The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Top-amptenaar by Bulle bedank |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 12-Feb-2019 at 11:44am |
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/top-amptenaar-by-bulle-bedank-20190212
Die winde van verandering waai steeds by Loftus Versfeld met Xander Janse van Rensburg, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se hoëprestasiebestuurder, wat bedank het. Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) en voorsitter van die Bulle-direksie, het bevestig Janse van Rensburg het sy bedanking ingedien. Hy was onder meer verantwoordelik vir die kontraktering van spelers. Die skielike bedanking – in die week wat die Bulle vir hulle eerste wedstryd in vanjaar se Superreeks voorberei – beteken dat daar ’n totale bewindsoorname by Loftus was die afgelope paar maande. Willem Strauss het in Maart verlede jaar by Gert Wessels as president oorgeneem, terwyl John Mitchell, die hoofafrigter en hoof van rugby, later die seisoen bedank het om by Engeland se nasionale span aan te sluit. Pote Human rig vanjaar die span af. Barend van Graan, het verlede maand – ná 35 jaar se betrokkenheid by die Bulle – die tuig neergelê as uitvoerende hoof van die BBM en is sedertdien deur Alfons Meyer opgevolg. Die BBM het aangedui hy sal later ’n verklaring oor Janse van Rensburg uitstuur. |
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Damnit, dit is baie slegte nuus. Hy is mos een van die mense wat die spelers so ongelukkig gemaak het by die Bulle.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Net so, eintlik die hoofrede soos ek verstaan
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bakkies Botha op twitter: Nou dat Barend weg is is daar niemand om sy rug te cover nie ek het daai tyd op Toks en Tjops gese Barend en Xander hoort nie meer daar nie. Eind eindelik kan die Bulle nou net vorentoe kyk.Vroë verjaarsdag geskenk vir my om te hoor hy het sy kamele gepak
|
|
![]() |
|
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jo... Dit se baie dat 'n ou soos Bakkies sy mond oor Xander uitspoel... Klink of hy en Xander groot pelle moes gewees het...
![]() |
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |