The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Dragons vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <123> |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Emirates Lions URC Team Announcement on 20 May 2022 https://youtu.be/haKIFzwJgiI
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Voel of ons die beter span in die eerste 20 minute was maar dan gooi Visagie 'n onderskep pass op ons 22 en die opponente gaan druk
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
die calls gaan ook bietjie teen ons, daai breek van hulle in die middel het hulle ook beyond the ball gegaan, wat die gat gemaak het
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die ref is nie great nie maar ons span het geen dissipline nie. Ons bly maar net n swak afgerigte span met hier en daar individuele pogings.
Krappie het n baie swak game.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
11-7 vir die Dragons rustyd. Matt More is doodstil, en het een keer aangeslaan. Van Wyk lyk nie sleg nie maar was ook een keer van sy voete af by 'n ruck en by die laaste strafskop voor rustyd het hy nie weg gerol nie. Ons skrums domineer maar die Dragons counter dit nou deur die bal dadelik uit te kry op hulle ingooi
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wonder hoe hulle die bal so vinnig uit kry… lyk bietjie suspect.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Moore het al n paar keer goed gebreek en dan is die pass n probleem, ons skills laat ons in die steek
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die Dragons is maar swak so seker nie so goeie wen vir ons nie, 21-11
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons moet maar happy wees met elke wen wat ons kry, is maar ons 6de wen vanjaar in alle kompetisies en gaan dalk die laaste wen vir 'n rukkie wees.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sien in Rapport Leeus gaan nie Jannie Dup en EW Viljoen se kontrakte hernu nie. Ook wou n Europese klub vir Albert van den Berg uitkoop maar Leeus wou nie...
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek's nie verbaas oor Jannie en EW nie...hulle het altwee maar gesukkel by ons. EW het goed of is dit beter gelyk toe hy die rukkie op 10 gespeel het. Jannie was 'n lopende geel kaart en strafskop afstaner
|
|||
![]() |
|||
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink ons almal stemsaam, Jannie duP en EW was slegte signings. Ek dink Warner moet ook gaan. Alberts moet ook ook sy game lig of moet ook gaan.
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hul het mos gesê dat hul na die recruitment gaan kyk. Kom ons hoop dat hul hard aan slotte en hakers werk.
Ruan Venter het n blink toekoms, hy kan ons Pieter Steph du Toit word. Maar anders is daar nie regtig goeie slotte by die unie nie. Hakers is regtig n groot probleem. Ek weet nie of die jong ouens ons gaan verras nie, maar Visagie en Botha is defnitief nie op standaard nie. Dit ook gesê, ons assistant coaches het talent, head coach, not so much. So hopelik kyk hul bietjie daar. Soos die beste coach in die NFL gesê het :"Good players can't overcome bad coaching". Die probleem is ons het ook nie regtig sterre nie, ons het wel opkomende sterre.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Visagie en PJ Botha is darem nie so sleg nie, beide het baie verbeter die laaste maand of so
|
|||
![]() |
|||
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons hakkers het my irriteer aam die begin....Botha het swak hande gehad maar darem verbeter
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Veral Botha het nogal baie verbeter die laaste paar maande.
Edited by Goue Leeu - 23-May-2022 at 7:55am |
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Stem oor Botha, hy lyk goed. Ons kry bietjie diepte, maar die verliese is ongelukkig sleutel/core spelers en hier gaan ons alweer in die bou fase in. |
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink ons pak is stelselmatig besig om tot sy reg te kom. Ja, die verliese aan sleutel spelers vang ons n bietjie, maar ten minste begin ons spine al hoe meer gevestig te raak.
Jordan se laaste paar games het hy nogal baie foute gemaak, hoewel sy workrate baie goed was. Ek lees dat die Lions met Gianni Lombard onderhandel om weer terug te kom. Ek dink dit sal n baie goeie koop wees, indien hulle hom kan kry, want tans is daar niemand wat regtig vir Jordan challenge op 10 nie. Klink my ook dat Gianni die afgelope seisoen in Japan deurgespeel het sonder beserings.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2788 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek het probeer stats trek en lyk of hulle hom op vleuel gebruik het. 4 games volgens die stats.. so weet nie wat tel as n seisoen nie |
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
My concern is dat ons so gesukkel het teen SA Spanne. Ons sal daar moet aandag gee. |
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons het net 9 punte onder die span wat 8ste was geeindig. Wat nie goed genoeg is nie, maar ook ongelooflik is as jy kyk waar ons was. En die Skotse spanne is "lucky" dat hul 2 keer teen Zebre kon speel. So was die ander SA spanne ook seker "lucky" dat hul 2 keer teen ons kon speel.
![]() ![]() |
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek kan nie onthou of Pienaar ooit regtig vinnig was nie, maar hy is beslis nie meer nie. Dalk hom eerder oorweeg op 12?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
2 van ons 8 URC wenne was laas jaar, so hierdie jaar het ons 23 urc en Curriebeker wedstryde gespeel en net 6 daarvan gewen
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40313 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
so julle altwee was reg
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |