geleer het. Net 'n jammer hulle kon nie speel soos Ruan en Frans nog speel nie
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jun-2022 at 4:39pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

Kyk bietjie die cheetah span , hulle het BAIE groot name , wat het ons ? Niks!! 

Hoe moet ons compete , ons kan nie. 

Ouch Al ons groot name het nie CC gespeel nie. Om Ruan en Frans elke week te laat begin het hulle nou gehelp maar gaan hulle later byt.. soos in volgende seisoen.



Hoe gaan dit hulle byt? Sekerlik speel mens jou beste span elke naweek? En sekerlik kan dit net goed wees vir die jonger ouens om saam daai twee met soveel ervaring te speel? 'n Mens kan net hoop dat ouens soos Jannie Dup en Willem Alberts ons jonger outjies darem 'n paar dinge geleer het. Net 'n jammer hulle kon nie speel soos Ruan en Frans nog speel nie

Wie is hulle volgende 9/10/12? Hoeveel minute het hulle gespeel? 

Jannie/Willem het in die minderheid gespeel, ons het nie op hulle staatgemaak as begin spelers nie. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jun-2022 at 7:59am
Wie is hulle volgende 9/10/12? Hoeveel minute het hulle gespeel? 

Jannie/Willem het in die minderheid gespeel, ons het nie op hulle staatgemaak as begin spelers nie. 
[/QUOTE]

Frans was laasjaar baie beseer weet ek, ek is nie seker van hierdie jaar nie. Maar solank as wat hulle die beste in hul posisie is, verdien hul seker om meeste van die tyd op die veld te wees? Jy sit tog nie jou beste speler op die bank en speel 'n jong laaitie met die hoop om hom te ontwikkel vir die toekoms, wanneer daar geen waarborg is dat hy wel die mas gaan opkom of by jou unie gaan bly nie?


Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.